Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: South African Airways and Apartheid
Re: South African Airways and Apartheid [boodskap #6654] Ma, 24 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Obviously is Telkom (via us) paying for all the efforts of this gent.

Lees mooi Stephan, hierdie is 'n Afrikaanse groep !
Re: South African Airways and Apartheid [boodskap #6655 is 'n antwoord op boodskap #6654] Ma, 24 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
Stephan Swart wrote:

Hel Stephen. Jy is seker baie beindruk met wat jy hier regekry het of
hoe?

--
Vra Maar Net


Re: South African Airways and Apartheid [boodskap #6712 is 'n antwoord op boodskap #6654] So, 07 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Stephan Swart  is tans af-lyn  Stephan Swart
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dit is die probleem wat ons Suid Afrikaners het. Ons is n bietjie
stompsinnig. Hierdie persoon wou geweet het of nie-blankes kon vlieg in
die apartheid era.
Wat ek reggekry het is dat ek die waarheid gepraat het. Dit lyk my nie
jy het gevlieg in die era nie.
Nou wonder ek hoekom jy die anonymous gateway gebruik ?
Seker omrede jy nie weet wie jy werklik is nie

--

Tanx
Stephan Swart
"mailto:swa...@telkom.co.za"
Vorige onderwerp: HNP-persverklaring Red Willem Ratte aksie
Volgende onderwerp: Address for Afrikaans teacher?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 04:34:44 MGT 2024