Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boegoe vannie liefde - Hans du Plessis
Boegoe vannie liefde - Hans du Plessis [boodskap #67840] Vr, 25 Oktober 2002 18:06
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Boegoe vannie liefde

Ek wil jou vi altyd neffens my hê,
hou my sos boegoe teen jou vas:
ek wil sosse ring om jou se vinger pas,
en sos grashout op jou se hart loop lê.

Die liefde het eentlikie dood se krag,
hy gryp jou wa jy niks verwag,
die liefde die soek okkie ytie,
vra nou nie wat jy self beslytie.

Die liefde brandsteek 'n annerlike vier,
en jy kannie hele waterse kom stier,
of goi ma Grootrivier yt op hy sy kop,
môre sien jy, hie statie liefde self wee op!
Vorige onderwerp: Nog Nuus
Volgende onderwerp: Rugby- Curriebeker eindstryd - Saterdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:40:04 MGT 2024