Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Glo jy in Jesus?
Glo jy in Jesus? [boodskap #67750] Wo, 23 Oktober 2002 13:43 na volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.

Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
'n bekende man was.

Max________________________________________________
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67760 is 'n antwoord op boodskap #67750] Wo, 23 Oktober 2002 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Oct 2002 06:43:22 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>
> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
> 'n bekende man was.
>
> Max________________________________________________

Wonderlike nuus Max, maar ek wonder of jy reg is wanneer jy dit
bestempel as die 'eerste argeologiese bewys' omdat ek êrens lank
terug in een of ander woordeboek of Africana of so iets gelees het
dat 'Jesus is iemand van wie daar min geskrifte bestaan buiten
Christelike (of miskien was dit Geloofs) skrifte. Inderwaarheid lees
jy dus hier dat daar wel skrifte bestaan anders as Geloofs Leringe wat
van Hom vertel.

DD
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67765 is 'n antwoord op boodskap #67760] Wo, 23 Oktober 2002 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotr  is tans af-lyn  Pijotr
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ja die joodse geskiedkundige Josephus het in elk geval na Jesus verwys in
een van sy geskiedkundige boeke, ek het nou nie die nadere detail ter hande
nie... maar kan die quote vir jou gaan soek.

Daar is wel onenigheid onder die geleerdes die teks (ek dink twee drie
sinne) wat na Jesus verwys van die oorspronklike is en of dit nie later
ingevoeg is nie... daar was ook redes hiervoor oa sinbou ens ens. Ek kan
die ook weer gaan naslaan as jy sou belangstel.

"Dave" skryf in boodskap news:52qdrukg4k061nq6tjmituit30af59i75a@4ax.com...
> On 23 Oct 2002 06:43:22 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>>
>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>> 'n bekende man was.
>>
>> Max________________________________________________
>
>
> Wonderlike nuus Max, maar ek wonder of jy reg is wanneer jy dit
> bestempel as die 'eerste argeologiese bewys' omdat ek êrens lank
> terug in een of ander woordeboek of Africana of so iets gelees het
> dat 'Jesus is iemand van wie daar min geskrifte bestaan buiten
> Christelike (of miskien was dit Geloofs) skrifte. Inderwaarheid lees
> jy dus hier dat daar wel skrifte bestaan anders as Geloofs Leringe wat
> van Hom vertel.
>
> DD
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67766 is 'n antwoord op boodskap #67750] Wo, 23 Oktober 2002 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
die naam Jesus destyds was...

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>
> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
> 'n bekende man was.
>
> Max________________________________________________
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67767 is 'n antwoord op boodskap #67765] Do, 24 Oktober 2002 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Pijotr" wrote:

> Ja die joodse geskiedkundige Josephus het in elk geval na Jesus verwys in
> een van sy geskiedkundige boeke, ek het nou nie die nadere detail ter hande
> nie... maar kan die quote vir jou gaan soek.

Nee, hy het nie. :-)

> Daar is wel onenigheid onder die geleerdes die teks (ek dink twee drie
> sinne) wat na Jesus verwys van die oorspronklike is en of dit nie later
> ingevoeg is nie... daar was ook redes hiervoor oa sinbou ens ens. Ek kan
> die ook weer gaan naslaan as jy sou belangstel.

'n Redelike goeie skakel (behalwe natuurlik Amstrong se boeke ) is
"The Christ, by John Remsburg, cited by Kenneth Harding in " Do Any
First Century Historians Mention the Jesus of Christianity?" at:
http://www.mbdojo.com/~rssl/josephus.html

Ek kwoteer so paar stukkies:

"There are two alleged mentions of Jesus in his histories. The first
of them, the more extensive and more famous one, is no longer quoted
by Christian scholars. That is because they know it is a blatant
Christian forgery. The second passage is still in use."

"The paragraph on Jesus was added to Josephus's work at the beginning
of the 4th century, during Constantine's reign, probably by or under
the order of Bishop Eusebius, who was known for saying that it was
permissible for Christians to lie in order to further the Kingdom of
God. This behavior is justified directly in the New Testament, where
Paul writes in the 3rd Chapter of Romans: "For if the truth of God
hath more abounded through my lie unto his glory, why yet am I also
judged as a sinner?"
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67768 is 'n antwoord op boodskap #67766] Do, 24 Oktober 2002 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" wrote:

> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
> die naam Jesus destyds was...

Het jy PBS se interessante bydrae hieroor gisteraand gesien, Jan?
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67774 is 'n antwoord op boodskap #67766] Do, 24 Oktober 2002 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.
Mens kry nie Jode met die naam Jesus nie.
Maar in Suid-Amerika veral, en ander Spaans-sprekende volke, is die naam
Jesus vir 'n man nogal algemeen.
Maria ook.

Nou weet ek nie of daar voor Jesus wel Jode met so 'n naam was nie, en dit
toe ter ondersteuning van die Joodse geloof in onbruik geraak het nie.

Aan die ander kant weet ons mos dat Josef nie die biologiese pa was nie.
Miskien was dit 'n Spanjaard:)

Van mense in kinders gepraat. Die Bybel vertel ons mos dat Adam gemaak is,
en Eva uit sy rib aanmekaargeslaan is, en toe het hulle mos die 3 seuns.
En toe skielik, toe hulle uit die paradys kom, is daar 'n hele wêreld daar
buite vol mense - wat van waar af gekom het?
Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)

Annette

"Jan" skryf in boodskap news:M4Gt9.8114$46.6428@fe01...
> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
> die naam Jesus destyds was...
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>>
>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>> 'n bekende man was.
>>
>> Max________________________________________________
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67784 is 'n antwoord op boodskap #67774] Do, 24 Oktober 2002 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
>
>
> Annette

Sien jij Annette, is ons tog almal familie :-))))

Gr.Rico
>
>
> "Jan" wrote in message
> news:M4Gt9.8114$46.6428@fe01...
>> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
>> die naam Jesus destyds was...
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>>>
>>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>>> 'n bekende man was.
>>>
>>> Max________________________________________________
>>
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67787 is 'n antwoord op boodskap #67784] Do, 24 Oktober 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien, maar ek verstaan nog steeds nie Hollands nie;))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:ap8k4o$p5a$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
>>
>>
>> Annette
>
> Sien jij Annette, is ons tog almal familie :-))))
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Jan" wrote in message
>> news:M4Gt9.8114$46.6428@fe01...
>>> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon
> met
>>> die naam Jesus destyds was...
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>>>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>>>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>>>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>>>>
>>>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>>>> 'n bekende man was.
>>>>
>>>> Max________________________________________________
>>>
>>
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67790 is 'n antwoord op boodskap #67774] Do, 24 Oktober 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.

Pisseleer? Hehehehe....janee, die taal groei...:-)))

Terloops, iets waaaroor ek nogal wonder is die teologiese implikasies
van hierdie nuutste "bevinding". As daardie "ossuary" wel eg is, dan
gaan die poppe darem lekker dans in die verskillende geloofstradisies!
Oo la la...soos DD sou sê. :-))

Dan gaan ons dalk nie meer sê "who's your daddy" nie, maar "who's your
brother"..:-)))
(jy ken seker daardie sêding van "who's your daddy?" nè?)

Daar is net teveel James's in die bybel, en wat alles nog meer
verwarrend maak, is die feit dat die "Hellenized Jews" beide hulle
Joodse name, sowel as hulle Griekse name (wat ek aaneem was hulle
Griekse name). Soos Saul =Paulus, Simon = Peter, en Jacob = Alpheus,
ens., gebruik het.

Gelukkig vir hulle het hulle darem nie die Afrikaners geken nie -
hulle sou sommer reggeskel geword het van "verkeerde name" of selfs
skuilname gebruik!! Die spul dommies!!
Maar ek moet erken dat hierdie Indiana Jones stories bly maar vir my
baie interessant en fassinerend!
:-)
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67792 is 'n antwoord op boodskap #67790] Do, 24 Oktober 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees vandag in een of ander brief van 'n dame wat se kop regkom. Sy beweer
dat die swart mense mos almal 'n regte naam en 'n witnaam het. Voorheen is
mos net die wit name gebruik as hulle met ons praat, en buitendien kon ons
die tongknopers nie uitspreek nie;))
Nietemin - sy besluit toe sy wil 'n etniese naam hê - sy sal vir die mense
saam met wie sy werk sê hoe sy genoem wil word, en dan moet hulle ooreenkom
wat haar etniese naam sal wees, en hoe sy voortaan by die werk sou
angespreek word.
Sy besluit toe op berg, en in Sotho is dit Thaba.
Die fronse vertel haar dat hulle nie dink 'n dame kan 'n erg wees nie, en
hulle stel toe voor en stem saam dat sy Palesa moet wees - dit beteken glo
"roos".
By die huis gekom, vertel die dame toe vir haar pa haar etniese naam is
Pasella.
:))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:usvfru8u54eqfu25pj53r6jqqb0vc0qfct@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Dis iets wat my nog altyd ietwat gepisseleer het.
>
> Pisseleer? Hehehehe....janee, die taal groei...:-)))
>
> Terloops, iets waaaroor ek nogal wonder is die teologiese implikasies
> van hierdie nuutste "bevinding". As daardie "ossuary" wel eg is, dan
> gaan die poppe darem lekker dans in die verskillende geloofstradisies!
> Oo la la...soos DD sou sê. :-))
>
> Dan gaan ons dalk nie meer sê "who's your daddy" nie, maar "who's your
> brother"..:-)))
> (jy ken seker daardie sêding van "who's your daddy?" nê?)
>
> Daar is net teveel James's in die bybel, en wat alles nog meer
> verwarrend maak, is die feit dat die "Hellenized Jews" beide hulle
> Joodse name, sowel as hulle Griekse name (wat ek aaneem was hulle
> Griekse name). Soos Saul =Paulus, Simon = Peter, en Jacob = Alpheus,
> ens., gebruik het.
>
> Gelukkig vir hulle het hulle darem nie die Afrikaners geken nie -
> hulle sou sommer reggeskel geword het van "verkeerde name" of selfs
> skuilname gebruik!! Die spul dommies!!
> Maar ek moet erken dat hierdie Indiana Jones stories bly maar vir my
> baie interessant en fassinerend!
> :-)
>
Alweer oor name...:-) [boodskap #67794 is 'n antwoord op boodskap #67792] Do, 24 Oktober 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Lees vandag in een of ander brief van 'n dame wat se kop regkom. Sy beweer
> dat die swart mense mos almal 'n regte naam en 'n witnaam het.

Dis mos waar?

> Voorheen is
> mos net die wit name gebruik as hulle met ons praat, en buitendien kon ons
> die tongknopers nie uitspreek nie;))

Dis ook so..:-)

> Sy besluit toe op berg, en in Sotho is dit Thaba.

Ek wonder waarom - is sy oud, of groot, of stewig of ...um...laat ek
stilbly! :-))

> Die fronse vertel haar dat hulle nie dink 'n dame kan 'n erg wees nie, en

Hehehe...miskien nou nie "'n erg" nie, maar "erg" wel?
:-)))

> hulle stel toe voor en stem saam dat sy Palesa moet wees - dit beteken glo
> "roos".
> By die huis gekom, vertel die dame toe vir haar pa haar etniese naam is
> Pasella.
> :))

LOLOLOL!!!
Re: Alweer oor name...:-) [boodskap #67795 is 'n antwoord op boodskap #67794] Do, 24 Oktober 2002 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel die erg is eintlik 'n berg.
En in haar eie woorde sy is nie eintlik ingenome met die roos-naam nie,
omdat sy, volgens haar, nie so fyn en fraai is soos 'n Engelse roos nie.:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:lm4gru4ab4jd1ifne52igfo5i0o3l60ass@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Lees vandag in een of ander brief van 'n dame wat se kop regkom. Sy beweer
>> dat die swart mense mos almal 'n regte naam en 'n witnaam het.
>
> Dis mos waar?
>
>> Voorheen is
>> mos net die wit name gebruik as hulle met ons praat, en buitendien kon ons
>> die tongknopers nie uitspreek nie;))
>
> Dis ook so..:-)
>
>> Sy besluit toe op berg, en in Sotho is dit Thaba.
>
> Ek wonder waarom - is sy oud, of groot, of stewig of ...um...laat ek
> stilbly! :-))
>
>> Die fronse vertel haar dat hulle nie dink 'n dame kan 'n erg wees nie, en
>
> Hehehe...miskien nou nie "'n erg" nie, maar "erg" wel?
> :-)))
>
>> hulle stel toe voor en stem saam dat sy Palesa moet wees - dit beteken glo
>> "roos".
>> By die huis gekom, vertel die dame toe vir haar pa haar etniese naam is
>> Pasella.
>> :))
>
> LOLOLOL!!!
>
Re: Alweer oor name...:-) [boodskap #67796 is 'n antwoord op boodskap #67794] Do, 24 Oktober 2002 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Annette" wrote:

> Wel die erg is eintlik 'n berg.

Ja, dit was mos 'n heel logiese gevolgtrekking van jou tikfoutjie.
Hier in Amerika is daar baie vrouens (en mans) wat rerig erge berge
is!
:-)
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67797 is 'n antwoord op boodskap #67768] Do, 24 Oktober 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Katryn, vir 2 dae hierdie week was die TV se remote weg (klein handjies
effek) en ons kon nie TV kyk nie - die res van die tyd het my vrou die
sniper storie gevolg op Fox News ..

"Katryn" skryf in boodskap news:rieeruc21t4cku65gh01ogd65n5e23f6ub@4ax.com...
> "Jan" wrote:
>
>> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
>> die naam Jesus destyds was...
>
> Het jy PBS se interessante bydrae hieroor gisteraand gesien, Jan?
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67798 is 'n antwoord op boodskap #67774] Do, 24 Oktober 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Bybel sê nie dat God geen ander mense gemaak het nie. Ek dink ons is al
eeue verby die letterlike interepretasie van die Bybel - dit gaan vir my net
om beginsels van lewe.

Gisteraand lees ek toevallig oor die geskiedenis van die "Scientific
Revolution" in die 15/16de eeu. Die kerk se objeksie teen Copernicus se
son-gesentreerde heelal (aarde draai om die son en nie son om die aarde nie)
was gebaseer op die storie in die Bybel waar Joshua die son gebied het om
stil te staan. Dit is mos duidelik as hy die son gebied het om stil te
staan dat dit die son is wat beweeg en nie die aarde nie. Later het Galileo
dit empiries bewys maar die kerk het hom gedreig met die brandstapel om dit
te ontken. Daar is ook verwysing in die Bybel na die aarde se fondamente en
hoeke. Dit kan dus mos nie rond wees nie. Die katolieke kerk het eers in
1994 erken dat Copernicus en Galileo reg was. Wat 'n voortuitstrewende
organisasie!

> Van mense in kinders gepraat. Die Bybel vertel ons mos dat Adam gemaak is,
> en Eva uit sy rib aanmekaargeslaan is, en toe het hulle mos die 3 seuns.
> En toe skielik, toe hulle uit die paradys kom, is daar 'n hele wêreld daar
> buite vol mense - wat van waar af gekom het?
> Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67799 is 'n antwoord op boodskap #67798] Do, 24 Oktober 2002 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
George W Bush is glo ook 'n Katoliek:)
Annette

"Jan" skryf in boodskap news:04Xt9.8903$46.2137@fe01...
> Die Bybel sê nie dat God geen ander mense gemaak het nie. Ek dink ons is al
> eeue verby die letterlike interepretasie van die Bybel - dit gaan vir my net
> om beginsels van lewe.
>
> Gisteraand lees ek toevallig oor die geskiedenis van die "Scientific
> Revolution" in die 15/16de eeu. Die kerk se objeksie teen Copernicus se
> son-gesentreerde heelal (aarde draai om die son en nie son om die aarde nie)
> was gebaseer op die storie in die Bybel waar Joshua die son gebied het om
> stil te staan. Dit is mos duidelik as hy die son gebied het om stil te
> staan dat dit die son is wat beweeg en nie die aarde nie. Later het Galileo
> dit empiries bewys maar die kerk het hom gedreig met die brandstapel om dit
> te ontken. Daar is ook verwysing in die Bybel na die aarde se fondamente en
> hoeke. Dit kan dus mos nie rond wees nie. Die katolieke kerk het eers in
> 1994 erken dat Copernicus en Galileo reg was. Wat 'n voortuitstrewende
> organisasie!
>
>> Van mense in kinders gepraat. Die Bybel vertel ons mos dat Adam gemaak is,
>> en Eva uit sy rib aanmekaargeslaan is, en toe het hulle mos die 3 seuns.
>> En toe skielik, toe hulle uit die paradys kom, is daar 'n hele wêreld daar
>> buite vol mense - wat van waar af gekom het?
>> Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67800 is 'n antwoord op boodskap #67798] Do, 24 Oktober 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette" wrote:

> George W Bush is glo ook 'n Katoliek:)

YIKES! Dis darem 'n vreeslike klad op die Katolieke se naam. :-))
Nee, Bush is 'n METHODIST, Annette!! 'n United Methodist om presies
te wees. Dis so bietjie anders as jou tradisionele Wesleyan Methodist
kerke daar by julle, maar darem baie vêr verwyder van die algemene
katolieke dogmas af!! :-)

Maar wat het dit alles met die onderwerp onder bespreking te doen? Ai
toggie....
PBS uitsending - was Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67802 is 'n antwoord op boodskap #67798] Do, 24 Oktober 2002 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Jan" wrote:

> Nee Katryn, vir 2 dae hierdie week was die TV se remote weg (klein handjies
> effek) en ons kon nie TV kyk nie - die res van die tyd het my vrou die
> sniper storie gevolg op Fox News ..

Hehehehe....ek kan sommer "hoor" hoe julle twee met hulle raas en
probeer uitvind waar die remote is. Dis tye soos dit wat ek bly is my
kinders is al groot en volwasse, maar ek onthou ook goed van al die
dingetjies wat hulle aanvang om mens se lewe net so effe meer
"interessant" te maak! :-)
Maar ai - sê vir jou vrou sy moenie na Fox kyk nie. Enige ander
kanaal is beter as Fox!! :-))
Ja, ek sien toe dat Tacoma in die nuus is. Het nog nie weer gekyk wat
die nuutste storie is nie.

Hoop jy het darem teen die tyd al jou boek teruggekry? Ek het die
verlede week gestuur (dink ek).
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67803 is 'n antwoord op boodskap #67766] Do, 24 Oktober 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Oct 2002 16:25:46 -0700, "Jan" wrote:

> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
> die naam Jesus destyds was...

Moet nie vergeet Jan, dat Max meer verwantskappe genoem het
en Jesus dus ook uit 'n spesifike familie aangedui het.
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.

>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>> 'n bekende man was.

>> Max________________________________________________
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67804 is 'n antwoord op boodskap #67774] Do, 24 Oktober 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Van mense in kinders gepraat. Die Bybel vertel ons mos dat Adam gemaak is,
> en Eva uit sy rib aanmekaargeslaan is, en toe het hulle mos die 3 seuns.
> En toe skielik, toe hulle uit die paradys kom, is daar 'n hele wêreld daar
> buite vol mense - wat van waar af gekom het?
> Miskien is ons almal se voorouers Marsmannetjies en Venusvroutjies:)
>
>
> Annette
>

'wat van waar af gekom het?' vra jy.
Maar Annette, gaan lees weer en dan
sal jy sien dat nêrens beweer die bybel
dat Adam en Eva die eerste mense was nie.

Daar was immers gemeenskappe wat geleef
het voor hulle en deur die eerste vloed verdrink
is. Dit het ek ook voorheen hier genoem.
Miss Ples was een van hulle. So ook die dinasaurusse.

Ons moet oppas om nie dinge in die bybel te lees wat nie daar staan
nie.

DD
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67805 is 'n antwoord op boodskap #67803] Do, 24 Oktober 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Korrek

"Dave" skryf in boodskap news:p8jgru8tn8e62jvo9m01s121p32c7tdolg@4ax.com...
> On Wed, 23 Oct 2002 16:25:46 -0700, "Jan"
> wrote:
>
>> Dit is ook gebaseer op die implisiete aanname dat daar net een persoon met
>> die naam Jesus destyds was...
>
> Moet nie vergeet Jan, dat Max meer verwantskappe genoem het
> en Jesus dus ook uit 'n spesifike familie aangedui het.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210230543.4a7ff61@posting.google.com...
>>> Eerste argeologiese bewys vir die bestaan van Jesus is in Israel
>>> ontdek. 'n kissie, gemaak vir beendere, met 'n inskripsie van Jacobus,
>>> seun van Josef, en broer van Jesus... Dateer uit 63 NC.
>
>>> Die kenners sê dat die feit dat Jesus genoem word, daarop wys dat hy
>>> 'n bekende man was.
>
>>> Max________________________________________________
>>
>
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67806 is 'n antwoord op boodskap #67803] Do, 24 Oktober 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dave wrote:
> Daar was immers gemeenskappe wat geleef
> het voor hulle en deur die eerste vloed verdrink
> is. Dit het ek ook voorheen hier genoem.

Was dit genoem toe jy nog 'n blommetjie was?

> Miss Ples was een van hulle. So ook die dinasaurusse.

LOL!
(Ek neem aan Miss Ples is een van jou vrouens, en sy is baie goeie
vriende met dina se ou russe? Of is sy Miss Doep? Die ander verlore
skakel? )
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67807 is 'n antwoord op boodskap #67767] Do, 24 Oktober 2002 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Oct 2002 20:10:02 -0400, Katryn wrote:

> "
> "The paragraph on Jesus was added to Josephus's work at the beginning
> of the 4th century, during Constantine's reign, probably by or under
> the order of Bishop Eusebius, who was known for saying that it was
> permissible for Christians to lie in order to further the Kingdom of
> God. This behavior is justified directly in the New Testament, where
> Paul writes in the 3rd Chapter of Romans: "For if the truth of God
> hath more abounded through my lie unto his glory, why yet am I also
> judged as a sinner?"
>

Kom ons lees 'n groter gedeelte hiervan Danielle, en kry dit werklik
in konteks. Dan sien jy wat werklik daar gesê is.

5. But if your unrighteousness commend te righteousness of God, what
shall we say? Is God unrighteous who taketh vengeance? (I speak as
man)

6. God forbid: for then how shall God judge the world?

7. For if the truth of God hath more abounded through my lie unto His
glory; why yet am I also judged as a sinner?

8. And not rather, (as we be slanderously reported, and as some affirm
that we say,) Let us do evil, that good may come? whose damnation is
just.

re..v 8. Here Paul answers v7 "And why do you not say, seeing
that you assume that sin is necesarry to magnify God and His pardoning
grace, that we will go along with the apostles and Christianity, for
it has been reported that they teach the same doctrine of doing evil
that good may come. If you believe this slanderous report of
Christians, then why persecute them? Those who report such slander are
liable to just damnation"

9. What then? are we better than they? No, in no wise: for we have
before proved both Jews and Gentiles, that they are all under sin;

10. As it is written, There is none righteous, no, not one:

11. There is none that understandeth, there is none that seeketh after
God.

12. They are all gone out of the way, they are together become
unprofitable: there is none that doeth good, no, not one.

Dave
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67809 is 'n antwoord op boodskap #67806] Do, 24 Oktober 2002 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> LOL!
> (Ek neem aan Miss Ples is een van jou vrouens, en sy is baie goeie
> vriende met dina se ou russe? Of is sy Miss Doep? Die ander verlore
> skakel? )
>

GGGRRRRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: PBS uitsending - was Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67810 is 'n antwoord op boodskap #67802] Do, 24 Oktober 2002 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Oct 2002 15:42:03 -0400, Katryn wrote:

>> "Jan" wrote:
>
>> Nee Katryn, vir 2 dae hierdie week was die TV se remote weg (klein handjies
>> effek) en ons kon nie TV kyk nie - die res van die tyd het my vrou die
>> sniper storie gevolg op Fox News ..
>

Sal dit nie help om op te staan en die TV te gaan aanskakel nie Jan?
Somtyds moet ons opoffer om te kan ontvang.
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67811 is 'n antwoord op boodskap #67807] Do, 24 Oktober 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

> Kom ons lees 'n groter gedeelte hiervan Danielle, en kry dit werklik
> in konteks. Dan sien jy wat werklik daar gesê is.

Ag sies - daar gaan gee jy my anonimiteit weg! Nou weet almal wie ek
is!

Maar ernstig (want ek weet jy is) - daar is soveel verkillende bybel
vertalings, en elke vertaling verskil op een of ander punt van die
voriges en andere. Watter vertaling gebruik jy? Die punt is dat ou
biskop Eusebius het nogal 'n heel interessante geskiedenis. Dit was
sy interpretasie, en dit was 'n redelike bekende feit in die
geskiedenis boeke. Maar ek glo jou dat sy interpretasie heel
waarskynlik verkeerd was. Nogsteeds is en bly dit 'n baie bekende
feit dat Christene het gelol met geskrifte. En die tye wat hulle nie
gelol het nie, het hulle eenvoudig die boeke/manuskripte verban en
baie keer verbrand. Gaan lees gerus selfs die meer moderne
artikels/gegewens van die kerk in die middeleeue o.a.

Ja, ek hou veral van:
> 10. As it is written, There is none righteous, no, not one:

Terloops, iewers het iemand vir my geleer dat is mens iets in konteks
wil kry moet jy dalk na die grootter deel kyk - groter is nie altyd
beter nie!
(Okay - konnie resist nie!)
:-)))
Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67813 is 'n antwoord op boodskap #67811] Vr, 25 Oktober 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Oct 2002 17:45:44 -0400, Katryn wrote:

> Dave wrote:
>
>> Kom ons lees 'n groter gedeelte hiervan Danielle, en kry dit werklik
>> in konteks. Dan sien jy wat werklik daar gesê is.

> Watter vertaling gebruik jy?

1933 & 1937

>
> Terloops, iewers het iemand vir my geleer dat is mens iets in konteks
> wil kry moet jy dalk na die grootter deel kyk - groter is nie altyd
> beter nie!
> (Okay - konnie resist nie!)
> :-)))

Wat 'n verligting.......!!!

DD
Re: PBS uitsending - was Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67843 is 'n antwoord op boodskap #67810] Vr, 25 Oktober 2002 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie die aanskakel wat die probleem is nie - ek kan net die TV kry om met
die satteliet ontvanger te praat dmv die remote...

> Sal dit nie help om op te staan en die TV te gaan aanskakel nie Jan?
> Somtyds moet ons opoffer om te kan ontvang.
>
Re: PBS uitsending - was Re: Glo jy in Jesus? [boodskap #67844 is 'n antwoord op boodskap #67843] Vr, 25 Oktober 2002 19:13 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Oct 2002 11:51:24 -0700, "Jan" wrote:

> Dis nie die aanskakel wat die probleem is nie - ek kan net die TV kry om met
> die satteliet ontvanger te praat dmv die remote...
>
>> Sal dit nie help om op te staan en die TV te gaan aanskakel nie Jan?
>> Somtyds moet ons opoffer om te kan ontvang.


weet Jan, dis net 'n verwysing na die gunsteling vroue grappies
oor mans en die remotes wat mans se enigste oefening is.
Vorige onderwerp: Geloofsgenesing
Volgende onderwerp: Die Pous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:31:32 MGT 2024