Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 17/9
Nuus 17/9 [boodskap #66408] Di, 17 September 2002 13:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig gesteel.
Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes toe 'n
noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
want hy kon toe weghardloop na die landing.
Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
oefen?:)))
Annette
Re: Nuus 17/9 [boodskap #66415 is 'n antwoord op boodskap #66408] Di, 17 September 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken ek het gelê soos ek lag toe ek die berig oor Jakaranda 94.2 se
wêreld in 80 sekondes hoor:

Die spietkop van Bronkhorstspruit se stelling tydens die onderhoud:

"Whenwe reached de vehicle(sic), de driver(sic) was nowhere to be found"

--
Groete, Francois Human

> Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig gesteel.
> Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes toe 'n
> noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
> want hy kon toe weghardloop na die landing.
> Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
> oefen?:)))
> Annette
>
Re: Nuus 17/9 [boodskap #66435 is 'n antwoord op boodskap #66415] Wo, 18 September 2002 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was snaaks!!
Nou is daar glo los praatjies dat die vliegtuigstelery ook iets te doen kan
hê met die verregse oorname van die regering:))
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:am833h$5kc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet erken ek het gelê soos ek lag toe ek die berig oor Jakaranda 94.2 se
> wêreld in 80 sekondes hoor:
>
> Die spietkop van Bronkhorstspruit se stelling tydens die onderhoud:
>
> "Whenwe reached de vehicle(sic), de driver(sic) was nowhere to be found"
>
>
> --
> Groete, Francois Human
>
>
>> Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig gesteel.
>> Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes toe 'n
>> noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
>> want hy kon toe weghardloop na die landing.
>> Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
>> oefen?:)))
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 17/9 [boodskap #66486 is 'n antwoord op boodskap #66435] Do, 19 September 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
By Wonderboom lughawe kan jy kom en gaan soos jy wil. Vra my ek was 2 weke
terug daar

"Annette" skryf in boodskap news:am9lkf$3trgs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit was snaaks!!
> Nou is daar glo los praatjies dat die vliegtuigstelery ook iets te doen kan
> hê met die verregse oorname van die regering:))
> Annette
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:am833h$5kc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet erken ek het gelê soos ek lag toe ek die berig oor Jakaranda
94.2
> se
>> wêreld in 80 sekondes hoor:
>>
>> Die spietkop van Bronkhorstspruit se stelling tydens die onderhoud:
>>
>> "Whenwe reached de vehicle(sic), de driver(sic) was nowhere to be found"
>>
>>
>> --
>> Groete, Francois Human
>>
>>
>>> Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig
> gesteel.
>>> Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes
toe
> 'n
>>> noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
>>> want hy kon toe weghardloop na die landing.
>>> Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
>>> oefen?:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 17/9 [boodskap #66509 is 'n antwoord op boodskap #66435] Do, 19 September 2002 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee man,
Dit was "APARTHEID" se skuld.

ApartheidsGroete
Frikkie

On Wed, 18 Sep 2002 12:47:29 +0200, "Annette" wrote:

> Dit was snaaks!!
> Nou is daar glo los praatjies dat die vliegtuigstelery ook iets te doen kan
> hê met die verregse oorname van die regering:))
> Annette
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:am833h$5kc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet erken ek het gelê soos ek lag toe ek die berig oor Jakaranda 94.2
> se
>> wêreld in 80 sekondes hoor:

>> Die spietkop van Bronkhorstspruit se stelling tydens die onderhoud:

>> "Whenwe reached de vehicle(sic), de driver(sic) was nowhere to be found"


>> --
>> Groete, Francois Human


>>> Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig
> gesteel.
>>> Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes toe
> 'n
>>> noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
>>> want hy kon toe weghardloop na die landing.
>>> Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
>>> oefen?:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>
Re: Nuus 17/9 [boodskap #66517 is 'n antwoord op boodskap #66509] Do, 19 September 2002 19:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar sou dit 'n Apartheidsvark gewees het wat die vliegtuig gesteel het?:))
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3d8a0643.225361@newshost.freemail.absa.co.za...
> Nee man,
> Dit was "APARTHEID" se skuld.
>
> ApartheidsGroete
> Frikkie
>
>
> On Wed, 18 Sep 2002 12:47:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit was snaaks!!
>> Nou is daar glo los praatjies dat die vliegtuigstelery ook iets te doen kan
>> hê met die verregse oorname van die regering:))
>> Annette
>>
>>
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:am833h$5kc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet erken ek het gelê soos ek lag toe ek die berig oor Jakaranda
94.2
>> se
>>> wêreld in 80 sekondes hoor:
>
>>> Die spietkop van Bronkhorstspruit se stelling tydens die onderhoud:
>
>>> "Whenwe reached de vehicle(sic), de driver(sic) was nowhere to be
found"
>
>
>>> --
>>> Groete, Francois Human
>
>
>>>> Iemand het vandag by Wonderboon 'n Cessna ( sp?) ligte vliegtuig
>> gesteel.
>>>> Die dief het nie gekyk of daar genoeg brandstof in was nie, en moes
toe
>> 'n
>>>> noodlanding op die snelweg naby Bronkhorstsptruit doen - heel suksesvol,
>>>> want hy kon toe weghardloop na die landing.
>>>> Dink julle dit is Osama se volgende spannetjie terries wat hier kom
>>>> oefen?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 26/8
Volgende onderwerp: Nuus 10/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:46:45 MGT 2024