Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Me (24 kb aanhangsel)
Re: Me (24 kb aanhangsel) [boodskap #67869] Ma, 28 Oktober 2002 06:19 na volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Haai! Plaasvark is toe heeltyd "Oom Tas"!

Die plaasvark vannie boeland
wys sy voorstekant so mooi
sonner eenge plooi!:
sy oulap snoet
en nogal met 'n hoed
so op sy kop
en oor sy oortjies
(wat hy skalks wou wegsteek)
voorraai mooiste blou-blou berge
ma'hy'sie hele tyd
oem tas!

Thys oppie Bos

"Tobie" skryf in boodskap news:apc5oq$433$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Dave"
>> Ek soek gewoonlik na Tobie se skrywes maar die man is
>> besig om skaarser en skaarser te word ;
> ~~~~~~~~~
> hello DD
> het nou die dag in die Boland loop kuier en loop toe die vark raak :-)
> Groete
>
Re: Me (24 kb aanhangsel) [boodskap #67885 is 'n antwoord op boodskap #67869] Ma, 28 Oktober 2002 17:34 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet"
> Haai! Plaasvark is toe heeltyd "Oom Tas"!
~~~~~~~~~~~~~~~
Yep, die einste Thys, Uncle Suitcase vannie boeland :-)
Vorige onderwerp: Die Blondine
Volgende onderwerp: Giggeltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:39:56 MGT 2024