Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2004 se matriekvakke
2004 se matriekvakke [boodskap #67050] Vr, 04 Oktober 2002 05:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verpligtend: Two offisiele tale ( een waarvan die taal is van die taalmedium
van die skool)
Wiskunde of wiskundige geletterdheid.
Lewensorientasie.

Keusevakke: daar moet 3 vakke uit onderstaande gekies word:
Lewenswetenskappe ( biologie)
Gesondheidswetenskap ( physical sciences)
Aardrykskunde
Geskiedenis
Rekeningkunde ( boekhou)
Ekonomie
Besigheidsekonomie
Dans-studies
Musiek
Visuele kunste
Dramatiese kunste
Ontwerp
Informasie Tegnologie ( computer science)
Rekenaar applikasie tegnologie ( compu-typing)
Landbouwetenskappe
Meganiese tegnologie ( motor mechanics)
Elektriese tegnologie ( electrician work)
Inginieurs tekeninge en ontwerp ( technical drawing)
Toerisme
Hospitaliteits-studies ( Hotel keeping)
Verbruikerstudies ( home economics)

Druipsyfer is 40% en laer.

Van die vakke wat sal uitval ( lyk my nie een weet presies watter vakke die
124 opmaak nie):
Islamietiese studies
Bybel studies
Scripture
Religieuse studies
Klasieke musiek
Boekbind
Klasieke Grieks
Liggaamsoefeninge
Litografie
Lozi, Kwanyama en Ndonga as eerste tale
7 snelskrif kursusse
Voorligting
Gemeenskaps verantwoordelikheid
TV en radio tegniese werk
horlosiemakery.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: 2004 se matriekvakke [boodskap #67072 is 'n antwoord op boodskap #67050] Vr, 04 Oktober 2002 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce en fênsievry  is tans af-lyn  Voetleuce en fênsievry
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...

> Lewenswetenskappe ( biologie)
> Gesondheidswetenskap ( physical sciences)

Is jy seker? Nie dalk andersom nie? Ek kan nie sien hoedat chemie en
fisika "gesondheidswetenskap" kan wees nie.
Re: 2004 se matriekvakke [boodskap #67074 is 'n antwoord op boodskap #67072] Vr, 04 Oktober 2002 12:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Whatever voetluis - ek het maar my Frenglish ingespan om te vertaal. - dis
hoekom ek die ingels in hakkies bygesit het.
Annette

websurfer.co.za> skryf in boodskap news:f0401042.0210040400.3fb6799e@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>
>> Lewenswetenskappe ( biologie)
>> Gesondheidswetenskap ( physical sciences)
>
> Is jy seker? Nie dalk andersom nie? Ek kan nie sien hoedat chemie en
> fisika "gesondheidswetenskap" kan wees nie.
Vorige onderwerp: Hikhoes
Volgende onderwerp: Koste van 'n Staking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:47:56 MGT 2024