Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Raison d' être" deur KOOT PIETERSE
" Raison d' être" deur KOOT PIETERSE [boodskap #67101] Sa, 05 Oktober 2002 16:55
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

RAISON D'ÊTRE
Koot Pieterse

Met 'n hamergeklop
teen die sewende steen
is daar wesens gepleeg
van klip en molibdeen.
Hulle doen nog veel meer
as aanvanklik gemeen-
hulle vra "Waarvandaan?"
en selfs ook "Waarheen?"
Hulle's gans onversoen
met die tyd hul verleen:
dis 'n helse lawaai
tot hul terugkeer tot steen.
Vorige onderwerp: www.domein.za.com
Volgende onderwerp: Waar is ons?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:43:02 MGT 2024