Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Matriekongelukke
Matriekongelukke [boodskap #66660] Ma, 23 September 2002 14:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In my tyd ( ek is bietjie ouerig) het ons nooit gehoor van motorongelukke na
die matriekafskeid nie.
Nou net oor die nuus weer twee in PE wat dood is.
Toentertyd het die ouers die kinders by die skool afgelaai, die klomp grend
matrieks is per skoolbus na die funksie ( ons s'n was by Maselspoort -
Vrystaat by die see:)) ) per bus terug en die ouers het ons weer kom haal.
Ek kan nog ietwat onthou wat 'n dol dag dit was - eers 2.30 van die skool af
by die huis gekom, vinnig aangetrek want die Jeugkoor moes by Sand du
Plessis die middag optree om 4nm, toe 'n dolle gejaag terug huistoe om 6nm
betyds by die skool te wees vir die bus.
Gelukkig was dit nog die dae toe Kapsels en Lang Aandrokke en Gesig Inkleur
nog nie vreeslik in die mode was nie - 'n kort mini was die inding:)))
Annette
Re: Matriekongelukke [boodskap #66674 is 'n antwoord op boodskap #66660] Di, 24 September 2002 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - en toe was jy 6 toe jy met die skool begin het - nou het ons hierdie
absurde situasie waar die kind eers 7 moet wees, wie dan 19 word in matriek.
Mits hy/sy nie druip nie.
(My gelukkigste 3 jaar op skool was in graad een gewees.)
En nou weg - Aardklop toe - ek het die sleutels vir die deur en moet vroeg
ry ....

"Annette" skryf in boodskap news:amn7n0$7afju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> In my tyd ( ek is bietjie ouerig) het ons nooit gehoor van motorongelukke na
> die matriekafskeid nie.
> Nou net oor die nuus weer twee in PE wat dood is.
> Toentertyd het die ouers die kinders by die skool afgelaai, die klomp grend
> matrieks is per skoolbus na die funksie ( ons s'n was by Maselspoort -
> Vrystaat by die see:)) ) per bus terug en die ouers het ons weer kom haal.
> Ek kan nog ietwat onthou wat 'n dol dag dit was - eers 2.30 van die skool af
> by die huis gekom, vinnig aangetrek want die Jeugkoor moes by Sand du
> Plessis die middag optree om 4nm, toe 'n dolle gejaag terug huistoe om 6nm
> betyds by die skool te wees vir die bus.
> Gelukkig was dit nog die dae toe Kapsels en Lang Aandrokke en Gesig Inkleur
> nog nie vreeslik in die mode was nie - 'n kort mini was die inding:)))
> Annette
>
Re: Matriekongelukke [boodskap #66678 is 'n antwoord op boodskap #66674] Di, 24 September 2002 05:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterkte - klop die Aarde!:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d8fde64$0$18848@hades.is.co.za...
> Ja - en toe was jy 6 toe jy met die skool begin het - nou het ons hierdie
> absurde situasie waar die kind eers 7 moet wees, wie dan 19 word in matriek.
> Mits hy/sy nie druip nie.
> (My gelukkigste 3 jaar op skool was in graad een gewees.)
> En nou weg - Aardklop toe - ek het die sleutels vir die deur en moet vroeg
> ry ....
> "Annette" wrote in message
> news:amn7n0$7afju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In my tyd ( ek is bietjie ouerig) het ons nooit gehoor van
motorongelukke
> na
>> die matriekafskeid nie.
>> Nou net oor die nuus weer twee in PE wat dood is.
>> Toentertyd het die ouers die kinders by die skool afgelaai, die klomp
> grend
>> matrieks is per skoolbus na die funksie ( ons s'n was by Maselspoort -
>> Vrystaat by die see:)) ) per bus terug en die ouers het ons weer kom haal.
>> Ek kan nog ietwat onthou wat 'n dol dag dit was - eers 2.30 van die
skool
> af
>> by die huis gekom, vinnig aangetrek want die Jeugkoor moes by Sand du
>> Plessis die middag optree om 4nm, toe 'n dolle gejaag terug huistoe om 6nm
>> betyds by die skool te wees vir die bus.
>> Gelukkig was dit nog die dae toe Kapsels en Lang Aandrokke en Gesig
> Inkleur
>> nog nie vreeslik in die mode was nie - 'n kort mini was die inding:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Mad Dogs and Englishwomen
Volgende onderwerp: Brand jou plaas as jy af gevorseer word / Burn your farm if forced to leave
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 21:08:34 MGT 2024