Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoek en skraap
Hoek en skraap [boodskap #652] Sa, 07 Junie 2003 23:40 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 12:54:16 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
> Baie dankie vir julle bekommernis. Ek het in elk geval
> twee mense in my kliënte diens afdeling. Die eerste is
> Mike the buldozer en dan is daar Bill, alias 'the Hook'.
>
> Mike het sy naam as gevolg van die werklike goeie
> diens wat hy met sy groot liggaam lewer deur
> kliënte se probleme weg te vee asof met 'n padskraper,
> Die Haak weer, het sy naam op 'n ander, maar nie
> minder aanskoulike manier gekry.
>
> The Hook het net een been, een hand en een oog.
> As matroos het hy sy been verloor in 'n geveg teen
> die polisie wat hom as 'n skelm aangesien het.
> Sy hand is op 'n ander geleentheid deur die polisie
> afgeskiet ook terwyl hy nog 'n matroos was. Dit was toe
> hy ongelukkig in die pad was toe hulle op bankrowers
> geviuur het.
> Sy oog, vra jy? Dit was terug op die skip toe 'n seemeeu
> in sy regteroog gemis het terwyl hy besig was om op te kyk.
> Hy het die mis uitgevee, en vergeet dat hy kort tevore
> sy hand met 'n haak vervang het.
>
>
> Speedy
>

LOL. Dit laat ons darem beter voel. Ons het gedink jy is stoksiel
aleen daar onder die brug met allerhande boewe wat jou vervolg. Nou
weet ons jy het geselskap en beskerming. Dis nou natuurlik as Bill en
Mike kan praat, en arme Bill se tong nie ook iets afgrysliks beval is
nie.

Lorinda
Re: Hoek en skraap [boodskap #663 is 'n antwoord op boodskap #652] So, 08 Junie 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 16:40:25 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>
> LOL. Dit laat ons darem beter voel. Ons het gedink jy is stoksiel
> aleen daar onder die brug met allerhande boewe wat jou vervolg. Nou
> weet ons jy het geselskap en beskerming. Dis nou natuurlik as Bill en
> Mike kan praat, en arme Bill se tong nie ook iets afgrysliks beval is
> nie.
>
> Lorinda


uh uh, jy moet nou nie deurmekaar raak met die personeel in die
verskillende takke nie. Hulle is by die noodpersoneel.
Onder die brug is daar slegs plek vir dié een waarna jy gevra het
oor vir wie ek die kers aansteek daar
Re: Hoek en skraap [boodskap #666 is 'n antwoord op boodskap #652] So, 08 Junie 2003 09:24 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) skryf in boodskap news:...
>
>> LOL. Dit laat ons darem beter voel. Ons het gedink jy is stoksiel
>> aleen daar onder die brug met allerhande boewe wat jou vervolg. Nou
>> weet ons jy het geselskap en beskerming. Dis nou natuurlik as Bill en
>> Mike kan praat, en arme Bill se tong nie ook iets afgrysliks beval is
>> nie.
>>
>> Lorinda

>
> uh uh, jy moet nou nie deurmekaar raak met die personeel in die
> verskillende takke nie. Hulle is by die noodpersoneel.
> Onder die brug is daar slegs plek vir dié een waarna jy gevra het
> oor vir wie ek die kers aansteek daar
>
>

Is dit stiller daar op 'n Sondagoggend, of het Saterdag se besigheid
almal op hol? Hoe kommunikeer jy met die noodpersoneel? Pasop vir
selfone, dit word maklik onderskep.

Lorinda
Vorige onderwerp: Persoonlike nommerplate
Volgende onderwerp: Hello
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:33:44 MGT 2024