Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waas Krokkie en so aan .....
waas Krokkie en so aan ..... [boodskap #66533] Vr, 20 September 2002 13:18 na volgende boodskap
walvis  is tans af-lyn  walvis
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien die volgende is in die koerante oor die vermeende regse
komplotters:

Mnr. Michael Tesherdt du Toit, vermeende meesterbrein agter die
staatsgreepplan, was vir 11 jaar 'n dosent aan die Vista-universiteit
in Mamelodi, buite Pretoria, voordat hy in Augustus verlede jaar 'n
skeidingspakket aanvaar het.

Sy broer, André Tibert, het vir agt jaar as polisiekaptein gewerk in
die afdeling nasionale inligtingstelsels.

Op 1 April 1999 is hy oorgeplaas na die
staatsinligtingstegnologie-agentskap (Sita) nadat sy afdeling
geprivatiseer is.

Hy het daarna bedank en het tot voor sy arrestasie as onderwyser
rekenaarstudie by die Hoërskool Warmbad aangebied.

Hy het 'n nasionale hoër sertifikaat in rekenaardataverwerking.

Nog 'n beskuldigde, mnr. Johan Herman Scheepers, het vir 20 jaar as
senior ingenieursassistent by Eskom gewerk voordat hy in 1999 'n
pakket geneem het.

Nou wonder ek waar is mense soos "Krokkie" en "Frikkie" en so aan wat
altyd hier gepos het. Pos hulle nog hier?
Re: waas Krokkie en so aan ..... [boodskap #66551 is 'n antwoord op boodskap #66533] Vr, 20 September 2002 21:01 Na vorige boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On 20 Sep 2002 06:18:03 -0700, groot...@eudoramail.com (walvis) wrote:

> Nou wonder ek waar is mense soos "Krokkie" en "Frikkie" en so aan wat
> altyd hier gepos het. Pos hulle nog hier?

ek het die groep met google saam deurgesoek
en google en ek het saam tot die gevolgtrekking
gekom dat Frikkie en Krokkie just like you met 'n
ander naam skryf. Hier is heelwat pos van hulle
en wies jy? (Wies ek vra jy? Kawa, vriend:-)

Kawa
Vorige onderwerp: Batebeslaglegging
Volgende onderwerp: Re: SA GOV wants to read your emails.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:17:04 MGT 2024