Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Niekie op RSG
Niekie op RSG [boodskap #67900] Di, 29 Oktober 2002 13:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die mannetjie het vandag sy cool alweer verloor.
Het julle gehoor hy het my boodskap gelees?
Die mense het heel tereg opgemerk dat hy selektief mense kans gee om hul
menings te lug, en hy het iemand oor die lug uitgeskel in antwoord op haar
persoonlike aanval. Hoogs onprofessioneel.

Nog iets wat al meer en meer vir my duidelik word is dat baie van ons mense
nog steeds nie geleer het om op 'n punt te verskil en dinge bedaard en
redelik uit te pluis nie.
Sodra iemand iets te sê het wat nie met hul standpunt ooreenstem nie, dan
word die persoon aangeval, en nie hul standpunt nie.
Hier ook alte dikwels.
Dis nie genoeg om te sê dat jy nie saamstem nie, en redes daarvoor te gee
nie.
Nee, 'n persoon se seksvoorkeur word ( onbevestig) bygesleep, die persoon
word vir 'n idioot uitgekryt, of ooglopende vingerfoute word as spelfoute
aan die klok gehang.

Ons is in 1992/1993 ore aangesit by die samesprekings juis omdat op die
samesprekers gekonsentreer is, en nie op die punte ter sprake nie.
Dit gaan nog steeds so, en sal weer gebeur.

Annette
Re: Niekie op RSG [boodskap #67908 is 'n antwoord op boodskap #67900] Di, 29 Oktober 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Sodra iemand iets te sê het wat nie met hul standpunt ooreenstem nie, dan
> word die persoon aangeval, en nie hul standpunt nie.
> Hier ook alte dikwels.
> Dis nie genoeg om te sê dat jy nie saamstem nie...

die persoon
> word vir 'n idioot uitgekryt

Of vir 'n leuenaar, Annette.

Een spesifieke inwoner van die
dorp van Swellendam.
Re: Niekie op RSG [boodskap #67912 is 'n antwoord op boodskap #67908] Wo, 30 Oktober 2002 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee, die persoon het definitief gejok.
Annette

skryf in boodskap news:3DBED166.2030508@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Sodra iemand iets te sê het wat nie met hul standpunt ooreenstem nie, dan
>> word die persoon aangeval, en nie hul standpunt nie.
>> Hier ook alte dikwels.
>> Dis nie genoeg om te sê dat jy nie saamstem nie...
>
> die persoon
>> word vir 'n idioot uitgekryt
>
>
>
> Of vir 'n leuenaar, Annette.
>
> Een spesifieke inwoner van die
> dorp van Swellendam.
>
Re: Niekie op RSG [boodskap #67924 is 'n antwoord op boodskap #67908] Wo, 30 Oktober 2002 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Annette wrote:
>
>
>> Sodra iemand iets te sê het wat nie met hul standpunt ooreenstem nie, dan
>> word die persoon aangeval, en nie hul standpunt nie.
>> Hier ook alte dikwels.
>> Dis nie genoeg om te sê dat jy nie saamstem nie...
>
> die persoon
>> word vir 'n idioot uitgekryt
>
>
>
> Of vir 'n leuenaar, Annette.
>
> Een spesifieke inwoner van die
> dorp van Swellendam.

As ek dit goed het, is die Swellendam storie nou al twee jaar iets van
die verlede... Tog slaap Gloudina nog steeds sleg agv daarvan. Miskien
is dit nou die tyd om saam te stem dat julle nie saamstem nie...
Re: Niekie op RSG [boodskap #67930 is 'n antwoord op boodskap #67924] Wo, 30 Oktober 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nee Nooit Max!!
Hoe sal jy voel as jy so oud is en nog so goed kan onthou?
Mmmmm?:))))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210300156.52831d73@posting.google.com...
> "@rogers.com"
>> Annette wrote:
>>
>>
>>> Sodra iemand iets te sê het wat nie met hul standpunt ooreenstem nie, dan
>>> word die persoon aangeval, en nie hul standpunt nie.
>>> Hier ook alte dikwels.
>>> Dis nie genoeg om te sê dat jy nie saamstem nie...
>>
>> die persoon
>>> word vir 'n idioot uitgekryt
>>
>>
>>
>> Of vir 'n leuenaar, Annette.
>>
>> Een spesifieke inwoner van die
>> dorp van Swellendam.
>
> As ek dit goed het, is die Swellendam storie nou al twee jaar iets van
> die verlede... Tog slaap Gloudina nog steeds sleg agv daarvan. Miskien
> is dit nou die tyd om saam te stem dat julle nie saamstem nie...
Re: Niekie op RSG [boodskap #67932 is 'n antwoord op boodskap #67924] Wo, 30 Oktober 2002 12:39 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> As ek dit goed het, is die Swellendam storie nou al twee jaar iets van
> die verlede... Tog slaap Gloudina nog steeds sleg agv daarvan. Miskien
> is dit nou die tyd om saam te stem dat julle nie saamstem nie...

Nee, ek trap in Annette se spore
soos 'n goeie hond, soos ou oorlee
NP van Wyk Louw vir ons leer sê het.

Die inwoner van Swellendam wat
uitgemaak is as leuenaar.
Vorige onderwerp: Mening: Russiese drama?
Volgende onderwerp: Nuwe Sangbundel Nodig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 00:33:54 MGT 2024