Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » F*k Singetjie
F*k Singetjie [boodskap #67732] Di, 22 Oktober 2002 20:20
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie dokie - ons skryf die liedjies se woorde hier van eg SA pogings, en die
hele idee is om te bespreek of die woorde sinvol is of nie, en hoe dit kan
verbeter word, reg?

Ek sal heel eerstens liedjies plaas wat ek dink selfs vandag nog deur ons
almal hier gesing kan word - dus sonder verwysing na ('n) godsdiens en die
Afrikaanssprekende volk pertinent.

Annette
Vorige onderwerp: Afrikaanse musiek
Volgende onderwerp: Lied 316: Segelied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:51:07 MGT 2024