Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag van die dark side
Vraag van die dark side [boodskap #651] Sa, 07 Junie 2003 23:33 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 12:58:40 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy, gaan jy Norbert se vraag daar anderkant beantwoord? Ons het die kameras reg.
>>
>> Lorinda
>
> Op my botttoms gerig?
>
> Speedy
>

Wel, ja. Maar nou is dit nie nodig nie, jy het die bottoms vir ons
deurmekaargekrap totdat niemand meer die top van die bottom kon
onderskei nie. Goeie antwoord in elk geval.

Lorinda
Re: Vraag van die dark side [boodskap #664 is 'n antwoord op boodskap #651] So, 08 Junie 2003 08:41 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 16:33:38 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>
> Wel, ja. Maar nou is dit nie nodig nie, jy het die bottoms vir ons
> deurmekaargekrap totdat niemand meer die top van die bottom kon
> onderskei nie. Goeie antwoord in elk geval.
>
> Lorinda

Nou't jy my terug op die bottom. Dankie vir jou kompliment.
Dink jy Andries is met verlof? Of het gaan melk?
Dan moet hy maar vir hom 'n pc installeer by die stalle.
Somtyds raak hy lekker windgat as hier niemand is om
met hom te praat nie, en nou pas hy die radios op in die
mielielande.
Vorige onderwerp: Logging off..
Volgende onderwerp: Stopstrate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 11:54:53 MGT 2024