Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bemarking 101
Bemarking 101 [boodskap #66910] Ma, 30 September 2002 18:07 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het toe nooit bemarking bestudeer nie, maar kyk wie borg hierdie bladsy
en kyk wat staan dan by nr. 11. Die advertensie se eintlik vir my "dink twee
keer voordat jy enetjie koop".

http://iafrica.com/afrikaans/aktueel/166097.htm

Ou Marius ry noudiedag deur sy blok se outomatiese hek. Een van hulle storm
op hom af en die ander een gaan staan so dat die hek nie toe gaan nie.
Marius gooi toe sy sleutels onder die kar in en staan terug. Toe se die ou
net eenvoudig vir hom "fok jou" en skiet hom net daar.
Re: Bemarking 101 [boodskap #66921 is 'n antwoord op boodskap #66910] Di, 01 Oktober 2002 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Internet Polisie"
> Ou Marius ry noudiedag deur sy blok se outomatiese hek. Een van hulle storm
> op hom af en die ander een gaan staan so dat die hek nie toe gaan nie.
> Marius gooi toe sy sleutels onder die kar in en staan terug. Toe se die ou
> net eenvoudig vir hom "fok jou" en skiet hom net daar.

...en wie het die storie vertel?
Re: Bemarking 101 [boodskap #66938 is 'n antwoord op boodskap #66921] Di, 01 Oktober 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0210010025.40edc523@posting.google.com...
> "Internet Polisie"
>> Ou Marius ry noudiedag deur sy blok se outomatiese hek. Een van hulle storm
>> op hom af en die ander een gaan staan so dat die hek nie toe gaan nie.
>> Marius gooi toe sy sleutels onder die kar in en staan terug. Toe se die ou
>> net eenvoudig vir hom "fok jou" en skiet hom net daar.
>
> ...en wie het die storie vertel?

Hy.
Re: Bemarking 101 [boodskap #67000 is 'n antwoord op boodskap #66938] Do, 03 Oktober 2002 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen"
> Max wrote in message
> news:e720f1c7.0210010025.40edc523@posting.google.com...
>> "Internet Polisie"
>>> Ou Marius ry noudiedag deur sy blok se outomatiese hek. Een van hulle
> storm
>>> op hom af en die ander een gaan staan so dat die hek nie toe gaan nie.
>>> Marius gooi toe sy sleutels onder die kar in en staan terug. Toe se die
> ou
>>> net eenvoudig vir hom "fok jou" en skiet hom net daar.
>>
>> ...en wie het die storie vertel?
>
> Hy.

Maar die positiewe (dat hy dit oorleef het) verkies jy om nie te noem
nie. Bang dat die verhaaltjie sy "punch" sou verloor?
Re: Bemarking 101 [boodskap #67036 is 'n antwoord op boodskap #67000] Do, 03 Oktober 2002 18:17 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0210030238.18a5e3a4@posting.google.com...

> Maar die positiewe (dat hy dit oorleef het) verkies jy om nie te noem
> nie. Bang dat die verhaaltjie sy "punch" sou verloor?

Nee buitelander.
Vorige onderwerp: Reisverslag Zuid Afrika
Volgende onderwerp: 4000 per dag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:43:14 MGT 2024