Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mad Dogs and Englishwomen
Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66590] So, 22 September 2002 10:10 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis uit die onderstaande duidelik dat Mugabe nie 'n rassis is nie. Hy is
'n gewone magsbehepte skelm. En dat sy idee van grondhervorming is
om plase te gee vir onder meer sy ryk pêlle wat in Brittanje gestudeer
het en reeds groot huise het.
Wouter

----------------------------------

Essex woman rants against 'whites' as she takes over a snatched
Zimbabwe farm
By Jane Flanagan in Harare and Andrew Alderson
(Filed: 22/09/2002)

A white British woman who formerly worked as a local government
officer in Essex is the latest and most unlikely beneficiary of Robert
Mugabe's land-grab policy in Zimbabwe.

Anne Matonga and her black Zimbabwean husband, Bright, have been
given possession of a 1,500-acre farm after it was seized from a white
farmer on the orders of the President.

Mrs Matonga's new home, which the farmer and his family had lived
on for four generations, is a reward for her husband's support of
Mugabe, whose dictatorial policies are responsible for Zimbabwe
being ostracised by much of the outside world.

Mr Matonga, 34, was until recently the head of the pro-Mugabe
Zimbabwean Broadcasting Corporation (ZBC) and now works for
another government department.

Last week Mrs Matonga, 39, tended spring roses at her new home,
while the rightful owners, Vincent and Monica Schultz, tried to get
accustomed to their new life in a tiny flat in Harare, the capital.

Despite moving to Zimbabwe only last year after a lifetime in Britain,
Mrs Matonga last week spoke angrily, and without a hint of irony,
against the "white colonialists who stole our land".

Mrs Matonga, who married her husband in Britain five years ago,
praised President Mugabe for his "patience with the racist white
farmers" as she spoke to The Telegraph at her new home in
Banket, 50 miles north of Harare. She said those evicted by force
"only have themselves to blame".

Mrs Matonga, speaking in a broad south Essex accent, dismissed as
"nothing but propaganda" reports of widespread starvation across
Zimbabwe and allegations that Mugabe had won this year's election
by vote-rigging and crushing any opposition.

As personal bodyguards from Mugabe's feared youth militia slept
under nearby trees, Mrs Matonga told how she regularly has to
counter "negative" stories about the crisis in Zimbabwe. "Britain
should keep its nose out of Zimbabwe. Tony Blair has no right
to interfere," she said.

After delivering her diatribe, Mrs Matonga returned to supervising
the crop of roses that had been planted earlier this year by Mr and
Mrs Schultz, who are now living in a borrowed two-bedroom flat
in Harare where they say they are "suffering endless sleepless nights".

The Matongas, who also have a spacious house in a prosperous suburb
of Harare, were "resettled" on the farm last month, for which they had
to pay nothing. There were, however, extraordinary scenes at
Mupandagutu Farm when the Matongas arrived at the gate to
"reclaim her land".

Mr Schultz had been arrested by the police for defying the eviction
order only minutes before. "Mrs Matonga was screaming at me:
'Get off our land: we are taking back what you stole from our
forefathers'," said Mrs Schultz. "I thought it was a remarkable
thing for her to say since she was clearly white and British."

Mr Schultz, 57, is now virtually penniless. The couple, who are
among more than 3,000 white Zimbabwean farmers being handed
eviction orders, spent the last of their savings - �11,000 - on
severance packages for their 130 workers. Despite this they
received an angry call from Mr Matonga on his mobile telephone
demanding the return of irrigation pipes they had sold to pay their staff.

"We are feeling very bitter about the whole thing," said Mr Schultz. "We
are left with absolutely nothing." His wife was born 58 years ago on the
farm, which her family bought in the 1920s.

In Britain, the behaviour of Bright and Anne Matonga has angered
former friends and acquaintances, many of whom campaigned for
Mr Matonga to be allowed to complete his degree when he faced
being sent back to Zimbabwe.

Inquiries by The Telegraph have revealed that the Matongas met in
Essex during the mid-1990s while she worked for the county council
and he was a student at South East Essex College in Southend-on-Sea.

As Mr Matonga neared the end of his degree, he faced being
ordered out of Britain by the Home Office for not meeting the
requirements of a university student. However, Sir Teddy Taylor,
his local Conservative MP, successfully campaigned on his behalf.

After graduating, Mr Matonga worked as a journalist with ZBC
and also for the BBC World Service, before last year going back
to live in Zimbabwe where he was promised a job by Jonathan
Moyo, the information minister.

Mr Matonga was made the head of television services at ZBC.
He is currently the chief executive officer of the state-owned
Zimbabwe United Passenger Company.

Sir Teddy, MP for Rochford and Southend East, was surprised
to learn this weekend of the behaviour of the Matongas, who
now have a four-year-old son.

Mr Matonga had appeared to be an intelligent, well-educated
man, said Sir Teddy. "I am saddened and disappointed if he
has turned out to be a rascal, a thug and a vagabond: one of
Mugabe's henchman."

------------------
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66600 is 'n antwoord op boodskap #66590] So, 22 September 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Essex woman rants against 'whites'

Merk julle op dat daar nou 'n miesies-
kult onder die histeriese M-haters begin
het. Dis Miesies Mbeki en Miesies Mugabe
en nou wit Miesiese wat die teiken word
van die histerie. Al gehoor van agter die
voorskootbande wegkruip?

Tant Hessie van Wonderboom Onder en Boven.
Re: Mal Honde en plaasvarks [boodskap #66604 is 'n antwoord op boodskap #66600] So, 22 September 2002 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hai Wouter,
indien die artikel op waarheid berus,is
ek baie baie jammer vir die familie wat
nou onder dwang verdrijf is, en die ongelukkige
omstandighedes waarin hulle nou verkeer.
Ek sien geen rede om aan te neem die artiekel
is nonsens nie.
Wat daar die storie agter die engelse witvrou
en sy eggenoot is slaan my stom.
Ek noem sulke mense uitbuiters - legale diewe
van andermans huis en land.
Maar wag 'n bietjie, nee, wag 'n bietjie langer,
ek is daarvan oortuig dat as daar een verandering
van lyers kom in Zim - en die SAL kom -
wellig deur hongeroproer - baie boere hulle regmatige
plek sal trugclaim en die onregmatige eienaars
verdryf, hopenlik sonder geweld maar indien nodig ....!
Ek is jammer dat Tant Hessie van onder sy wonderboom
nie verontwaardig reageer. Dit sou mensliker wees
jou te verplaas in die skoene van die verdrewe mense
wat groot onreg aangedoen is en sonder enige vorms
van kompensasie is gedeporteer naar armelike omstandighede.
My bekruip die lus na Zim te reis en my eie mening te
vorm en met baie mense both swart en wit te spreek.
Soals ek in desember 2001 tot maart 2002 in SA heb gedoen.
Wat nou my mening oor SA is doen hier nie ter sake nie.
Maar laat my dit se: Ek stem nie saam met Gloudina nie
in haar opinie oor die "nuwe SA"
Patrick
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66605 is 'n antwoord op boodskap #66600] So, 22 September 2002 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> Essex woman rants against 'whites'

Gloudina
Merk julle op dat daar nou 'n miesies-
kult onder die histeriese M-haters begin
het. Dis Miesies Mbeki en Miesies Mugabe
en nou wit Miesiese wat die teiken word
van die histerie.

Wouter
Wat sal jy nog probeer om Mal Mugabe se Moerse
Monstrositeite Minder Monsteragtig te probeer Maak?

Ons Maak nie die nuus nie, dis Mal Mugabe wat die
plaas Mupandagutu vir die Matongas gegee het.
Re: Mal Honde en plaasvarks [boodskap #66606 is 'n antwoord op boodskap #66604] So, 22 September 2002 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Patrick
Ek is jammer dat Tant Hessie van onder sy wonderboom
nie verontwaardig reageer. Dit sou mensliker wees
jou te verplaas in die skoene van die verdrewe mense
wat groot onreg aangedoen is en sonder enige vorms
van kompensasie is gedeporteer naar armelike omstandighede.
My bekruip die lus na Zim te reis en my eie mening te
vorm en met baie mense both swart en wit te spreek.
Soals ek in desember 2001 tot maart 2002 in SA heb gedoen.
Wat nou my mening oor SA is doen hier nie ter sake nie.
Maar laat my dit se: Ek stem nie saam met Gloudina nie
in haar opinie oor die "nuwe SA"

Wouter
Dit sal great wees as jy Zim kan besoek, Patrick. Ek sal nogal
self nie omgee om weer daar uit te kom nie, my bande met dié
land gaan baie ver terug na 'n tyd toe my ouers daar gewoon
en gewerk het en ek soms daar gekuier het. Later het ek ook
'n bietjie besigheid daar gedoen, maar behalwe vir 'n
konferensie by Victoria Falls was ek nie onlangs daar nie.

Jy kan gerus intussen van tyd tot tyd na die volgende skakels
kyk. Die een is die Mugabe-beheerde Herald
http://www.herald.co.zw/ (Klik veral op "Local" )

Meer gebalanseerde nuus kry jy by
http://www.dailynews.co.zw

Kyk ook na JAG (Justice for Agriculture) se webblad
http://www.justiceforagriculture.com/

Dit gee drie perspektiewe op die saak, dan kan jy self besluit
wat is fiksie en wat is feite. Op die oomblik is die Herald
egter geneig om die plaasbesettings taamlik dood te
probeer swyg. Neem ook in ag dat JAG hulle probleme
taamlik gebalanseerd probeer stel, hulle probeer om 'n
beter bedeling vir die boere te bewerkstellig, deur
onderhandeling en deur die howe. Hulle poog dus om nie
onnodig te antagoniseer nie.
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66612 is 'n antwoord op boodskap #66600] So, 22 September 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie (eintlik Antie Blank) - benewens Mugabe spreek jy ook die dade van die
Mau Mau goed. Jy is maar lekker verwronge, maar ek wil aanvaar dat daar 'n
rede daarvoor bestaan.
Wil jy nie jou smart met ons deel nie - vertel ons waarom jy jou eie mense
met so 'n passie haat. Het dit gebeur toe jy nog baie klein was? Of, gebeur
dit nou nog met jou? Hier is 'n veilige vangnet vir jou...

skryf in boodskap news:3D8DBD70.5080401@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
>> Essex woman rants against 'whites'
>
>
> Merk julle op dat daar nou 'n miesies-
> kult onder die histeriese M-haters begin
> het. Dis Miesies Mbeki en Miesies Mugabe
> en nou wit Miesiese wat die teiken word
> van die histerie. Al gehoor van agter die
> voorskootbande wegkruip?
>
> Tant Hessie van Wonderboom Onder en Boven.
>
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66621 is 'n antwoord op boodskap #66612] Ma, 23 September 2002 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

vertel ons waarom jy jou eie mense
> met so 'n passie haat

Ek val nie vir jou gefabriseerde
stelling nie. Hierdie soort vraag
word gebruik deur hoereerders van
eerlikheid en waarheid om mense in
hulle valle te lok. En wie, liewe
broer Jonas, is "my mense." Laat
ek jou antwoord. Benewens die feit
dat die inwoners van Kanada nou my
mense geword het, was die mense van
Suid-Afrika vantevore my mense. En,
my liewe Jonas, laat ek jou daaraan
herinner dat ag uit elke tien van
daardie mense swart of bruin was. En
my lojaliteit was vir tien van elke
tien mense in daardie ekwasie.Ek weet
jy wil uitmaak dat net "witmense" my
mense was. Maar jy is verkeerd. En
binne my mense wat wit velle gehad het,
het ek nog altyd net opgetrek teen
daardie wat die Afrikaner se naam deur
die modder gesleep het. Jan Smuts het
nie die Afrikaner se naam deur die modder
gesleep nie. Ou P.W. Botha wel. En ek sal
die ou skobbejak dit nooit vergewe nie.

Gloudina
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66632 is 'n antwoord op boodskap #66621] Ma, 23 September 2002 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is baie eerlik en ernstig as ek vir jou sê dat jou verwrongendheid en
haatdraendheid aanduidend is van 'n ernstige probleem.
Daardie probleem sal hom nie beperk slegs tot die ng nie.
Het jy al ooit besef waarom Mandela so 'n groot aansien het - bepaald nie
omdat hy haatdraend is nie ... Moontlik maar 'n ou lessie vir ons elkeen -
myself ingeslote.
skryf in boodskap news:3D8E8E4A.5070304@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
> vertel ons waarom jy jou eie mense
>> met so 'n passie haat
>
>
> Ek val nie vir jou gefabriseerde
> stelling nie. Hierdie soort vraag
> word gebruik deur hoereerders van
> eerlikheid en waarheid om mense in
> hulle valle te lok. En wie, liewe
> broer Jonas, is "my mense." Laat
> ek jou antwoord. Benewens die feit
> dat die inwoners van Kanada nou my
> mense geword het, was die mense van
> Suid-Afrika vantevore my mense. En,
> my liewe Jonas, laat ek jou daaraan
> herinner dat ag uit elke tien van
> daardie mense swart of bruin was. En
> my lojaliteit was vir tien van elke
> tien mense in daardie ekwasie.Ek weet
> jy wil uitmaak dat net "witmense" my
> mense was. Maar jy is verkeerd. En
> binne my mense wat wit velle gehad het,
> het ek nog altyd net opgetrek teen
> daardie wat die Afrikaner se naam deur
> die modder gesleep het. Jan Smuts het
> nie die Afrikaner se naam deur die modder
> gesleep nie. Ou P.W. Botha wel. En ek sal
> die ou skobbejak dit nooit vergewe nie.
>
> Gloudina
>
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66648 is 'n antwoord op boodskap #66632] Ma, 23 September 2002 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Het jy al ooit besef waarom Mandela so 'n groot aansien het - bepaald nie
> omdat hy haatdraend is nie ... Moontlik maar 'n ou lessie vir ons elkeen -
> myself ingeslote.

Jonas, ek kan sweer dat jy nou 'n ander
deuntjie sing oor Mandela. Ek wil 'n
goeie som geld wed dat jy die tipe is wat
Mandela in die laaste dekade uitgeskel
het as "terroris." ( Wat hy ook was.
Onthou, hulle het installasies opgeblaas.)
En Mandela is omge-ellie. Hy lig sommer
die telefoon op en bel vir George Bush en
George Bush se pa en vertel hulle om op
te hou om sulke oorlog-stories te praat.
En ek is seker Mandela voel dieselfde
oor P.W. Botha as ek. Baie mense voel so
oor P.W. Botha. Het jy al ooit Antjie Krog
se stuk in "Country of my Skull" gelees
oor hoe sy hom begin sien het toe sy die
hofbyeenkomste bygewoon het.

Gloudina
Re: Mad Dogs and Englishwomen [boodskap #66676 is 'n antwoord op boodskap #66648] Di, 24 September 2002 03:46 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - die Mandela wat ingegaan het, en die wat uitgekom het is nie
dieselfde man nie. Vra hom self.
Elke ou het 'n storie om te vertel - en ek luister graag daarna. En, aan die
einde van die storie moet ek kan sê - hierdie ou het "normaal" opgetree
binne die parameters van sy ervaringsveld. En indien dit nie rym nie, moet
hy of na Weskoppies verwyder word, of het ek nie mooi geluister nie.
Mandela is nie 'n heilige nie, PW ook nie. Ek ook nie, en jy ook nie - en
wanneer daar absolute oordele uitgespreek word moet mens maar versigtig
wees.
skryf in boodskap news:3D8F0A46.2090701@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> Het jy al ooit besef waarom Mandela so 'n groot aansien het - bepaald nie
>> omdat hy haatdraend is nie ... Moontlik maar 'n ou lessie vir ons elkeen -
>> myself ingeslote.
>
>
> Jonas, ek kan sweer dat jy nou 'n ander
> deuntjie sing oor Mandela. Ek wil 'n
> goeie som geld wed dat jy die tipe is wat
> Mandela in die laaste dekade uitgeskel
> het as "terroris." ( Wat hy ook was.
> Onthou, hulle het installasies opgeblaas.)
> En Mandela is omge-ellie. Hy lig sommer
> die telefoon op en bel vir George Bush en
> George Bush se pa en vertel hulle om op
> te hou om sulke oorlog-stories te praat.
> En ek is seker Mandela voel dieselfde
> oor P.W. Botha as ek. Baie mense voel so
> oor P.W. Botha. Het jy al ooit Antjie Krog
> se stuk in "Country of my Skull" gelees
> oor hoe sy hom begin sien het toe sy die
> hofbyeenkomste bygewoon het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Trots SA dag
Volgende onderwerp: Matriekongelukke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:35:46 MGT 2024