Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » verkiesing en buitelandse politiek vervelig
verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6683] Di, 02 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, moet dit asseblief nie persoonlik opvat nie,
maar die Amerikaanse verkiesing verveel my tot
in die afgrond in. So ook Australiese politiek.
By gebrek aan enige politieke kwessie, word
"Political Corectness" in Australie verhewe tot alles.
Daar word gedurig geneul (deur 'n klein groepie
pseudo-liberales) oor "groen" kwessies,
feminisme en "spiritualisme" van die Aboriginees,
terwyl niemand iets doen aan enige daarvan nie.
(hulle die minste van almal).
Die meerderheid mense sit op hul gat en geen nie
om nie - hul grootse bekommernis is hoeveel bier
hul moet koop vir die volgende braai,
en wie die "footy" gewen het. (klink bekend ?)
Gelukkig (vir die joernaliste hier), is daar
nou 'n maljan wat mense geskiet het in Australie,
so hulle kan nou vir 'n rukkie oor iets gal afgaan.

Ek dink as jy in SA grootgeword het, is sulke
politiek maar vervelig (relatief gesproke).
In Australie gebeur elke maand niks, en dan
hou dit vir jare aan...
So ons word soms die Amerikaanse verkiesing opgedis by
gebrek aan iets anders.
As dit nie die aanloop tot die verkiesing is nie,
is dit die veldtog self, en dan die nabetragtig.
Amerika is lankal nie meer so belangrik soos wat hul
was nie. Met 'n verenigde Europa, 'n ekonomies sterk
Japan, 'n groeiende ekonomiese China, wie is die
Amerikaners nou eintlik ?

Ek hoop ek het sommige van julle nou lekker geterg.
Groete.
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6684 is 'n antwoord op boodskap #6683] Di, 02 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Aliki van Heek[2]  is tans af-lyn  Aliki van Heek[2]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , gal...@ibm.net says:
>
>
> Kyk, moet dit asseblief nie persoonlik opvat nie,
> maar die Amerikaanse verkiesing verveel my tot
> in die afgrond in. So ook Australiese politiek.
> By gebrek aan enige politieke kwessie, word
> "Political Corectness" in Australie verhewe tot alles.
> Daar word gedurig geneul (deur 'n klein groepie
> pseudo-liberales) oor "groen" kwessies,
> feminisme en "spiritualisme" van die Aboriginees,
> terwyl niemand iets doen aan enige daarvan nie.
> (hulle die minste van almal).
> Die meerderheid mense sit op hul gat en geen nie
> om nie - hul grootse bekommernis is hoeveel bier
> hul moet koop vir die volgende braai,
> en wie die "footy" gewen het. (klink bekend ?)

...

>
> Ek hoop ek het sommige van julle nou lekker geterg.
> Groete.

Nee Galjoen, my het jy nie geterg nie, ek stem heeltemaal saam. Hier in
Nederland is dit nog verveliger, hier nie bestaan die "spiritualisme"-
kwessie ook nie. Darem veral gefingeerde "groen" kwessies.

Aliki

************************************************************ ********************
* E-mail: van...@ecn.nl Phone: +31(0)2246 4507 *
* Netherlands Energy Research Foundation ECN Fax : +31(0)2246 3490 *
* Department: NUC P.O. Box 1 NL-1755 ZG Petten The Netherlands *
************************************************************ ********************
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6693 is 'n antwoord op boodskap #6683] Do, 04 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
>
>>
>> Ek hoop ek het sommige van julle nou lekker geterg.
>> Groete.
>
> Nee Galjoen, my het jy nie geterg nie, ek stem heeltemaal saam. Hier in
> Nederland is dit nog verveliger, hier nie bestaan die "spiritualisme"-
> kwessie ook nie. Darem veral gefingeerde "groen" kwessies.
>
> Aliki
>

Kanadese hou daarvan om die volgende grap te vertel:
'n Italianer, 'n Fransman en 'n Kanadees word gevra
om 'n opstel te skryf oor "die olifant."
Die Italianer skryf oor die liefdeslewe van die olifant.
Die Fransman skryf oor die gastronomiese gewoontes
van die olifant. Die Kanadees wonder "of die olifant
'n federale of provinsiale verantwoordelikheid is." Dit
moet nou glo wys hoe oninteressant Kanadese en hul
politiek is.
Die teenoorgestelde is eintlik waar. Op die oomblik
is almal in Kanada opgewonde oor een of ander politieke
situasie. En wat in Kanada op konstitusionele gebied
gaan ontwikkel, het verreikende gevolge vir die res van
die wêreld. Ek persoonlik hoop dat Kanada nie sal ver-
splinter nie, maar dat die federasie net baie losser sal
word en die provinsies dus meer en meer soos die state
van die VSA sal begin funksioneer.
Ek stel dus veral belang hoe die verskillende politieke
entiteite in beide Nederland en Australië funksioneer en
wat hulle verhouding is met die sentrale regering.

Gloudina Bouwer
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6699 is 'n antwoord op boodskap #6683] Vr, 05 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:

>In Australie gebeur elke maand niks, en dan
> hou dit vir jare aan...

Dit is presies hoekom ek hier bly. Toe ons in RSA gewoon het het ek
altyd gesê ek wens ons kan n verkiesing oor die prys van margarine
he^. Elke keer as daar verkiesing was skree die politici net "SWART
GEVAAR" en almal stem Nasionaal!

Groete.

Julius

jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6703 is 'n antwoord op boodskap #6683] Sa, 06 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frederic Gregoire  is tans af-lyn  Frederic Gregoire
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
MaDmAn wrote:

>> Amerika is lankal nie meer so belangrik soos wat hul
>> was nie. Met 'n verenigde Europa, 'n ekonomies sterk
>> Japan, 'n groeiende ekonomiese China, wie is die
>> Amerikaners nou eintlik ?

> I dont read you're idiot language, but a friend of mine told me what
> this says. Amerika is the greatest country ever to exist, and the
> Amerikans are the greatest people ever to exist. If you dont beleive
> it, we will turn your little land into a nuclear fallout zone.
>
> Have you forgot the 1930's? We saved your ass from the NAZI'S in WWII.
> We shouldn't have let you have your little land back. Next time, we'll
> keep it.

Sounds like a nazi statement.

--
Frederic Gregoire mailto:f...@hebel.net
E-mail address: f...@hebel.net Homepage: http://www.hebel.net/~frg
Je parle francais, I speak english, ek praat afrikaans,
eg tala islensku.
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6705 is 'n antwoord op boodskap #6683] Sa, 06 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MaDmAn  is tans af-lyn  MaDmAn
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:

> Amerika is lankal nie meer so belangrik soos wat hul
> was nie. Met 'n verenigde Europa, 'n ekonomies sterk
> Japan, 'n groeiende ekonomiese China, wie is die
> Amerikaners nou eintlik ?
>

I dont read you're idiot language, but a friend of mine told me what
this says. Amerika is the greatest country ever to exist, and the
Amerikans are the greatest people ever to exist. If you dont beleive
it, we will turn your little land into a nuclear fallout zone.

Have you forgot the 1930's? We saved your ass from the NAZI'S in WWII.
We shouldn't have let you have your little land back. Next time, we'll
keep it.

- MaDmAn

WhEn ThE mAdMaN tAlKs, YoU bEtTeR lIsTeN!
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6722 is 'n antwoord op boodskap #6683] Di, 09 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my na iemand wat 'n baie stout ex- Suid Afrikaner as
vriend het.

Hoekom praat ons nie oor hoe die C.I.A. die apartheidsregering
gehelp het en hulle in stand gehou het nie.

Gloudina Bouwer
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6723 is 'n antwoord op boodskap #6683] Di, 09 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MaDmAn  is tans af-lyn  MaDmAn
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer wrote:

> Hoekom praat ons nie oor hoe die C.I.A. die apartheidsregering
> gehelp het en hulle in stand gehou het nie.
>
> Gloudina Bouwer

It is futile to try to hide behind you're little language and you're
phony names. I am MaDmAn!

You're argument is erroneous; its egregious; its preposterous! Do you
judge a painting by looking at one tiny corner? Do you judge a novel
based on page 237? Amerika is the best because of its overall record.
Amerika has the best education system (ask the hundreds of thousands
who come here to study), Amerika has the most powerful economy, Amerika
has the most powerful military...EVER TO EXIST ON PLANET EARTH!

Besides, do you *really* beleive what you have written? It is common
knowledge that the Amerikan government concocts "scandals" in order to
make the country appear worse than it is. Look, Amerika has the problem
of being too good. Everyone wants to come here. So, what does the
government do about it? It makes up phony statistics like "a person is
10 times more likely to be shot here than in England," and the Amerikan
inner cities are falling apart. We only respect those people who are
smart enough to figure out it is all a big HOAX!

-MaDmAn

WhEn ThE mAdMaN tAlKs - YoU bEtTeR lIsTeN!
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6730 is 'n antwoord op boodskap #6683] Wo, 10 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Aliki van Heek[2]  is tans af-lyn  Aliki van Heek[2]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , MaDmAn says:
>
> Izak Bouwer wrote:
>
>> Hoekom praat ons nie oor hoe die C.I.A. die apartheidsregering
>> gehelp het en hulle in stand gehou het nie.
>>
>> Gloudina Bouwer
>
> It is futile to try to hide behind you're little language and you're
> phony names. I am MaDmAn!

Madman. Ek sien. (I see)
>
> (KNIP)
> Amerika has the best education system (ask the hundreds of thousands
> who come here to study),

Ahum? Die lae"rskole en hoe"rskole stel NIETS voor! (Ek spreek uit
ondervinding) Daarby sy dit dikwels ook nog dwelmneste. En wat die
universiteite betref, Amerika dryf op die naam die sy lank gelee
opgebouw het. Hierdie dae dat die onderwysstelsel nog goed was. Een
wetenskaplike karriere in Europa was onmoontlik sonder 'n paar jare
werk in die VSA. Maar hierdie tyd is verby.

>> Besides, do you *really* beleive what you have written? It is common
> knowledge that the Amerikan government concocts "scandals" in order to
> make the country appear worse than it is. Look, Amerika has the problem
> of being too good. Everyone wants to come here. So, what does the
> government do about it? It makes up phony statistics like "a person is
> 10 times more likely to be shot here than in England," and the Amerikan
> inner cities are falling apart.

Jy ontken dit?

Aliki

************************************************************ ********************
* E-mail: van...@ecn.nl Phone: +31(0)2246 4507 *
* Netherlands Energy Research Foundation ECN Fax : +31(0)2246 3490 *
* Department: NUC P.O. Box 1 NL-1755 ZG Petten The Netherlands *
************************************************************ ********************
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6731 is 'n antwoord op boodskap #6683] Wo, 10 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
MaDmAn  is tans af-lyn  MaDmAn
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer wrote:
>
>> WhEn ThE mAdMaN tAlKs - YoU bEtTeR lIsTeN!
>
> Hoekom antwoord jy nie my vraag oor die C.I.A. nie?

Sigh. OK, ROM-for-brains, let me rehash. The US Government created
that rumor in order to discourage immigration. The US *wants* to look
like a fool sometimes - that's the genius of it!


> Luister, ek woon in Kanada. Jy kan ons niks van die V.S.A.
> vertel wat ons nie weet nie.

Read on - you seem to be full of disinformation.

> Ons land is groter as julle s'n.

This is a common misconception among the Kanadians. As you seem to be
unaware, Amerika annexed the moon in 1978. This makes Amerika the
largest country in the solar system.

> Ons land is mooier as julle s'n.

This is blatantly false.

> Ons het nie so 'n groot nasionale skuld as julle nie.

Another rumor started by the government to discourage immigration.

> Wie kontroleer die Northwest Passage? Ons.
> Wie se kant van die Niagara Falls is die mooiste? Ons s'n.
> Wie produseer die snaakste komediante - ons. Jim Carrey,
> byvoorbeeld.
> Waar kom Peter Jennings, die beste TV joernalis in die VSA,
> vandaan. Kanada. (En hy het die skool verlaat voor Graad 12.)

I have refuted you're other arguments. What is left is not even worth
commenting on. Are you really trying to defend the position that Kanada
is better than Amerika?!?!?! Come off it. Here is a list of the top 10
country's I found last week.

1. Amerika
2. Japan
3. Germany
4. Chad
5. Trinidad and Tobago
6. Antarktika
7. Belize
8. France
9. Paraguay
10. Brussels

As you can plainly see, Kanada isn't even in the top 10!

-MaDmAn

WhEn ThE mAdMaN tAlKs - YoU bEtTeR lIsTeN!
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6732 is 'n antwoord op boodskap #6683] Wo, 10 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
MaDmAn  is tans af-lyn  MaDmAn
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Aliki van Heek wrote:
>
>> It is futile to try to hide behind you're little language and you're
>> phony names. I am MaDmAn!
>
> Madman. Ek sien. (I see)

That's MaDmAn, not Madman.

>> Amerika has the best education system (ask the hundreds of thousands
>> who come here to study),
>
> Ahum? Die lae"rskole en hoe"rskole stel NIETS voor! (Ek spreek uit
> ondervinding) Daarby sy dit dikwels ook nog dwelmneste. En wat die
> universiteite betref, Amerika dryf op die naam die sy lank gelee
> opgebouw het. Hierdie dae dat die onderwysstelsel nog goed was. Een
> wetenskaplike karriere in Europa was onmoontlik sonder 'n paar jare
> werk in die VSA. Maar hierdie tyd is verby.
>

Unfortunately, my friend is unavailable to translate this. However, it
seems to be some sort of confirmation that I am indeed correct in my
assertion that Amerika has the best education system in the world.
Thank you, Aliki. Finally a voice of reason amidst the din of insanity.

Since I have found an ally, I will ask you - why do you're people insist
on misspelling Amerika? Are you "dis-ing" America?

-MaDmAn

WhEn ThE mAdMaN tAlKs - YoU bEtTeR lIsTeN!
Re: verkiesing en buitelandse politiek vervelig [boodskap #6733 is 'n antwoord op boodskap #6683] Wo, 10 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> WhEn ThE mAdMaN tAlKs - YoU bEtTeR lIsTeN!

Hoekom antwoord jy nie my vraag oor die C.I.A. nie?

Luister, ek woon in Kanada. Jy kan ons niks van die V.S.A.
vertel wat ons nie weet nie.

Ons land is groter as julle s'n.
Ons land is mooier as julle s'n.
Ons het nie so 'n groot nasionale skuld as julle nie.
Wie kontroleer die Northwest Passage? Ons.
Wie se kant van die Niagara Falls is die mooiste? Ons s'n.
Wie produseer die snaakste komediante - ons. Jim Carrey,
byvoorbeeld.
Waar kom Peter Jennings, die beste TV joernalis in die VSA,
vandaan. Kanada. (En hy het die skool verlaat voor Graad 12.)

Sal jy nou jou mond hou, eh?

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: Oor I. D. du PLESSIS
Volgende onderwerp: Web-blad oor Bisho
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:55:59 MGT 2024