Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Werksgeleenthede vir Afrikaanssprekendes
Werksgeleenthede vir Afrikaanssprekendes [boodskap #6583] Do, 13 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ons wil graag die Afrikaanse gemeenskap van Suid Afrika tot diens wees
deur 'n werkverskaffingsburo. Ons beskik reeds oor 'n databasis.

Ons nooi enige firma of persone uit om ons te kontak wat 'n betrekking
vir Afrikaanssprekendes kan aanbied.

Daar is verskeie hoogsgekwalifiseerde persone wat tans werkloos is.
Indien u weet van enige persoon wat soek na 'n betrekking kan ons
gekontak word.

At en Johann
Re: Werksgeleenthede vir Afrikaanssprekendes [boodskap #6618 is 'n antwoord op boodskap #6583] Wo, 19 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Rene M. van Baardewij  is tans af-lyn  Rene M. van Baardewij
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Voor Afrikaanssprekenden zijn er mogelijkheden voor werk in zowel Nederland als
Belgie. Hoewel een werkvergunningen niet altijd makkelijk te verkrijgen zijn,
zijn er talloze instanties die U hierbij kunnen helpen, zeker op het gebied van
stages.

met vriendelijke groeten,

Rene M. van Baardewijk
Amsterdam, Nederland

d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) writes:
> Ons wil graag die Afrikaanse gemeenskap van Suid Afrika tot diens wees
> deur 'n werkverskaffingsburo. Ons beskik reeds oor 'n databasis.
>
> Ons nooi enige firma of persone uit om ons te kontak wat 'n betrekking
> vir Afrikaanssprekendes kan aanbied.
>
> Daar is verskeie hoogsgekwalifiseerde persone wat tans werkloos is.
> Indien u weet van enige persoon wat soek na 'n betrekking kan ons
> gekontak word.
>
> At en Johann
>
Re: Werksgeleenthede vir Afrikaanssprekendes [boodskap #6619 is 'n antwoord op boodskap #6583] Wo, 19 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Rene M. van Baardewij  is tans af-lyn  Rene M. van Baardewij
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Voor Afrikaanssprekenden zijn er mogelijkheden voor werk in zowel Nederland als
Belgie. Hoewel een werkvergunningen niet altijd makkelijk te verkrijgen zijn,
zijn er talloze instanties die U hierbij kunnen helpen, zeker op het gebied van
stages.

met vriendelijke groeten,

Rene M. van Baardewijk
Amsterdam, Nederland

d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) writes:
> Ons wil graag die Afrikaanse gemeenskap van Suid Afrika tot diens wees
> deur 'n werkverskaffingsburo. Ons beskik reeds oor 'n databasis.
>
> Ons nooi enige firma of persone uit om ons te kontak wat 'n betrekking
> vir Afrikaanssprekendes kan aanbied.
>
> Daar is verskeie hoogsgekwalifiseerde persone wat tans werkloos is.
> Indien u weet van enige persoon wat soek na 'n betrekking kan ons
> gekontak word.
>
> At en Johann
>
Vorige onderwerp: Vergelyking
Volgende onderwerp: Re: South African moffies/gays
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:39:29 MGT 2024