Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederland
Nederland [boodskap #67173] Ma, 07 Oktober 2002 14:41 na volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed oorlede.
Re: Nederland [boodskap #67176 is 'n antwoord op boodskap #67173] Ma, 07 Oktober 2002 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dankie Max - ons het dit vanoggend gehoor.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
oorlede.
Re: Nederland [boodskap #67178 is 'n antwoord op boodskap #67173] Ma, 07 Oktober 2002 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Max"  skryf in boodskap news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
oorlede.

Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
kom.
Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.

Jasper.
Re: Nederland [boodskap #67181 is 'n antwoord op boodskap #67178] Ma, 07 Oktober 2002 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jasper Kok" schreef...
> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
nie.

Dis amper soos in Engeland ... prins Philip is ook geen koning nie.

Prins Claus kan mens geen koning noem nie omdat net 'n regerende vorst die
titel 'koning' kan het.

Groete,
Arthur
Re: Nederland [boodskap #67193 is 'n antwoord op boodskap #67181] Ma, 07 Oktober 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Manon van de Wiel  is tans af-lyn  Manon van de Wiel
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
De vrouw van een koning is wel een koningin, maar de man van een koningin is
geen koning, maar een prins.

Groeten Manon

"Arthur" skryf in boodskap news:ansfl5$1mt4$1@news.kabelfoon.nl...
| "Jasper Kok" schreef...
| > Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
| maar
| > die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
| nie.
|
| Dis amper soos in Engeland ... prins Philip is ook geen koning nie.
|
| Prins Claus kan mens geen koning noem nie omdat net 'n regerende vorst die
| titel 'koning' kan het.
|
| Groete,
| Arthur
|
|
Re: Nederland [boodskap #67207 is 'n antwoord op boodskap #67178] Di, 08 Oktober 2002 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
snert is.

"Jasper Kok"  skryf in boodskap news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>  "Max"  schreef in bericht
>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
>  oorlede.
>
>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
>  kom.
>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>
>  Jasper.
>
Re: Nederland [boodskap #67209 is 'n antwoord op boodskap #67207] Di, 08 Oktober 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Natuurlik is hier konings, en nogal baie ook. Vat by die koning in KZN.
(Baie duur budget)

"Jonas"  skryf in boodskap news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>  snert is.
>  "Jasper Kok"  wrote in message
>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>  "Max"  schreef in bericht
>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
siekbed
>>  oorlede.
>>
>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
>  maar
>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
>  nie.
>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>  gaan
>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>  haar
>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>  koningin
>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar
>  ek
>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam
>  van
>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
>>  kom.
>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>
>>  Jasper.
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67211 is 'n antwoord op boodskap #67209] Di, 08 Oktober 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En kantore:)
Annette

"Pieter"  skryf in boodskap news:3da2861d$0$18850@hades.is.co.za...
>  Natuurlik is hier konings, en nogal baie ook. Vat by die koning in KZN.
>  (Baie duur budget)
>
>
>  "Jonas"  wrote in message
>  news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>>  snert is.
>>  "Jasper Kok"  wrote in message
>>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>  "Max"  schreef in bericht
>>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>  siekbed
>>>  oorlede.
>>>
>>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>>  maar
>>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>>  nie.
>>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>  Beatrix
>>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>>  gaan
>>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>>  haar
>>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
>  te
>>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>  koningin
>>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>>  ek
>>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>>  van
>>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
>  mag
>>>  kom.
>>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>>  Jasper.
>>>
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67223 is 'n antwoord op boodskap #67207] Di, 08 Oktober 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
.
> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
> snert is.

Ek stem 'n bietjie met jou saam Jonas, maar dit sal swaar wees om ons
koningin te vervang vir 'n president soos Mbeki.
Kan jy vir my se, wat is regtig snert???

Gr.Rico
Re: Nederland [boodskap #67224 is 'n antwoord op boodskap #67223] Di, 08 Oktober 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snert is Hagar Die Verskriklike se hond se naam.:))

As iemand wat grootgeword het met 'n koningshuis - vertel ons hoe voel julle
daaroor Rico.?

My idee is dat lande met koningshuise baie betaal vir iemand wat geen
uitvoerende mag het nie, maar goed is om toesprake voor te dra.
Miskien is ek verkeerd - maar as die koning al die mag en sê het, hoekom is
daar dan nog 'n parlement ook?

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:anuldg$1kj$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
> .
>> Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>> snert is.
>
>
> Ek stem 'n bietjie met jou saam Jonas, maar dit sal swaar wees om ons
> koningin te vervang vir 'n president soos Mbeki.
> Kan jy vir my se, wat is regtig snert???
>
> Gr.Rico
>
Re: Nederland [boodskap #67233 is 'n antwoord op boodskap #67207] Di, 08 Oktober 2002 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
(volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
nie.
Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
ek bly on het 'n koninkryk!

Jasper.

"Jonas"  skryf in boodskap news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>  snert is.
>  "Jasper Kok"  wrote in message
>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>  "Max"  schreef in bericht
>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
siekbed
>>  oorlede.
>>
>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
>  maar
>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
>  nie.
>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>  gaan
>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>  haar
>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>  koningin
>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar
>  ek
>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam
>  van
>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
>>  kom.
>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>
>>  Jasper.
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67235 is 'n antwoord op boodskap #67224] Di, 08 Oktober 2002 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> My idee is dat lande met koningshuise baie betaal vir iemand wat geen
> uitvoerende mag het nie, maar goed is om toesprake voor te dra.
> Miskien is ek verkeerd - maar as die koning al die mag en sê het, hoekom is
> daar dan nog 'n parlement ook?

Die koning in Nederland het nie al die mag nie, maar tog is daar 'n
aansienlike mag in hom verenig. Mens moet dit nie onderskat nie; die koning
is 'n belangrike onderdeel van die regering.

Ek is nie seker nie wat meer kos nie, 'n koningshuis of 'n president. Ek
vermoed 'n koningshuis is goedkoper ....

Groete,
Arthur
Re: Nederland [boodskap #67245 is 'n antwoord op boodskap #67233] Di, 08 Oktober 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is baie mense hier wat hulle afvra waar 'n koninghuis nog goed
vir is..
Nou, as ons kyk na Europa dan sien ons dat daar nog baie koningshuise
an die mag is en 'n koninkryk behoort by die stabielste staatsvorme
van die hele wêreld. Eintlik is 'n koninkryk die beste staatsvorm
omdat 'n koning (of 'n koningin) buite die landspartye staan. Sodoende
verenig hy of sy al sy landgenote. Hy bevestig die gestemde wette
omdat hy gesien het dat daar 'n meerderheid bestaan wat die wette so
wil gemaak het. Maar self neem hy geen stelling of party
dienaangaande. Hierdie gevoel is minder uitgesproke by 'n president
want daardie persoon behoort self ook by 'n party. Selfs Franco van
Spanje moet dit het begryp toe hy vir Juan Carlos het gevra om sy
opvolger te word.
Mense wat hulle eie laatdunkend opstel oor koningshuise weet eintlik
nie waaroor hulle praat nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Nederland [boodskap #67251 is 'n antwoord op boodskap #67233] Wo, 09 Oktober 2002 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jasper, hoekom het jy nie vir ons gewaai en hallo geskree toe jy hier was
nie?
Annette

"Jasper Kok"  skryf in boodskap news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>  Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>  (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
>  vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
>  wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
>  nie.
>  Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
>  duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
>  hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>  doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>  koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
>  parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
>  maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
>  wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
>  kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
>  ek bly on het 'n koninkryk!
>
>  Jasper.
>
>  "Jonas"  schreef in bericht
>  news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>>  snert is.
>>  "Jasper Kok"  wrote in message
>>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>  "Max"  schreef in bericht
>>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>  siekbed
>>>  oorlede.
>>>
>>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>>  maar
>>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>>  nie.
>>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>  Beatrix
>>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>>  gaan
>>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>>  haar
>>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
>  te
>>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>  koningin
>>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>>  ek
>>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>>  van
>>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
>  mag
>>>  kom.
>>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>>  Jasper.
>>>
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67279 is 'n antwoord op boodskap #67178] Wo, 09 Oktober 2002 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jasper, ek stem 100% met jou saam. Ek het die term "prins" nie geken
voor ek NL toe gekom het as die man van die Koningin nie, maar as die
seun... Ek moes seker koning in aanhalingstekens gesit het.

Ek het koning genoem vir duidelikheid, en daardeur verwarring
veroorsaak. My fout.

Wat swot jy?

Max____________________________________________

"Jasper Kok"
> "Max" schreef in bericht
> news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>> Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang siekbed
> oorlede.
>
> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het, maar
> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning nie.
> Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook ´n
> diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
> Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin Beatrix
> gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan gaan
> noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie haar
> offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar koningin te
> gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond koningin
> genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
> Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink, maar ek
> is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies afstam van
> die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die mag
> kom.
> Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>
> Jasper.
Re: Nederland [boodskap #67280 is 'n antwoord op boodskap #67224] Wo, 09 Oktober 2002 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Snert is Hagar Die Verskriklike se hond se naam.:))

Snert is ertjiesop met rookwors, spek en weet ek veel watse lekker
goed nog! HEERRRRLIK - en dis weer winter en tyd vir snert!!!
Re: Nederland [boodskap #67285 is 'n antwoord op boodskap #67280] Wo, 09 Oktober 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O vloek!! Die mense hier eet afval, en die mense daar eet snert;))
Ek self is baie lief vir ertjiesop met gerookte wors in - het die lus by die
Duitsers gekry.
Annette - wat van sop leef wanneer sy deur Europa toer.

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210090125.23502e15@posting.google.com...
> "Annette"
>> Snert is Hagar Die Verskriklike se hond se naam.:))
>
>
> Snert is ertjiesop met rookwors, spek en weet ek veel watse lekker
> goed nog! HEERRRRLIK - en dis weer winter en tyd vir snert!!!
Re: Nederland [boodskap #67826 is 'n antwoord op boodskap #67181] Vr, 25 Oktober 2002 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee arthur dis nie reg nie.
'n Koning is hoër as 'n Koningin.......dit is ooralste oppie wereld so.
So as 'n vrou regerend koningin is word haar man prins.... en nie koning nie
....... as hy dan koning genoem sal word is hy hoër as sy vrou..die
regerende vorst.
Maaaaaaaar as 'n man die regerende Koning is dan sal sy vrou definitief
Koningin wees.......... dit is ALTYD so ....... ooralste waar jy kyk in die
lande wat word geregeer deur 'n vors.
So as Beatrix afstand sal doen van haar troon os sal kom te oorly dan sal
Willem Alexander koning der Nederlanden word (Koning Willem IV)
So dis nie reg dat net 'n regerend vors 'n titel mag dra nie.
So om 'n lank storie kort te maak:
as 'n man regerend vors is dan is sy vrou koningin.
as 'n vrou regerend vors is dan is haar man net prins (Prinsgemaal).

-xxx-

"Arthur" skryf in boodskap news:ansfl5$1mt4$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jasper Kok" schreef...
>> Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad het,
> maar
>> die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie koning
> nie.
>
> Dis amper soos in Engeland ... prins Philip is ook geen koning nie.
>
> Prins Claus kan mens geen koning noem nie omdat net 'n regerende vorst die
> titel 'koning' kan het.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Nederland [boodskap #67827 is 'n antwoord op boodskap #67173] Vr, 25 Oktober 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Betaal sy erfbelasting op haar grond?
Annette

"Sebs"  skryf in boodskap news:21cu9.110571$gD2.9847953@zwoll1.home.nl...
>  Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
>  'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
>  land bestuur ..... saam met die koningin.
>  ons kan 'n regering kies om te stem.
>  As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
>  .........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
>  gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
>  koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die koningsfamilie
>  die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af wie
>  die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar stories
>  gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis van
>  Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
>  so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit solank as
>  HY wil nie........
>  en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
>  grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
>  EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
>  -xxx- Sebs
>
>  "Jasper Kok"  schreef in bericht
>  news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>  Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>>  (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
>>  vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat
>  julle
>>  wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n
>  koninkryk
>>  nie.
>>  Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
>>  duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
>>  hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>>  doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>>  koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit
>  die
>>  parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis
>  nie,
>>  maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n
>  president
>>  wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae
>  figuur
>>  kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste
keer,
>  is
>>  ek bly on het 'n koninkryk!
>>
>>  Jasper.
>>
>>  "Jonas"  schreef in bericht
>>  news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>>>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te
>  voer
>>>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>>>  snert is.
>>>  "Jasper Kok"  wrote in message
>>>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>>  "Max"  schreef in bericht
>>>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>>  > Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>>  siekbed
>>>>  oorlede.
>>>>
>>>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
>  het,
>>>  maar
>>>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
>  koning
>>>  nie.
>>>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>>  Beatrix
>>>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin
kan
>>>  gaan
>>>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit
nie
>>>  haar
>>>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
>  koningin
>>  te
>>>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>>  koningin
>>>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou
>  Prinses)
>>>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
>  maar
>>>  ek
>>>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
>  afstam
>>>  van
>>>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan
die
>>  mag
>>>>  kom.
>>>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>>
>>>>  Jasper.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67828 is 'n antwoord op boodskap #67233] Vr, 25 Oktober 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
land bestuur ..... saam met die koningin.
ons kan 'n regering kies om te stem.
As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
.........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die koningsfamilie
die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af wie
die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar stories
gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis van
Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit solank as
HY wil nie........
en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
-xxx- Sebs

"Jasper Kok"  skryf in boodskap news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>  Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>  (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom ek
>  vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat julle
>  wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n koninkryk
>  nie.
>  Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis baie
>  duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie vir
>  hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>  doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>  koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat uit die
>  parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis nie,
>  maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n president
>  wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae figuur
>  kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste keer, is
>  ek bly on het 'n koninkryk!
>
>  Jasper.
>
>  "Jonas"  schreef in bericht
>  news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning of
>>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog te voer
>>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en loutere
>>  snert is.
>>  "Jasper Kok"  wrote in message
>>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>  "Max"  schreef in bericht
>>>  news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>>  Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>  siekbed
>>>  oorlede.
>>>
>>>  Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
het,
>>  maar
>>>  die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
koning
>>  nie.
>>>  Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook 'n
>>>  diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>  Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>  Beatrix
>>>  gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin kan
>>  gaan
>>>  noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit nie
>>  haar
>>>  offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
koningin
>  te
>>>  gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>  koningin
>>>  genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou Prinses)
>>>  Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek dink,
maar
>>  ek
>>>  is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
afstam
>>  van
>>>  die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan die
>  mag
>>>  kom.
>>>  Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>
>>>  Jasper.
>>>
>>
>
Re: Nederland [boodskap #67842 is 'n antwoord op boodskap #67826] Vr, 25 Oktober 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Oct 2002 15:52:48 +0200, "Sebs" wrote:

> Nee arthur dis nie reg nie.
> 'n Koning is hoër as 'n Koningin.......dit is ooralste oppie wereld so.
> So as 'n vrou regerend koningin is word haar man prins.... en nie koning nie
> ....... as hy dan koning genoem sal word is hy hoër as sy vrou..die
> regerende vorst.

ò, is dit hoe dit werk

Prins Dave
Re: Nederland [boodskap #67847 is 'n antwoord op boodskap #67826] Vr, 25 Oktober 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sebs" schreef...
> Nee arthur dis nie reg nie.
> 'n Koning is hoër as 'n Koningin.......dit is ooralste oppie wereld so.

Nee, Sebs in Nederland is ons koningin volgens die wet 'koning'. Sy is dus
gelyk in rang met Albert van Belgie, Harold van Noorwegen en Juan Carlos van
Spanje.

Groete,
Arthur
Re: Nederland [boodskap #67889 is 'n antwoord op boodskap #67827] Ma, 28 Oktober 2002 22:32 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
nee annette sy doen nie.... hoekom sal sy?....dis mos haar land..... so dan
sal sy vir haarself moet belasting gee :o):o):o) hehehe
"Annette"  skryf in boodskap news:apbiqo$4jfp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>  Betaal sy erfbelasting op haar grond?
>  Annette
>
>
>  "Sebs"  wrote in message
>  news:21cu9.110571$gD2.9847953@zwoll1.home.nl...
>>  Nee jasper.... stem nie met jou saam nie.
>>  'n koning het 'n sekere mag in holland..... maar dis die regering wat die
>>  land bestuur ..... saam met die koningin.
>>  ons kan 'n regering kies om te stem.
>>  As daar net 'n koning is wat regeer kan ons dit nie kies nie
>>  .........MAAAAAAAAAAAAAAR as hy nie goed sy werk doen nie en nie doen wat
>>  gedoen moet word nie .......... dan kan die onderdane (hollanders) die
>>  koning van sy troon afdonner en dan word iemand anders in die
>  koningsfamilie
>>  die koning .......... of selfs van 'n ander koningshuis......dit hang af
>  wie
>>  die meeste regte het op die troon. tusse 1800 en 1900 iewers is daar
>  stories
>>  gewees dat die koningkryk holland sal word oorgegee aan die koningshuis
>  van
>>  Pruisen..... maar daar was te baie moeilikhede ....... maar dit KAN.
>>  so as 'n koning op 'n troon sit dan wil dit nie se dat hy daar sit
solank
>  as
>>  HY wil nie........
>>  en moenie vergeet dat Nederland eiendom is van Beatrix....... dit is HAAR
>>  grondgebied . wat sy by wet geërf het van haar ma...... so holland is
>>  EIENDOM van hare majesteit.........daaroor val nie te stry nie.
>>  -xxx- Sebs
>>
>>  "Jasper Kok"  schreef in bericht
>>  news:anv1jv$h8o$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>  Ek weet - ek was van 25 Julie tot 14 Augustus in julle baie mooi land
>>>  (volgende jaar gaan ek weer kom!) - en dit was presies die rede waarom
>  ek
>>>  vir julle uitgelê het dat hy nie ons koning was nie. Ek het gedink dat
>>  julle
>>>  wat in 'n republiek woon, nie presies sou weet hoe dit gaan in 'n
>>  koninkryk
>>>  nie.
>>>  Dis reg dat die koningin nie baie mag het nie en dat die koningshuis
>  baie
>>>  duur is, maar ek is bly dat hulle nie baie mag het nie, omdat ons nie
>  vir
>>>  hulle kan kies nie. As julle dink mnr Mbeki doen nie wat hy het sou moet
>>>  doen nie, kan julle 'n ander president kies, maar ons het net die
>>>  koningshuis (en die parlement wat ons self kies en die ministers wat
uit
>>  die
>>>  parlementêre meerderheid voortkom). Ek is nie baie vir die koningshuis
>>  nie,
>>>  maar ek dink dat ons die idee het dat 'n koning(in) makliker as 'n
>>  president
>>>  wat uit 'n politieke party kom bo die partye kan staan en 'n nasionae
>>  figuur
>>>  kan word. As ek sien hoe hulle dit in de VSA gedoen het die laatste
>  keer,
>>  is
>>>  ek bly on het 'n koninkryk!
>>>
>>>  Jasper.
>>>
>>>  "Jonas"  schreef in bericht
>>>  news:3da251c3$0$18850@hades.is.co.za...
>>>>  Jasper. Ons in Suid-Afrika woon in 'n republiek. Daar is geen koning
>  of
>>>>  koningshuis nie. Om die waarheid te sê ons was bereid om 'n oorlog
te
>>  voer
>>>>  teen lande waar konings regeer. Ons sal dit weer doen.
>>>>  Ek glo dat koningshuise en dit wat daarmee saamgaan absolute en
>  loutere
>>>>  snert is.
>>>>  "Jasper Kok"  wrote in message
>>>>  news:ans88t$dj8$1@wnnews.sci.kun.nl...
>>>>  > "Max"  schreef in bericht
>>>>  > news:e720f1c7.0210070641.31d7ccc7@posting.google.com...
>>>>  > > Prins Claus, die koning van Nederland, is gisteraand na 'n lang
>>>  siekbed
>>>>  > oorlede.
>>>>  >
>>>>  > Dis reg dat Prins Claus oorlede is en dat hy 'n lang siekbed gehad
>>  het,
>>>>  maar
>>>>  > die feit dat hij die eggenoot van ons koningin was, maak hom nie
>>  koning
>>>>  nie.
>>>>  > Ek is nie seker wat presies die reëls insake is, maar daar was ook
>  'n
>>>>  > diskussie hier oor die vraag of Prinses Máxima, die vrou van Prins
>>>>  > Willem-Alexander (die kroonprins oftewel die persoon wat koningin
>>>  Beatrix
>>>>  > gaan opvolg as sy oorly of afstand van die toon doen) sig koningin
>  kan
>>>>  gaan
>>>>  > noem as WA koning word. As ek my nie vergis nie is besluit dat dit
>  nie
>>>>  haar
>>>>  > offisiële titel word nie, maar dat dit elkeen vrystaan om haar
>>  koningin
>>>  te
>>>>  > gaan noem. Sy is baie populêr, so ek verwag dat sy in die volksmond
>>>>  koningin
>>>>  > genoem sal word. Beatrix is die dogter van die ou koningin (nou
>>  Prinses)
>>>>  > Juliana, so Prins Claus is in sekere sin 'n buitestaander. Ek
dink,
>>  maar
>>>>  ek
>>>>  > is nie seker nie, dat net die lede van die familie wat biologies
>>  afstam
>>>>  van
>>>>  > die koninklike familie sig koning(in) kan (laat) noem as hulle aan
>  die
>>>  mag
>>>>  > kom.
>>>>  > Om kort saam te vat, hy is oorlede, maar hy was nie koning nie.
>>>>  >
>>>>  > Jasper.
>>>>  >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Giggeltjie
Volgende onderwerp: Re: Plan for evacuation of whites in South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:29:44 MGT 2024