Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kakorrhaphiophobia
Kakorrhaphiophobia [boodskap #67487] Ma, 14 Oktober 2002 17:25 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
oftewel faalangst skyn die gemeenskaplike deler op 'n sekere ng. te wees.
Die onderstaande adres lys dan ook alle karakters op daardie besondere
speelgroepie.
Op sommiges is bykans die hele lys van toepassing. :-)

Ek meen, wie sal nie bang wees vir 'n woord soos
hippopotomonstrosesquippedaliophobia nie?
Moet tog net nie lei aan leukophobia nie.

Oor die algemeen lei die Internet Polisie self aan paralipophobia.

http://phobialist.com/index.html.

Nog 'n vriendelike meededeling van u nog vriendeliker IP
Re: Kakorrhaphiophobia [boodskap #67490 is 'n antwoord op boodskap #67487] Ma, 14 Oktober 2002 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kobus, terwyl jy so fobie-intensief is - kyk asseblief vir my wat word die
fobie geniem vir mense wat bang is vir narre.
Annette

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:aoevjd$rqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> oftewel faalangst skyn die gemeenskaplike deler op 'n sekere ng. te wees.
> Die onderstaande adres lys dan ook alle karakters op daardie besondere
> speelgroepie.
> Op sommiges is bykans die hele lys van toepassing. :-)
>
> Ek meen, wie sal nie bang wees vir 'n woord soos
> hippopotomonstrosesquippedaliophobia nie?
> Moet tog net nie lei aan leukophobia nie.
>
> Oor die algemeen lei die Internet Polisie self aan paralipophobia.
>
> http://phobialist.com/index.html.
>
>
> Nog 'n vriendelike meededeling van u nog vriendeliker IP
>
Re: Kakorrhaphiophobia [boodskap #67496 is 'n antwoord op boodskap #67490] Ma, 14 Oktober 2002 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Kobus, terwyl jy so fobie-intensief is - kyk asseblief vir my wat word die
> fobie geniem vir mense wat bang is vir narre.

Alweer LUIGAT nè? :-)
Die lys sê dis "Coulrophobia"

Sjoe, ek sien nou fobies daar wat my darem lekker laat lag het - Hilda
en Sterrenkijker sal dalk hierdie ene ook snaaks vind:
Walloonphobia- Fear of the Walloons
Re: Kakorrhaphiophobia [boodskap #67500 is 'n antwoord op boodskap #67496] Di, 15 Oktober 2002 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nie so luigat nie, meer vir die verwysing van 'n nar:)))
Dankie elkgeval.
Ons weet mos Hilda het eintlik nie daar grootgeowrd nie, en ons weet mos
almal laaaaaankal dat Sterrenkijker iemand is oor wie mens fobies moet
wees.:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:hv8mqu0rudrscecdo4hmr4s39arr5547rh@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Kobus, terwyl jy so fobie-intensief is - kyk asseblief vir my wat word die
>> fobie geniem vir mense wat bang is vir narre.
>
> Alweer LUIGAT nê? :-)
> Die lys sê dis "Coulrophobia"
>
> Sjoe, ek sien nou fobies daar wat my darem lekker laat lag het - Hilda
> en Sterrenkijker sal dalk hierdie ene ook snaaks vind:
> Walloonphobia- Fear of the Walloons
>
Re: Kakorrhaphiophobia [boodskap #67534 is 'n antwoord op boodskap #67500] Di, 15 Oktober 2002 15:40 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ons weet mos Hilda het eintlik nie daar grootgeowrd nie, en ons weet mos
> almal laaaaaankal dat Sterrenkijker iemand is oor wie mens fobies moet
> wees.:))

Hehehehe....maar hy is nie 'n Walloon nie. (My man is - daarom was dit
vir my so snaaks!) :-))
Vorige onderwerp: Vroueslaners
Volgende onderwerp: Werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:24:17 MGT 2024