Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maatskaplike Dienste
Maatskaplike Dienste [boodskap #67918] Wo, 30 Oktober 2002 07:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons dit met 'n Dept van Maatskaplike Dienste wat self Maatskaplike Dienste
nodig het.
In die laaste 9 jaar is 8 direkteure aangestel
Hulle sit met etlike miljoene ongebruikte fondse wat nie aangewend word nie.
In Gauteng is 'n hele paar private diensorganisasies verbeurd verklaar omdat
skenkerfondse misbruik is.
Die mense wat die Lotto geld moet verdeel, dink hulle moet die verspreiding,
die bietjie wat wel geskied, so wyd as moontlik doen, ipv om op enkele
dringende sake te konsentreer.
Sodoende kry ons rugby-unies wat lottogeld al gekry het, terwyl
verdienstelike organisasies, soos 'n plek van bewaring vir dames wat
aangerand word hulle deure moes toemaak omdat hulle geen ondersteuning gekry
het nie.

Annette
Vorige onderwerp: Teleugestelde Vader
Volgende onderwerp: Mening: Russiese drama?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 00:35:27 MGT 2024