Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlopery
Oorlopery [boodskap #67215] Di, 08 Oktober 2002 09:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Metropool gaan nou 'n ANC burgemeester kry, omdat daar genoeg DA
lede laasnag na die NNP/ANC oorgeloop het.
Wat vir my bietjie dronkslaan is dat die name van die oorlopers glo nie
bekend gemaak sal word voordat die 10 dae periode verstreke is nie, om die
oorlopers glo te beskerm.
Beskerm van wat? Daar is tog duidelik gestel dat hulle nie weer kan
terugloop nie.

Dus is Onse Charles Bronson sy ketting kwyt.
Sjym

Annette
Re: Oorlopery [boodskap #67218 is 'n antwoord op boodskap #67215] Di, 08 Oktober 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is vir my net eenvoudig ongelooflik dat iemand wat deur lede van 'n
spesifieke politieke groep verkies is, skielik nie meer hulle wil
verteenwoordig nie, en toegelaat word om sy setel te behou. Miskien sien ek
dit simplisties, maar as ek vir Thabo stem en hy loop oor na ET toe,
verteenwoordig hy tog nie meer my standpunte nie. Nou praat ek alweer
politiek! Die presiese rede hoekom ek nie meer gereeld hier kuier nie.

"Annette" skryf in boodskap news:anu94n$hbgad$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Kaapse Metropool gaan nou 'n ANC burgemeester kry, omdat daar genoeg DA
> lede laasnag na die NNP/ANC oorgeloop het.
> Wat vir my bietjie dronkslaan is dat die name van die oorlopers glo nie
> bekend gemaak sal word voordat die 10 dae periode verstreke is nie, om die
> oorlopers glo te beskerm.
> Beskerm van wat? Daar is tog duidelik gestel dat hulle nie weer kan
> terugloop nie.
>
> Dus is Onse Charles Bronson sy ketting kwyt.
> Sjym
>
> Annette
>
Re: Oorlopery [boodskap #67219 is 'n antwoord op boodskap #67218] Di, 08 Oktober 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons praat nie politiek nou hier nie, ons praat nou oor die konstitisionele
hof se snaakse uitspraak.
Annete

"Sakkie" skryf in boodskap news:3da2c946$0$18842@hades.is.co.za...
> Dit is vir my net eenvoudig ongelooflik dat iemand wat deur lede van 'n
> spesifieke politieke groep verkies is, skielik nie meer hulle wil
> verteenwoordig nie, en toegelaat word om sy setel te behou. Miskien sien ek
> dit simplisties, maar as ek vir Thabo stem en hy loop oor na ET toe,
> verteenwoordig hy tog nie meer my standpunte nie. Nou praat ek alweer
> politiek! Die presiese rede hoekom ek nie meer gereeld hier kuier nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:anu94n$hbgad$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Kaapse Metropool gaan nou 'n ANC burgemeester kry, omdat daar genoeg
> DA
>> lede laasnag na die NNP/ANC oorgeloop het.
>> Wat vir my bietjie dronkslaan is dat die name van die oorlopers glo nie
>> bekend gemaak sal word voordat die 10 dae periode verstreke is nie, om die
>> oorlopers glo te beskerm.
>> Beskerm van wat? Daar is tog duidelik gestel dat hulle nie weer kan
>> terugloop nie.
>>
>> Dus is Onse Charles Bronson sy ketting kwyt.
>> Sjym
>>
>> Annette
>>
>
Re: Oorlopery [boodskap #67222 is 'n antwoord op boodskap #67218] Di, 08 Oktober 2002 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel saam met jou, Sakkie. 'n Politikus is 'n aardige ding - dis die mees
taktvolle manier om dit te sê.

Koot

"Sakkie" skryf in boodskap news:3da2c946$0$18842@hades.is.co.za...
> Dit is vir my net eenvoudig ongelooflik dat iemand wat deur lede van 'n
> spesifieke politieke groep verkies is, skielik nie meer hulle wil
> verteenwoordig nie, en toegelaat word om sy setel te behou. Miskien sien ek
> dit simplisties, maar as ek vir Thabo stem en hy loop oor na ET toe,
> verteenwoordig hy tog nie meer my standpunte nie. Nou praat ek alweer
> politiek! Die presiese rede hoekom ek nie meer gereeld hier kuier nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:anu94n$hbgad$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Kaapse Metropool gaan nou 'n ANC burgemeester kry, omdat daar genoeg
> DA
>> lede laasnag na die NNP/ANC oorgeloop het.
>> Wat vir my bietjie dronkslaan is dat die name van die oorlopers glo nie
>> bekend gemaak sal word voordat die 10 dae periode verstreke is nie, om die
>> oorlopers glo te beskerm.
>> Beskerm van wat? Daar is tog duidelik gestel dat hulle nie weer kan
>> terugloop nie.
>>
>> Dus is Onse Charles Bronson sy ketting kwyt.
>> Sjym
>>
>> Annette
>>
>
Re: Oorlopery [boodskap #67226 is 'n antwoord op boodskap #67222] Di, 08 Oktober 2002 13:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Ding is die regte woord. Mens kry nie eers diere wat so optree nie.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:anulth$8mi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek voel saam met jou, Sakkie. 'n Politikus is 'n aardige ding - dis die mees
> taktvolle manier om dit te sê.
>
> Koot
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3da2c946$0$18842@hades.is.co.za...
>> Dit is vir my net eenvoudig ongelooflik dat iemand wat deur lede van 'n
>> spesifieke politieke groep verkies is, skielik nie meer hulle wil
>> verteenwoordig nie, en toegelaat word om sy setel te behou. Miskien
sien
> ek
>> dit simplisties, maar as ek vir Thabo stem en hy loop oor na ET toe,
>> verteenwoordig hy tog nie meer my standpunte nie. Nou praat ek alweer
>> politiek! Die presiese rede hoekom ek nie meer gereeld hier kuier nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:anu94n$hbgad$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Kaapse Metropool gaan nou 'n ANC burgemeester kry, omdat daar
genoeg
>> DA
>>> lede laasnag na die NNP/ANC oorgeloop het.
>>> Wat vir my bietjie dronkslaan is dat die name van die oorlopers glo nie
>>> bekend gemaak sal word voordat die 10 dae periode verstreke is nie, om
> die
>>> oorlopers glo te beskerm.
>>> Beskerm van wat? Daar is tog duidelik gestel dat hulle nie weer kan
>>> terugloop nie.
>>>
>>> Dus is Onse Charles Bronson sy ketting kwyt.
>>> Sjym
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Can Someone Tell Me What the Hell?
Volgende onderwerp: Parfuum snuifery - waar of wolhaar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:51:01 MGT 2024