Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alibi vir Andries
Alibi vir Andries [boodskap #665] So, 08 Junie 2003 09:16 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 16:33:38 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Wel, ja. Maar nou is dit nie nodig nie, jy het die bottoms vir ons
>> deurmekaargekrap totdat niemand meer die top van die bottom kon
>> onderskei nie. Goeie antwoord in elk geval.
>>
>> Lorinda
>
> Nou't jy my terug op die bottom. Dankie vir jou kompliment.
> Dink jy Andries is met verlof? Of het gaan melk?
> Dan moet hy maar vir hom 'n pc installeer by die stalle.
> Somtyds raak hy lekker windgat as hier niemand is om
> met hom te praat nie, en nou pas hy die radios op in die
> mielielande.
>
>

Ek weet nie waarheen hy nou is nie, praat seker op een van die
Mandrake groepe. Of hy is besig in Ficksburg......Hy sal weer hier
uitwaai een of ander tyd. Ons het ook 'n ander besoeker op die groep
gehad, het jy gesien?

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #667 is 'n antwoord op boodskap #665] So, 08 Junie 2003 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jun 2003 02:16:29 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>
> Ek weet nie waarheen hy nou is nie, praat seker op een van die
> Mandrake groepe. Of hy is besig in Ficksburg......Hy sal weer hier
> uitwaai een of ander tyd. Ons het ook 'n ander besoeker op die groep
> gehad, het jy gesien?
>
> Lorinda


Hoe het jy dit gemis toe ek vir jou gesê het
dat dit 'Koos' die vuilbek van die ander groep is?
Onthou jy ek het gesê, as ons hom ignoreer sal hy
weggaan.
Re: Alibi vir Andries [boodskap #668 is 'n antwoord op boodskap #667] So, 08 Junie 2003 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:9c16evoq4n4ljo95b4lo5pppquije9s36l@4ax.com...
> On 8 Jun 2003 02:16:29 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Ek weet nie waarheen hy nou is nie, praat seker op een van die
>> Mandrake groepe. Of hy is besig in Ficksburg......Hy sal weer hier
>> uitwaai een of ander tyd. Ons het ook 'n ander besoeker op die groep
>> gehad, het jy gesien?
>>
>> Lorinda
>
>
> Hoe het jy dit gemis toe ek vir jou gesê het
> dat dit 'Koos' die vuilbek van die ander groep is?
> Onthou jy ek het gesê, as ons hom ignoreer sal hy
> weggaan.
>

Is dit tyd om 'n laer te trek?

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #669 is 'n antwoord op boodskap #668] So, 08 Junie 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 16:48:44 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
>
> Is dit tyd om 'n laer te trek?
>
> Lorinda
>
>

Ja, jy sorg vir die kreef, sjampanje en die kort kers
en ek (hou) wag
Re: Alibi vir Andries [boodskap #670 is 'n antwoord op boodskap #669] So, 08 Junie 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:i3n6evs8jmn23cgd7jaafd44fura8c5kom@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 16:48:44 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>>
>> Is dit tyd om 'n laer te trek?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ja, jy sorg vir die kreef, sjampanje en die kort kers
> en ek (hou) wag
>
Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
verloor.

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #671 is 'n antwoord op boodskap #670] So, 08 Junie 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
> verloor.
>
> Lorinda
>
Ja'a, maar dan sal ons moet laag lê
Re: Alibi vir Andries [boodskap #672 is 'n antwoord op boodskap #671] So, 08 Junie 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:c5p6ev4i8aep8dv7t97glpqnanpnp18pjt@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
>> verloor.
>>
>> Lorinda
>>
> Ja'a, maar dan sal ons moet laag lê

Is 'n laer nie rond nie? Het ons nie 'n geometriese probleem nie?

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #673 is 'n antwoord op boodskap #672] So, 08 Junie 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>>
>>>>
>>> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
>>> verloor.
>>>
>>> Lorinda
>>>
>> Ja'a, maar dan sal ons moet laag lê
>
> Is 'n laer nie rond nie? Het ons nie 'n geometriese probleem nie?
>
> Lorinda
>
>
Menende dat ons rond (en bont) moet lê?
Re: Alibi vir Andries [boodskap #674 is 'n antwoord op boodskap #670] So, 08 Junie 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
> verloor.
>
> Lorinda
>
>

Ek dink Andries het fedup geraak met my nonsens pratery:-)
Wat maak jy met 'n rekenaar. Lorinda?
HTML, Graphics, Photoshop, speletjies, browsing.............?
Re: Alibi vir Andries [boodskap #677 is 'n antwoord op boodskap #674] So, 08 Junie 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:8nr6evceqk4trmptfkk0oihjou43utj20h@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
>> verloor.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek dink Andries het fedup geraak met my nonsens pratery:-)
> Wat maak jy met 'n rekenaar. Lorinda?
> HTML, Graphics, Photoshop, speletjies, browsing.............?

Mag jy nog lank nonsens praat. Dis nou ook nie eintlik of ek baie bydra tot
die wysheid van die wereld op hierdie ng nie.

Ek doen "all the above" op die rekenaar. Meesal woordverwerking vir werk en
so aan.
Speletjies nie baie nie, ek kry party keer 'n gier soos met "Civilization",
wat ek nogal van hou om te speel. Altyd strategie speletjies, nooit
"shoot-em ups" nie.

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #690 is 'n antwoord op boodskap #674] So, 08 Junie 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:8nr6evceqk4trmptfkk0oihjou43utj20h@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 17:08:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Kan twee mense 'n laer trek - want ek dink ons het Andries tot tyd en wyl
>> verloor.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek dink Andries het fedup geraak met my nonsens pratery:-)
> Wat maak jy met 'n rekenaar. Lorinda?
> HTML, Graphics, Photoshop, speletjies, browsing.............?
>

Weet jy miskien waar op die net ek afrikaanse mp3's in die hande kan kry?

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #691 is 'n antwoord op boodskap #690] So, 08 Junie 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 22:22:31 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Weet jy miskien waar op die net ek afrikaanse mp3's in die hande kan kry?
>
> Lorinda
>
>

http://01knort.tripod.com/anarkans/bladsy/afrikaansmp3com.ht m

http://www.excite.fr/directory/World/Afrikaans

http://www.mp3miracle.com/TollaVanDerMerweAfri/MooreesburgRu gbyFunk



Gaan kuier hier. Intussen soek ek vir jou meer

D
Re: Alibi vir Andries [boodskap #692 is 'n antwoord op boodskap #665] So, 08 Junie 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 23:13:38 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ag baie dankie. Hoekom is dit so moeilik om te vind?
>
> Lorinda
>
>

Dit behoort nie moeilik te wees nie.
Toe jy my vra het ek gesoek:-)))
Re: Alibi vir Andries [boodskap #693 is 'n antwoord op boodskap #691] So, 08 Junie 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:s5c7evkpooubrvkiqnef1pj37boqbk0hsk@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 22:22:31 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Weet jy miskien waar op die net ek afrikaanse mp3's in die hande kan kry?
>>
>> Lorinda
>>
>
> http://01knort.tripod.com/anarkans/bladsy/afrikaansmp3com.ht m
>
> http://www.excite.fr/directory/World/Afrikaans
>
> http://www.mp3miracle.com/TollaVanDerMerweAfri/MooreesburgRu gbyFunk
>
>
>
> Gaan kuier hier. Intussen soek ek vir jou meer
>
> D


Ag baie dankie. Hoekom is dit so moeilik om te vind?

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #694 is 'n antwoord op boodskap #692] So, 08 Junie 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:c4d7ev4e5cdietq76b88v4c04p2eqtvliv@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 23:13:38 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Ag baie dankie. Hoekom is dit so moeilik om te vind?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit behoort nie moeilik te wees nie.
> Toe jy my vra het ek gesoek:-)))
>

Maar dit IS om 'n verskeidenheid in die hande te kry. Orals het ek net dud
sites raakgeloop. Dit sal seker maar beter wees om kalahri net toe te gaan
en CD's te loop koop. Ek kan nou seker nie kla dat die sangers nie hulle
musiek verniet wil weggee nie, maar dis nog steeds nie deelsaam van hulle
nie....

Lorinda
Re: Alibi vir Andries [boodskap #695 is 'n antwoord op boodskap #694] So, 08 Junie 2003 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 23:28:45 +0100, "Lorinda" wrote:


> Maar dit IS om 'n verskeidenheid in die hande te kry. Orals het ek net dud
> sites raakgeloop. Dit sal seker maar beter wees om kalahri net toe te gaan
> en CD's te loop koop. Ek kan nou seker nie kla dat die sangers nie hulle
> musiek verniet wil weggee nie, maar dis nog steeds nie deelsaam van hulle
> nie....
>
> Lorinda
>
>

Onthou my dat ek vir jou 'n (onverbeterlike) soekmasjien stuur
1:50. Jy slaap seker lankal. Sien jou later.
Re: Alibi vir Andries [boodskap #696 is 'n antwoord op boodskap #695] So, 08 Junie 2003 23:57 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:7ji7evcli9asken4bvruop1boo9ti1q9rv@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 23:28:45 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> Maar dit IS om 'n verskeidenheid in die hande te kry. Orals het ek net dud
>> sites raakgeloop. Dit sal seker maar beter wees om kalahri net toe te gaan
>> en CD's te loop koop. Ek kan nou seker nie kla dat die sangers nie hulle
>> musiek verniet wil weggee nie, maar dis nog steeds nie deelsaam van hulle
>> nie....
>>
>> Lorinda
>>
>
> Onthou my dat ek vir jou 'n (onverbeterlike) soekmasjien stuur
> 1:50. Jy slaap seker lankal. Sien jou later.
>
Ek sal jou onthou...

Lorinda
Vorige onderwerp: Jou toekoms is groen, John Deere groen.
Volgende onderwerp: Vadersdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:06:14 MGT 2024