Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vergelyking
Vergelyking [boodskap #6509] Sa, 01 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
XX  is tans af-lyn  XX
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Trappe van vergelyking in die NSA:

(1)bantoe, (2)tronk toe, (3) parlement toe
Re: Vergelyking [boodskap #6516 is 'n antwoord op boodskap #6509] So, 02 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
XX wrote:

> Trappe van vergelyking in die NSA:

> (1)bantoe, (2)tronk toe, (3) parlement toe>>

Is dit jou handtekening bo?
Het jou ma jou nie maniere geleer nie?
Re: Vergelyking [boodskap #6539 is 'n antwoord op boodskap #6509] Di, 04 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Christo van Rensburg  is tans af-lyn  Christo van Rensburg
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> XX wrote:
>
>> Trappe van vergelyking in die NSA:
>
>> (1)bantoe, (2)tronk toe, (3) parlement toe>>
>
> Is dit jou handtekening bo?
> Het jou ma jou nie maniere geleer nie?
>

Wat verwag jy van iemand wat nie die bols het om sy eie naam te gebruik
wanneer hy (sy) rassistiese snert kwyt raak nie.
Re: Vergelyking [boodskap #6612 is 'n antwoord op boodskap #6509] Wo, 19 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Lukas[2]  is tans af-lyn  Lukas[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
>
> XX wrote:
>
> > (1)bantoe, (2)tronk toe, (3) parlement toe>>
>
>
> jeg
>

Ek stem saam Koos. Dit is darem 'n pragtige voorbeeld hoe om nie probleme op te
los nie.
Re: Vergelyking [boodskap #6613 is 'n antwoord op boodskap #6509] Wo, 19 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Tjortsie  is tans af-lyn  Tjortsie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>
>
> XX wrote:
>
> > (1)bantoe, (2)tronk toe, (3) parlement toe>>

SELA!!!
Vorige onderwerp: Bestaan van die groep
Volgende onderwerp: Werksgeleenthede vir Afrikaanssprekendes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:53:22 MGT 2024