Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Stoute Dokter
Die Stoute Dokter [boodskap #66481] Do, 19 September 2002 05:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid met die
verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
Hoekom is ek nie verbaas nie?
Annette
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66487 is 'n antwoord op boodskap #66481] Do, 19 September 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
verkeer.
Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken nie - en
hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG Malherbe
was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die 30's
nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy nie
kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
Afrikaner-geskiedenis.

"Annette" skryf in boodskap news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid met die
> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
> Hoekom is ek nie verbaas nie?
> Annette
>
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66488 is 'n antwoord op boodskap #66487] Do, 19 September 2002 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties nie?
Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is, nie
van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en verander
nie.
Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.

Annette

> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
> verkeer.
> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken nie - en
> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG Malherbe
> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die 30's
> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy nie
> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
> Afrikaner-geskiedenis.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid met
> die
>> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>> Hoekom is ek nie verbaas nie?
>> Annette
>>
>
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66493 is 'n antwoord op boodskap #66488] Do, 19 September 2002 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
:.. is die term "armblanke" nie rassisties nie?
Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?

Wouter
Ek weet nie maar daar is 'n verskil tussen 'n armblanke en
'n warmblanke...
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66501 is 'n antwoord op boodskap #66488] Do, 19 September 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die definisie van "armblanke" uit die jare dertig is baie interessant - het
nie nou tyd om te herhaal nie.
Jy kan nie die geskiedenis wil "vergeet" nie - dit is daar. En, mens moet
kennis neem daarvan - sou jy dit wil aanspreek.

"Annette" skryf in boodskap news:amcbos$4nuj3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties nie?
> Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
> Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
> begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is, nie
> van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en verander
> nie.
> Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
> eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.
>
> Annette
>
>> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
>> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
>> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
>> verkeer.
>> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken
nie -
> en
>> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG
> Malherbe
>> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die 30's
>> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy nie
>> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
>> Afrikaner-geskiedenis.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid
met
>> die
>>> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>>> Hoekom is ek nie verbaas nie?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66506 is 'n antwoord op boodskap #66501] Do, 19 September 2002 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - ek wil nie vergeet nie - maar Geskiedenis is nou nie een van my
sterk punte nie.
Natuurlik weet ek van die armblankes van die dertigerjare - my ouers was ook
van.
Dus weet ek van dit - maar het my nog eintlik nie veel daaraan gesteur nie.
Ek lees vandag in Insig dat die Burger nou 'n goeie koerant is, want hulle
distansieer hulle nou van Die Groot Vier:
Nasionale Party, Broederbond, Maties en Sanlam
:))))))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d89cfa8$0$18848@hades.is.co.za...
> Die definisie van "armblanke" uit die jare dertig is baie interessant - het
> nie nou tyd om te herhaal nie.
> Jy kan nie die geskiedenis wil "vergeet" nie - dit is daar. En, mens moet
> kennis neem daarvan - sou jy dit wil aanspreek.
> "Annette" wrote in message
> news:amcbos$4nuj3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties
> nie?
>> Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
>> Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
>> begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is, nie
>> van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en verander
>> nie.
>> Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
>> eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.
>>
>> Annette
>>
>>> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
>>> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
>>> verkeer.
>>> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken
> nie -
>> en
>>> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG
>> Malherbe
>>> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die
> 30's
>>> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy
> nie
>>> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
>>> Afrikaner-geskiedenis.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid
> met
>>> die
>>>> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>>>> Hoekom is ek nie verbaas nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66508 is 'n antwoord op boodskap #66506] Do, 19 September 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wanneer die heersende verkiesingspatrone onder blankes waarneem
sal jy besef dat die mees konserwatiewe deel steeds ooreenstem met dit wat
in die noord Transvaal gebeur het. Die beskrywing van armblankes deur die
Carnegie Kommissie (destyds) was basies mense van blnake oorsprong wat so
verarm het dat hulle vir swartes begin werk het. Die VSA (borge van die
Carnegie Kommissie) se belangstlling die die SA armblanke-probleem het te
doen gehad het 'n soortgelyke probleem wat daar in die suide van die VSA
gemanifesteer het. (Lang storie.) Ook - die armblanke probleem was 'n
direkte uitvloeisel van die Boereoorlog - iets wat Antie Gloudina vir een of
ander rede ontwyk. (Seker maar omdat hulle kanaalape was ...)

My Oupa het my gewaarsku teen ryk Afrikaners - hy't gesê hulle was
hanskakies - wat hulle geld nie in Ceylon of St Helena verdien het nie ....

Ek aanvaar die Burger het sterk verbindtenisse in die verlede met die
instansies gehad - anderse sou so 'n verklaring nie nodig gewees het nie.

Ek het in beginsel geen probleem teen die instansies of enige een wat die
Afrikaner se lot, polities/akademies/ekonomies bevoordeel het nie. Maar ek
het 'n probleem met die slegte donners wat die instansies gebruik het vir
hulle eie agendas wat selfverryking insluit.

"Annette" skryf in boodskap news:amcunk$4qmkf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man - ek wil nie vergeet nie - maar Geskiedenis is nou nie een van my
> sterk punte nie.
> Natuurlik weet ek van die armblankes van die dertigerjare - my ouers was ook
> van.
> Dus weet ek van dit - maar het my nog eintlik nie veel daaraan gesteur nie.
> Ek lees vandag in Insig dat die Burger nou 'n goeie koerant is, want hulle
> distansieer hulle nou van Die Groot Vier:
> Nasionale Party, Broederbond, Maties en Sanlam
> :))))))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d89cfa8$0$18848@hades.is.co.za...
>> Die definisie van "armblanke" uit die jare dertig is baie interessant -
> het
>> nie nou tyd om te herhaal nie.
>> Jy kan nie die geskiedenis wil "vergeet" nie - dit is daar. En, mens moet
>> kennis neem daarvan - sou jy dit wil aanspreek.
>> "Annette" wrote in message
>> news:amcbos$4nuj3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties
>> nie?
>>> Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
>>> Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
>>> begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is,
> nie
>>> van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en
> verander
>>> nie.
>>> Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
>>> eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
>>>> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek
> met
>>>> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
>>>> verkeer.
>>>> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken
>> nie -
>>> en
>>>> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG
>>> Malherbe
>>>> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in
die
>> 30's
>>>> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien
jy
>> nie
>>>> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van
> die
>>>> Afrikaner-geskiedenis.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde
betrokkenheid
>> met
>>>> die
>>>> > verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>>>> > Hoekom is ek nie verbaas nie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66519 is 'n antwoord op boodskap #66508] Do, 19 September 2002 20:22 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette: Ek lees vandag in Insig dat die Burger nou 'n goeie koerant is,
want hulle distansieer hulle nou van Die Groot Vier: Nasionale Party,
Broederbond, Maties en Sanlam :))))))

Wouter:
Hoe sê hulle, many a true word is spoken in jest :-)

Jonas
Ek aanvaar die Burger het sterk verbindtenisse in die verlede met die
instansies gehad - anderse sou so 'n verklaring nie nodig gewees het nie.

Wouter
Die Burger was die mondstuk van die Nasionale Party, maar het geen
noemenswaardige aandeelhouding of belang in die ander gehad nie.
Die gemene (woordspeling onbedoeld, maar nie onvanpas nie) deler
was die Broederbond, wat 'n sterk invloed op die ander gehad het.
Dié invloed het oor tyd afgeneem, vinniger by Die Burger en Sanlam,
wat aan markkragte blootgestel was.

Jonas
Ek het in beginsel geen probleem teen die instansies of enige een
wat die Afrikaner se lot, polities/akademies/ekonomies bevoordeel
het nie. Maar ek het 'n probleem met die slegte donners wat die
instansies gebruik het vir hulle eie agendas wat selfverryking insluit.

Wouter
Dis juis die probleem met geheime organisasies soos die Broederbond.
Jy weet nooit waddehel hulle doen en in wie se belang nie.
En hoeveel sous daar deurloop nie.
Vorige onderwerp: Word beroemd!
Volgende onderwerp: Batebeslaglegging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 23:55:11 MGT 2024