Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trots SA dag
Trots SA dag [boodskap #66627] Ma, 23 September 2002 05:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
Annette
Re: Trots SA dag [boodskap #66631 is 'n antwoord op boodskap #66627] Ma, 23 September 2002 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...

"Annette" skryf in boodskap news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
> Annette
>
Re: Trots SA dag [boodskap #66649 is 'n antwoord op boodskap #66631] Ma, 23 September 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En die Duitse Dame met die swart swepie en lang stewels ook:))
Annette

in message news:3d8eea60$0$18848@hades.is.co.za...
> So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...
> "Annette" wrote in message
> news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
>> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
>> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
>> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
>> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
>> Annette
>>
>
Re: Trots SA dag [boodskap #66675 is 'n antwoord op boodskap #66649] Di, 24 September 2002 03:40 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sticks and stones can't break my bones,
but whips and leathers turns me ons ..."

"Annette" skryf in boodskap news:amn2es$79ddt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En die Duitse Dame met die swart swepie en lang stewels ook:))
> Annette
>
>
> in message news:3d8eea60$0$18848@hades.is.co.za...
>> So - die Italiaanse meisie moet nou vir een dag oorstaan ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:amm8bk$6uqpa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moet nou nie vergeet vandag is die dag om Trots SA te wees nie.
>>> Maak seker dat julle slegs klere dra wat in SA vervaardig is.
>>> Eet en drink slegs produkte wat hier verbou en verwerk is.
>>> Gebruik slegs produkte wat in SA vervaardig is
>>> Wonder wat die gholfspelers vandag gaan maak:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: " Van Noodt se laaste aand" deur C. LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: Mad Dogs and Englishwomen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 01:04:17 MGT 2024