Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teleugestelde Vader
Teleugestelde Vader [boodskap #67915] Wo, 30 Oktober 2002 06:44
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou die vader van Uitkoms-gebaseerde Onderwys.
Kon nie die man se van hoor nie, maar hy klink soort van Amerikaans. Hy is
glo nou hier in die land ( in PE gisteraand) om die implimentering van sy
breinkind waar te neem.
Hy verklaar teleurgesteld dat dit glad nie hier werk soos wat hy dit bedoel
het nie, omdat ons land en die kinders nog nie daarvoor gereed is nie.
Hy verklaar ook dat om inplaas van verdere uitbreidings op die idee in te
stel, weer van voor af begin word en om die basiese beginsels en opleiding
reg te kry.
Volgens hom is daar oorhoops en sonder om die nodige navorsing te doen in
die stelsel ingeboender.
Hy is baie teleurgesteld.

Annette
Vorige onderwerp: Pieter se boete
Volgende onderwerp: Maatskaplike Dienste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:47:35 MGT 2024