Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Word beroemd!
Word beroemd! [boodskap #66489] Do, 19 September 2002 11:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word gesoek na 500 mense in SA om deel te neem aan 'n opname oor
kondome.
Dis 'n wêreldwye opname - so hoekom daar so baie van hier moet wees laat
mens wonder))
Ons is glo die derde aktiefste nasie seksueel gesproke ter wêreld - sou nie
so kon dink van die aantal mense wat Ilse Marie se mannewales nie kon
hanteer nie;))
Annette
Re: Word beroemd! [boodskap #66500 is 'n antwoord op boodskap #66489] Do, 19 September 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het waarskynlik die swak stand te danke daaraan dat "Easy Mari" uit
sirkulasie was? ; -))

"Annette" skryf in boodskap news:amcc7o$4n8qo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar word gesoek na 500 mense in SA om deel te neem aan 'n opname oor
> kondome.
> Dis 'n wêreldwye opname - so hoekom daar so baie van hier moet wees laat
> mens wonder))
> Ons is glo die derde aktiefste nasie seksueel gesproke ter wêreld - sou nie
> so kon dink van die aantal mense wat Ilse Marie se mannewales nie kon
> hanteer nie;))
> Annette
>
Re: Word beroemd! [boodskap #66516 is 'n antwoord op boodskap #66489] Do, 19 September 2002 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pete[2]  is tans af-lyn  pete[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Sorry, ek word gedwing om dit te tik:

'n STEEKPROEF is hier vanpas.
Re: Word beroemd! [boodskap #66518 is 'n antwoord op boodskap #66516] Do, 19 September 2002 19:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
uitSTEKEND Pete:))
Annette

"pete" skryf in boodskap news:amd57d$nvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorry, ek word gedwing om dit te tik:
>
> 'n STEEKPROEF is hier vanpas.
>
Vorige onderwerp: Getrekte weirdo's :-)
Volgende onderwerp: Die Stoute Dokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 00:25:08 MGT 2024