Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Politiek?
Nuwe Politiek? [boodskap #67475] Ma, 14 Oktober 2002 05:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die lig van die konstitusionele hof se beslissing, waarin die wil van die
kiesers heeltemal geignoreer word, hoekom sal daar in die toekoms geld en
tyd gemors word op verkiesings?
Ons kan tereg sê ons land het 'n nuwe tipe "demokratiese verkiesing"
ingelui.
Annette
Re: Nuwe Politiek? [boodskap #67493 is 'n antwoord op boodskap #67475] Ma, 14 Oktober 2002 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Oct 2002 07:37:43 +0200, "Annette"
sê:

> In die lig van die konstitusionele hof se beslissing, waarin die wil van die
> kiesers heeltemal geignoreer word, hoekom sal daar in die toekoms geld en
> tyd gemors word op verkiesings?
> Ons kan tereg sê ons land het 'n nuwe tipe "demokratiese verkiesing"
> ingelui.
> Annette
>
>
Demokrasie is relatief Annette; ek dink bv. nie dat Gerald Bush
demokraties genoeg gaan optree om Irak te spaar nie. Ek
dink nie dat hy hom deur die oorgewig mening gaan laat
oortuig nie - en eintlik hoop ek ook nie so nie.

Wat is die algemene gevoel hier? Gaan ons
lojaal wees teenoor die wêreldekonomie
en die risiko waag dat Bush dalk 'n
(opsetlike?) fout maak met die mening
dat Husein wêreldvrede bedreig?

Dit lyk tog asof die algemene mening
banger is vir inflasie en petrolprys
as kerndreigemente.

DD
Re: Nuwe Politiek? [boodskap #67499 is 'n antwoord op boodskap #67493] Di, 15 Oktober 2002 04:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Dave, jy gooi my hier in 'n wabbeljoe. Gerald Bush ken ek glad nie.
Gerald Ford was 'n president lank gelede, en George W Bush is die huidige
een.
Albei het te doen met 'n oorlog.

Die kernoorlogbangmaakstorie - almal het hul tieties lam geskrik - selfs ook
die Amerikaners, met Nagasaki - so dit werk eintlik so - almal wat wil en
kan sê hulle het kernwapens en dit is gerig op waarookal. So as een skiet,
dan begin almal kruis en dwars knoppies druk en tekere gaan. Tot Indië ook.
Nou kom Amerika en vertel vir almal wat wil luister dat hulle vir Irak moet
binneval om te keer dat Saddam vir hulle kernbom.
Nou toe nou.
Jy is reg - ek steur my min aan die nonsens. Ek is seker ek hoef nie te
warrie dat Saddam vir 'n Amerikaanse stad gaan zap nie, en ek is meer vies
oor ons kospryse en petrolpryse.
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:5a1mquk82rtrtc9u8q463m8iokulekaf3b@4ax.com...
> On Mon, 14 Oct 2002 07:37:43 +0200, "Annette"
> sê:
>
>> In die lig van die konstitusionele hof se beslissing, waarin die wil van die
>> kiesers heeltemal geignoreer word, hoekom sal daar in die toekoms geld en
>> tyd gemors word op verkiesings?
>> Ons kan tereg sê ons land het 'n nuwe tipe "demokratiese verkiesing"
>> ingelui.
>> Annette
>>
>>
> Demokrasie is relatief Annette; ek dink bv. nie dat Gerald Bush
> demokraties genoeg gaan optree om Irak te spaar nie. Ek
> dink nie dat hy hom deur die oorgewig mening gaan laat
> oortuig nie - en eintlik hoop ek ook nie so nie.
>
> Wat is die algemene gevoel hier? Gaan ons
> lojaal wees teenoor die wêreldekonomie
> en die risiko waag dat Bush dalk 'n
> (opsetlike?) fout maak met die mening
> dat Husein wêreldvrede bedreig?
>
> Dit lyk tog asof die algemene mening
> banger is vir inflasie en petrolprys
> as kerndreigemente.
>
> DD
>
Re: Nuwe Politiek? [boodskap #67539 is 'n antwoord op boodskap #67499] Di, 15 Oktober 2002 18:40 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Oct 2002 06:24:48 +0200, "Annette"
sê:

> Wel Dave, jy gooi my hier in 'n wabbeljoe. Gerald Bush ken ek glad nie.
> Gerald Ford was 'n president lank gelede, en George W Bush is die huidige
> een.

'n View All Messages het bevestig dat ek die man tot Gerald herdoop
het:-) Oom George is blykbaar iemand van wie mense òf hou of nié hou
nie, met geen neutrale mense nie. Ek is 'n aanhanger (tot dusver).

DD
Vorige onderwerp: Werk
Volgende onderwerp: Jeneker ook gevang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:42:58 MGT 2024