Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal?
Nederlanders! Is Afrikaans Kombuistaal? [boodskap #6662] Di, 25 Junie 1996 00:00
<10043...  is tans af-lyn  <10043...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
My opinie:
Afrikaans is 'n tegnies gebreklike taal waar in elke tweede sin na anglesismes
gegryp moet work so dat mens 'n gesprek wat redelik relefant (!) is
aan die gang kan hou.

Ek weet nie watter toekoms daar vir afrikaans is nie. Sal mense dit in twintig
jare wil praat? Sal dit soos die 1600 verskillende tale van Indie: onder die
historiese mat gevee word? Heel moontlik. Hierdie tale het die selfde in
gemeen met Afrikaans: Hulle is nutteloos in 'n tegnologiese wêreld.

Groete,

Gerrit Hoekstra
Engeland
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: Ratte-saak eindig by eenheidsaksie
Volgende onderwerp: ANC toesmeerdery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:24:17 MGT 2024