Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mening: Russiese drama?
Mening: Russiese drama? [boodskap #67868] Ma, 28 Oktober 2002 05:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die Russe was meer bekommerd dat die gebou nie te veel beskadig word
nie.
Of miskien het hulle nie 'n idee gehad wat die uitwerking van die gas op
almal sou wees nie.
Annette
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67870 is 'n antwoord op boodskap #67868] Ma, 28 Oktober 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm...

Lyk my of hulle vergeet het hoe om hul eie chemiese wapens te gebruik -
nogal gevaarlik. Miskien is daar net een van die fanaiese militariste wat
besluit het " Jippeeee!!! tyd om uiteindelik die goed te toets.

-Gideon-
"Annette" skryf in boodskap news:apihom$1sdsd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my die Russe was meer bekommerd dat die gebou nie te veel beskadig word
> nie.
> Of miskien het hulle nie 'n idee gehad wat die uitwerking van die gas op
> almal sou wees nie.
> Annette
>
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67875 is 'n antwoord op boodskap #67870] Ma, 28 Oktober 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het miskien 'n punt daar beet Gids.
Annette

"Gids" skryf in boodskap news:apip1d$u0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hmmm...
>
> Lyk my of hulle vergeet het hoe om hul eie chemiese wapens te gebruik -
> nogal gevaarlik. Miskien is daar net een van die fanaiese militariste wat
> besluit het " Jippeeee!!! tyd om uiteindelik die goed te toets.
>
> -Gideon-
> "Annette" schreef in bericht
> news:apihom$1sdsd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lyk my die Russe was meer bekommerd dat die gebou nie te veel beskadig
> word
>> nie.
>> Of miskien het hulle nie 'n idee gehad wat die uitwerking van die gas op
>> almal sou wees nie.
>> Annette
>>
>
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67906 is 'n antwoord op boodskap #67870] Di, 29 Oktober 2002 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
moes n paar vrek of almal?
lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
gewees het
moes n paar vrek of almal?
lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
gewees het
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67913 is 'n antwoord op boodskap #67906] Wo, 30 Oktober 2002 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sterk woorde Koos.
Sterk woorde Koos.

"koos" skryf in boodskap news:apmfnk$7m9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> moes n paar vrek of almal?
> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
> gewees het
> moes n paar vrek of almal?
> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
> gewees het
>
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67914 is 'n antwoord op boodskap #67913] Wo, 30 Oktober 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gids, koos spel sy naam met 'n klein k
Gids, koos spel sy naam met 'n klein k.

Annette

"Gids" skryf in boodskap news:apns77$pui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sterk woorde Koos.
> Sterk woorde Koos.
>
> "koos" schreef in bericht
> news:apmfnk$7m9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> moes n paar vrek of almal?
>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
>> gewees het
>> moes n paar vrek of almal?
>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries doodgeskiet
>> gewees het
>>
>
Re: Mening: Russiese drama? [boodskap #67928 is 'n antwoord op boodskap #67914] Wo, 30 Oktober 2002 11:00 Na vorige boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
DIt maak my bekommerd. koos is anders dan Koos

"Annette" skryf in boodskap news:apnun7$3ebe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gids, koos spel sy naam met 'n klein k
> Gids, koos spel sy naam met 'n klein k.
>
> Annette
>
>
> "Gids" wrote in message
> news:apns77$pui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sterk woorde Koos.
>> Sterk woorde Koos.
>>
>> "koos" schreef in bericht
>> news:apmfnk$7m9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> moes n paar vrek of almal?
>>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries
> doodgeskiet
>>> gewees het
>>> moes n paar vrek of almal?
>>> lyk my julle sou te vrede gewees het as almal deur die terries
> doodgeskiet
>>> gewees het
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Maatskaplike Dienste
Volgende onderwerp: Niekie op RSG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:57:40 MGT 2024