Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ja, ja, ja vir die doodstraf
ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66017] Do, 05 September 2002 12:55 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
watter mens in sy/haar regte mind kan nog dink dat moordnaars en
verkragters verdien om te leef. die sestien jarige gestremde meisie is
dood nadat drie hijackers die bussie van die gestremde skool gehijack
het. sy was to blykbaar te stadig om uit te klim toe skiet hulle haar.
doodstraf deur te hang is te genadig vir hulle. bring hulle kerkplein
toe sodat hulle gestenig kan word.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66029 is 'n antwoord op boodskap #66017] Do, 05 September 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

Meneer Anton Oosthuizen skryf voor hy kon dink:

> watter mens in sy/haar regte mind kan nog dink dat moordnaars en
> verkragters verdien om te leef. die sestien jarige gestremde meisie is
> dood nadat drie hijackers die bussie van die gestremde skool gehijack
> het. sy was to blykbaar te stadig om uit te klim toe skiet hulle haar.
> doodstraf deur te hang is te genadig vir hulle. bring hulle kerkplein
> toe sodat hulle gestenig kan word.

> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

Anton, jy het duidelik nog nooit rerig oor die doodstraf gedink nie.
Jy vat maar net elke keer jou ou vooroordele en skommel hulle so 'n
bietjie.

Gaan doen 'n bietjie 'n Google search of David Shepherd - nie die
kunstenaar wat November SA toe kom nie, maar David Shepherd die
"moordenaar."

Laat my weet hoe jy oor David voel.

Johan Bornman
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66032 is 'n antwoord op boodskap #66029] Vr, 06 September 2002 02:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johan
Wanneer jy met iemand verskil beteken dit nie dat hy/sy nog nie daaroor
gedink het nie.
Ek glo dat die doodstraf selektief teruggebring moet word - nie om mense
dood te maak nie, maar om as 'n effektiewe afskrikmiddel te dien vir die wat
dit wil doen.
Selektief sodat slegs waar daar onomstootlike bewyse bestaan van
betrokkenheid/medepligtigheid en waar die misdryf vooraf beplan is.
Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.

wrote in message
news:3d7770a7.32829806@news.icon.co.za...
> Meneer Anton Oosthuizen skryf voor hy kon dink:
>
>> watter mens in sy/haar regte mind kan nog dink dat moordnaars en
>> verkragters verdien om te leef. die sestien jarige gestremde meisie is
>> dood nadat drie hijackers die bussie van die gestremde skool gehijack
>> het. sy was to blykbaar te stadig om uit te klim toe skiet hulle haar.
>> doodstraf deur te hang is te genadig vir hulle. bring hulle kerkplein
>> toe sodat hulle gestenig kan word.
>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
>
> Anton, jy het duidelik nog nooit rerig oor die doodstraf gedink nie.
> Jy vat maar net elke keer jou ou vooroordele en skommel hulle so 'n
> bietjie.
>
> Gaan doen 'n bietjie 'n Google search of David Shepherd - nie die
> kunstenaar wat November SA toe kom nie, maar David Shepherd die
> "moordenaar."
>
> Laat my weet hoe jy oor David voel.
>
> Johan Bornman
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66033 is 'n antwoord op boodskap #66032] Vr, 06 September 2002 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
> is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.

Jy wil dus bewus die risiko neem om nog meer onskuldiges te (laat) vermoor
......
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66035 is 'n antwoord op boodskap #66033] Vr, 06 September 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Sep 2002 06:53:06 +0200, "Arthur"
served the following to the group:

> "Jonas" schreef...
>> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
>> is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.
>
> Jy wil dus bewus die risiko neem om nog meer onskuldiges te (laat) vermoor
> ......
>

ek is seker dat die persentasie 'onskuldiges' baie minder is as die
skuldiges. dalk nie eers vergelykbaar nie. ek het empatie met sulke
mense maar moet ons nou die duisend spaar terwille van een? dalk, maar
die feit dat ek moet werk om kos in die mond van `n moordenaar wat `n
kind vermoor het moet sit is vir my `n bitter pil om te sluk. die
helfte van die kriminele wat in die tronk sit vandag se naam is
'innocence'

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66065 is 'n antwoord op boodskap #66033] Vr, 06 September 2002 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur
Wil jy hulle eerder onskuldiglik in 'n tronk laat sit. Nee, daar is bepaald
gevalle (die meerdereheid) waar daar onomstootlike bewyse van hulle skuld
is.
Arthur - daar is male sonder tal gevalle waar die moordenaar die moord
beplan en koelbloedig uitgevoer het omdat hy/sy wet dat die straf nie opweeg
teen die daad nie.
Woon jy in Suid-Afrika? Indien nie kan jy gerus plaaslike koerante koop en
self kennis neem van die ongenaakbaarheid van sekere van die moorde. Selfs
die diere-aktiviste sal daarteen standpunt inneem.

"Arthur" skryf in boodskap news:al9cal$2u4a$1@news.kabelfoon.nl...
> "Jonas" schreef...
>> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
>> is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.
>
> Jy wil dus bewus die risiko neem om nog meer onskuldiges te (laat) vermoor
> ......
>
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66086 is 'n antwoord op boodskap #66035] Sa, 07 September 2002 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" schreef...
> "Arthur" served the following to the group:
>> "Jonas" schreef...
>>> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood
>>> gestraf is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.
>>
>> Jy wil dus bewus die risiko neem om nog meer onskuldiges te (laat)
>> vermoor ......
>
> ek is seker dat die persentasie 'onskuldiges' baie minder is as die
> skuldiges. dalk nie eers vergelykbaar nie. ek het empatie met sulke
> mense maar moet ons nou die duisend spaar terwille van een?

Daarop kan vir my net een antwoord wees: ja! .... die ene sou ek kan wees.

Ek gaan nooit moord goedkeur nie.

Arthur
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66092 is 'n antwoord op boodskap #66086] Sa, 07 September 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek ook Arthur, ook moord op fetusse keur ek nie goed nie
---
> Ek gaan nooit moord goedkeur nie.
>
> Arthur
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66096 is 'n antwoord op boodskap #66092] Sa, 07 September 2002 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> ek ook Arthur, ook moord op fetusse keur ek nie goed nie

Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord' om 'n mens te dood. Maar
vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens ..... Hoe dan ook, ek dink
dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low profile' kan hou.
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66106 is 'n antwoord op boodskap #66032] So, 08 September 2002 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Fri, 6 Sep 2002 04:25:51 +0200, "Esperanzo Jonas"

Skryf

> Johan
> Wanneer jy met iemand verskil beteken dit nie dat hy/sy nog nie daaroor
> gedink het nie.
> Ek glo dat die doodstraf selektief teruggebring moet word - nie om mense
> dood te maak nie, maar om as 'n effektiewe afskrikmiddel te dien vir die wat
> dit wil doen.

Jonas, jy dink nie voor jy skryf nie. Hoe gaan jy die doodstraf toepas
sonder om mense dood te maak. Hulle vries sodat ons hulle later weer
kan ontdooi as ons die tegnologie het om hulle anders te laat optree?

> Selektief sodat slegs waar daar onomstootlike bewyse bestaan van
> betrokkenheid/medepligtigheid en waar die misdryf vooraf beplan is.

Soos ek vroe"er gevra het, gaan soek op Google vir David Shepherd en
dan fluit jy weer die storie van "onomstootlikheid."

> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood gestraf
> is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.

Dus verwerp jy my denke. OK. Maar dink eers 'n bietjie oor jou
redenasie.

Jy is siek vir die argument dat sommige mense gehang/gespuit/geskok
word want almal wat vermoor is was onskuldig....

Dis 'n klassieke non-sequtor.

Johan Bornman
> wrote in message
> news:3d7770a7.32829806@news.icon.co.za...
>> Meneer Anton Oosthuizen skryf voor hy kon dink:

>>> watter mens in sy/haar regte mind kan nog dink dat moordnaars en
>>> verkragters verdien om te leef. die sestien jarige gestremde meisie is
>>> dood nadat drie hijackers die bussie van die gestremde skool gehijack
>>> het. sy was to blykbaar te stadig om uit te klim toe skiet hulle haar.
>>> doodstraf deur te hang is te genadig vir hulle. bring hulle kerkplein
>>> toe sodat hulle gestenig kan word.

>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za


>> Anton, jy het duidelik nog nooit rerig oor die doodstraf gedink nie.
>> Jy vat maar net elke keer jou ou vooroordele en skommel hulle so 'n
>> bietjie.

>> Gaan doen 'n bietjie 'n Google search of David Shepherd - nie die
>> kunstenaar wat November SA toe kom nie, maar David Shepherd die
>> "moordenaar."

>> Laat my weet hoe jy oor David voel.

>> Johan Bornman
>
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66107 is 'n antwoord op boodskap #66035] So, 08 September 2002 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

Anton Oosthuizen sê:

> ek is seker dat die persentasie 'onskuldiges' baie minder is as die
> skuldiges. dalk nie eers vergelykbaar nie. ek het empatie met sulke
> mense maar moet ons nou die duisend spaar terwille van een?

Anton, die antwoord is ja. Daai een persoon is ook geregtig om sy/haar
lewe. Dit kan, ek, jy of jou kind wees. Dink daaroor.

> dalk, maar
> die feit dat ek moet werk om kos in die mond van `n moordenaar wat `n
> kind vermoor het moet sit is vir my `n bitter pil om te sluk. die
> helfte van die kriminele wat in die tronk sit vandag se naam is
> 'innocence'

Aha....so dit gaan om geld en bitter pille. Jou swaarverwonne
belastinggeld, om presies te wees.

Maak 'n bietjie 'n paar sommetjies en werk uit wat dit kos om alle
moordenaars, vir veertig jaar lank in die tronk te hou. Ek wonder of
dit jou R10 per maand kos.

As jy so ernstig is oor die koste van die moordenaars aanhou (alhoewel
ek tussen die lyne lees van wraak ek bitter pille, wat beteken dat jy
eintlik oog-vir-'n-oog dink) waarom werk aan ander belastings koste
spaar nie. Byvoorbeeld, dink net hoe baie belasting jy gaan spaar as
alle rokers staats en privaat mediese koste geweier word.

Johan Bornman

> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66113 is 'n antwoord op boodskap #66096] So, 08 September 2002 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur
> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord' om 'n mens te dood. Maar
> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens ..... Hoe dan ook, ek dink
> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low profile'
kan hou.
---
Hello Arthur
Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt met
die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is dieselfde
lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe as
die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die kind
'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is die
geskenk van God.
Groete
---
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66114 is 'n antwoord op boodskap #66113] So, 08 September 2002 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
>  Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
>  nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt met
>  die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
>  lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
>  deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is dieselfde
>  lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe as
>  die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die kind
>  'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is die
>  geskenk van God.

Dis ook waar vir beeste en tog eet ons vleis. Lewe alleen is vir my geen
argument nie. Vir my is die godsgeskenk 'bewus lewe'. Ek is byvoorbeeld ook
nie teën eutanasie ingeval daar sprake van breindood is nie.
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66115 is 'n antwoord op boodskap #66113] So, 08 September 2002 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis net jammer dat soveel geskenke van God in die eerste plek verkrag word.
Dis is verskriklik jammer dat die geskenke van God mishandel, ondervoed,
verwaarloos of op ashope gelos word, omdat daar weens omstandighede nie vir
die kind gesorg kan word nie.
Dis vreeslik jammer dat die vinger nooit na die draer van die sperm gewys
word wanneer die draer van die geskenk van God, na lang wroeging, besluit om
wel 'n aborsie te laat doen nie.
Dis werklik jammer dat diegene wat so vroom aborsie sonder enige voorbehoud
teenstaan nooit uitvind hoe die Geskenk van God versorg kan/gaan word nie.
Na my mening het geen man, hoe vroom sy beweegredes ook al mag wees, enige
reg om enige uitspraak hoegenaamd oor aborsie te gee nie, want hy sal nooit
in die posisie wees om daardie keuse te moet maak nie.
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:alg8aj$5se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Arthur
>> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord' om
> 'n mens te dood. Maar
>> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens .....
> Hoe dan ook, ek dink
>> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low profile'
> kan hou.
> ---
> Hello Arthur
> Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
> nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt met
> die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
> lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
> deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is dieselfde
> lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe as
> die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die kind
> 'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is die
> geskenk van God.
> Groete
> ---
>
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66126 is 'n antwoord op boodskap #66086] Ma, 09 September 2002 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Sep 2002 14:07:14 +0200, "Arthur"
served the following to the group:

> "Threeships Mcduck" schreef...
>> "Arthur" served the following to the group:
>>> "Jonas" schreef...
>>>> Ek is sat vir die argument van onskuldige mense wat met die dood
>>>> gestraf is - elkeen wat vermoor is, was onskuldig.
>>>
>>> Jy wil dus bewus die risiko neem om nog meer onskuldiges te (laat)
>>> vermoor ......

>> ek is seker dat die persentasie 'onskuldiges' baie minder is as die
>> skuldiges. dalk nie eers vergelykbaar nie. ek het empatie met sulke
>> mense maar moet ons nou die duisend spaar terwille van een?
>
> Daarop kan vir my net een antwoord wees: ja! .... die ene sou ek kan wees.
>
> Ek gaan nooit moord goedkeur nie.
>
> Arthur
>

dis jou goeie reg om so te dink en te voel. soos ek al voorheen gese
het is ek vir die doodstraf. alles in die lewe het maar goed en sleg.
dis net `n kwessie van is die goed meer as die sleg. in die geval van
die doodstraf se ek ja, jy se nee so kom ons bereik `n compromise. sny
sy arms af, dan leef hy nog maar hy kan nie meer so maklik moor nie.
happy?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66139 is 'n antwoord op boodskap #66126] Ma, 09 September 2002 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" schreef...
> dis jou goeie reg om so te dink en te voel. soos ek al voorheen gese
> het is ek vir die doodstraf. alles in die lewe het maar goed en sleg.
> dis net `n kwessie van is die goed meer as die sleg. in die geval van
> die doodstraf se ek ja, jy se nee so kom ons bereik `n compromise. sny
> sy arms af, dan leef hy nog maar hy kan nie meer so maklik moor nie.
> happy?

Ja, dat is 'n mooie kompromis :)
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66143 is 'n antwoord op boodskap #66113] Ma, 09 September 2002 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:alg8aj$5se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Arthur
>> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord'
om
> 'n mens te dood. Maar
>> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens
.....
> Hoe dan ook, ek dink
>> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low
profile'
> kan hou.
> ---
> Hello Arthur
> Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
> nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt met
> die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
> lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
> deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is dieselfde
> lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe as
> die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die kind
> 'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is die
> geskenk van God.
> Groete
> ---

Ek stem saam met Arthur.

Ek dink nie 'n mens behoort hierdie saak te probeer
beslis op grond van religieuse argumente nie. Dit gaan
nie op nie, en is gewaarborg om bitter verdeeldheid te
saai.

Dink maar aan die Katolieke Kerk se siening oor die
gebruik van voorbehoedmiddels. Vir sover ek weet het
dit ook iets te doen met "dit is God se wil....".
Protestante het blykbaar 'n ander siening daaroor. En
beide groepe beskou die Bybel as die enigste bron van
waarheid. Wie is nou reg?

Volgens my moet 'n mens die kwessie benader op grond
van die algemene gemeenskapsgevoel. 'Moord' behels die
doodmaak van 'n _mens_, en die vraag is dus wanneer,
volgens die algemene gemeenskapsgevoel, 'n bevrugte
eiersel 'n mens in eie reg word. Wanneer 'n eiersel
bevrug word beteken dit nie noodwendig dat daar
onmiddellik 'n nuwe lewe in eie reg tot stand kom nie.
Die lewe is aanvanklik intiem verstrengel met dié van
die moeder, amper so intiem as wat haar pinkie deel is
van haar liggaam. Om te bepaal waar die skeidslyn lê
tussen 'n lewe wat intiem verstrengel is met dié van
die moeder, en 'n mens in eie reg is egter 'n moeilike
saak. Dis waarvoor daar regters is.

En luister na wat vroue sê. In hierdie opsig weet mans
nie eintlik waaroor hulle praat nie.

Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66145 is 'n antwoord op boodskap #66143] Di, 10 September 2002 01:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

En luister na wat vroue sê. In hierdie opsig weet mans
> nie eintlik waaroor hulle praat nie.

Mens kry egter net soveel vroue wat teen
aborsie is as dié wat dit wil oorlaat aan
die vrou se besluit. Wat vertel jy vir hulle?
Dit slaan mens egter dronk hoe militant
hierdie "pro-life" mense is in die VSA, waar
hulle sommer maklik dokters wat aborsies
uitvoer, doodskiet. Die moorde word gewoonlik
uitgevoer deur mans.

Gloudina
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66152 is 'n antwoord op boodskap #66143] Di, 10 September 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Sperm leef ook, en 'n onbevrugte eiersel ook. Daar's dus heeltyd
lewe.

Dis die siel waaroor dit gaan. As iemand tog net kon sê van wanneer
daar 'n siel in die nuwe lewe ontstaan sou mens makliker kon oordeel.

Daar's nou 'n Dokter in België in die nuus omdat hy vir Euro 350 die
mense help om óf seuntjies óf dogtertjies te kry. Die sperms word
Amerika toe gestuur en dan geskei, sodat net XX of net XY spermpies by
die eiersel beland.

Slaagsyfer: 75% vir seuns en 85% vir dogtertjies.

Dink julle dis goed om so met moeder natuur te lol?

Max_________________________________________________________ _________

"Swart Simon" skryf in boodskap news:...
> "Tobie" wrote in message
> news:alg8aj$5se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Arthur
>>> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord'
> om
> 'n mens te dood. Maar
>>> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens
> .....
> Hoe dan ook, ek dink
>>> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low
> profile'
>> kan hou.
>> ---
>> Hello Arthur
>> Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
>> nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt
> met
>> die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
>> lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
>> deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is
> dieselfde
>> lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe
> as
>> die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die
> kind
>> 'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is
> die
>> geskenk van God.
>> Groete
>> ---
>
>
> Ek stem saam met Arthur.
>
> Ek dink nie 'n mens behoort hierdie saak te probeer
> beslis op grond van religieuse argumente nie. Dit gaan
> nie op nie, en is gewaarborg om bitter verdeeldheid te
> saai.
>
> Dink maar aan die Katolieke Kerk se siening oor die
> gebruik van voorbehoedmiddels. Vir sover ek weet het
> dit ook iets te doen met "dit is God se wil....".
> Protestante het blykbaar 'n ander siening daaroor. En
> beide groepe beskou die Bybel as die enigste bron van
> waarheid. Wie is nou reg?
>
> Volgens my moet 'n mens die kwessie benader op grond
> van die algemene gemeenskapsgevoel. 'Moord' behels die
> doodmaak van 'n _mens_, en die vraag is dus wanneer,
> volgens die algemene gemeenskapsgevoel, 'n bevrugte
> eiersel 'n mens in eie reg word. Wanneer 'n eiersel
> bevrug word beteken dit nie noodwendig dat daar
> onmiddellik 'n nuwe lewe in eie reg tot stand kom nie.
> Die lewe is aanvanklik intiem verstrengel met dié van
> die moeder, amper so intiem as wat haar pinkie deel is
> van haar liggaam. Om te bepaal waar die skeidslyn lê
> tussen 'n lewe wat intiem verstrengel is met dié van
> die moeder, en 'n mens in eie reg is egter 'n moeilike
> saak. Dis waarvoor daar regters is.
>
> En luister na wat vroue sê. In hierdie opsig weet mans
> nie eintlik waaroor hulle praat nie.
>
> Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66153 is 'n antwoord op boodskap #66152] Di, 10 September 2002 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is okei - want dan sou my een oom nie ses maal probeer het om 'n
seun te kry nie:))
Maar hoekom word die goed VSA toe gestuur? Beteken dit dan dat al daardie
kinders VSA burgers is?
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209100002.723f97e9@posting.google.com...
> 'n Sperm leef ook, en 'n onbevrugte eiersel ook. Daar's dus heeltyd
> lewe.
>
> Dis die siel waaroor dit gaan. As iemand tog net kon sê van wanneer
> daar 'n siel in die nuwe lewe ontstaan sou mens makliker kon oordeel.
>
> Daar's nou 'n Dokter in België in die nuus omdat hy vir Euro 350 die
> mense help om óf seuntjies óf dogtertjies te kry. Die sperms word
> Amerika toe gestuur en dan geskei, sodat net XX of net XY spermpies by
> die eiersel beland.
>
> Slaagsyfer: 75% vir seuns en 85% vir dogtertjies.
>
> Dink julle dis goed om so met moeder natuur te lol?
>
> Max_________________________________________________________ _________
>
> "Swart Simon" wrote in message
news:...
>> "Tobie" wrote in message
>> news:alg8aj$5se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Arthur
>>>> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord'
>> om
>> 'n mens te dood. Maar
>>>> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens
>> .....
>> Hoe dan ook, ek dink
>>>> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low
>> profile'
>>> kan hou.
>>> ---
>>> Hello Arthur
>>> Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
>>> nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt
>> met
>>> die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
>>> lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
>>> deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is
>> dieselfde
>>> lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe
>> as
>>> die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die
>> kind
>>> 'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is
>> die
>>> geskenk van God.
>>> Groete
>>> ---
>>
>>
>> Ek stem saam met Arthur.
>>
>> Ek dink nie 'n mens behoort hierdie saak te probeer
>> beslis op grond van religieuse argumente nie. Dit gaan
>> nie op nie, en is gewaarborg om bitter verdeeldheid te
>> saai.
>>
>> Dink maar aan die Katolieke Kerk se siening oor die
>> gebruik van voorbehoedmiddels. Vir sover ek weet het
>> dit ook iets te doen met "dit is God se wil....".
>> Protestante het blykbaar 'n ander siening daaroor. En
>> beide groepe beskou die Bybel as die enigste bron van
>> waarheid. Wie is nou reg?
>>
>> Volgens my moet 'n mens die kwessie benader op grond
>> van die algemene gemeenskapsgevoel. 'Moord' behels die
>> doodmaak van 'n _mens_, en die vraag is dus wanneer,
>> volgens die algemene gemeenskapsgevoel, 'n bevrugte
>> eiersel 'n mens in eie reg word. Wanneer 'n eiersel
>> bevrug word beteken dit nie noodwendig dat daar
>> onmiddellik 'n nuwe lewe in eie reg tot stand kom nie.
>> Die lewe is aanvanklik intiem verstrengel met dié van
>> die moeder, amper so intiem as wat haar pinkie deel is
>> van haar liggaam. Om te bepaal waar die skeidslyn lê
>> tussen 'n lewe wat intiem verstrengel is met dié van
>> die moeder, en 'n mens in eie reg is egter 'n moeilike
>> saak. Dis waarvoor daar regters is.
>>
>> En luister na wat vroue sê. In hierdie opsig weet mans
>> nie eintlik waaroor hulle praat nie.
>>
>> Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66166 is 'n antwoord op boodskap #66152] Di, 10 September 2002 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Daar's nou 'n Dokter in België in die nuus omdat hy vir Euro 350 die
> mense help om óf seuntjies óf dogtertjies te kry. Die sperms word
> Amerika toe gestuur en dan geskei, sodat net XX of net XY spermpies by
> die eiersel beland.
>
> Slaagsyfer: 75% vir seuns en 85% vir dogtertjies.
>
> Dink julle dis goed om so met moeder natuur te lol?

Ek sien dit as 'n positiewe ontwikkeling, maar dit moet goed gereguleer
word. Dit kan die einde beteken van sommige erflike siektes.
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66175 is 'n antwoord op boodskap #66152] Wo, 11 September 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hulle doen dit hier ook reeds lank. Koste R 8000 (Pta)

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209100002.723f97e9@posting.google.com...
> 'n Sperm leef ook, en 'n onbevrugte eiersel ook. Daar's dus heeltyd
> lewe.
>
> Dis die siel waaroor dit gaan. As iemand tog net kon sê van wanneer
> daar 'n siel in die nuwe lewe ontstaan sou mens makliker kon oordeel.
>
> Daar's nou 'n Dokter in België in die nuus omdat hy vir Euro 350 die
> mense help om óf seuntjies óf dogtertjies te kry. Die sperms word
> Amerika toe gestuur en dan geskei, sodat net XX of net XY spermpies by
> die eiersel beland.
>
> Slaagsyfer: 75% vir seuns en 85% vir dogtertjies.
>
> Dink julle dis goed om so met moeder natuur te lol?
>
> Max_________________________________________________________ _________
>
> "Swart Simon" wrote in message
news:...
>> "Tobie" wrote in message
>> news:alg8aj$5se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Arthur
>>>> Dis 'n moeilike onderwerp. Vir my beteken 'moord'
>> om
>> 'n mens te dood. Maar
>>>> vanaf welke moment is 'n klomp selle nou 'n mens
>> .....
>> Hoe dan ook, ek dink
>>>> dis 'n diskussie waar ons mans beter 'n 'low
>> profile'
>>> kan hou.
>>> ---
>>> Hello Arthur
>>> Die vroulike eiersel gaan dood as dit nie bevrug word
>>> nie. Die manlike saad gaan dood as dit nie saamsmelt
>> met
>>> die vroulike eiersel nie. As die twee verenig is daar
>>> lewe. Daardie lewe is die selfde lewe wat gedra word
>>> deur die vrou vir 9 maande binne haar. Dit is
>> dieselfde
>>> lewe as die baba gebore word. Dit is dieselfde lewe
>> as
>>> die kind 'n tiener is. Dit is dieselfde lewe as die
>> kind
>>> 'n grootmens en later 'n senior burger word. Lewe is
>> die
>>> geskenk van God.
>>> Groete
>>> ---
>>
>>
>> Ek stem saam met Arthur.
>>
>> Ek dink nie 'n mens behoort hierdie saak te probeer
>> beslis op grond van religieuse argumente nie. Dit gaan
>> nie op nie, en is gewaarborg om bitter verdeeldheid te
>> saai.
>>
>> Dink maar aan die Katolieke Kerk se siening oor die
>> gebruik van voorbehoedmiddels. Vir sover ek weet het
>> dit ook iets te doen met "dit is God se wil....".
>> Protestante het blykbaar 'n ander siening daaroor. En
>> beide groepe beskou die Bybel as die enigste bron van
>> waarheid. Wie is nou reg?
>>
>> Volgens my moet 'n mens die kwessie benader op grond
>> van die algemene gemeenskapsgevoel. 'Moord' behels die
>> doodmaak van 'n _mens_, en die vraag is dus wanneer,
>> volgens die algemene gemeenskapsgevoel, 'n bevrugte
>> eiersel 'n mens in eie reg word. Wanneer 'n eiersel
>> bevrug word beteken dit nie noodwendig dat daar
>> onmiddellik 'n nuwe lewe in eie reg tot stand kom nie.
>> Die lewe is aanvanklik intiem verstrengel met dié van
>> die moeder, amper so intiem as wat haar pinkie deel is
>> van haar liggaam. Om te bepaal waar die skeidslyn lê
>> tussen 'n lewe wat intiem verstrengel is met dié van
>> die moeder, en 'n mens in eie reg is egter 'n moeilike
>> saak. Dis waarvoor daar regters is.
>>
>> En luister na wat vroue sê. In hierdie opsig weet mans
>> nie eintlik waaroor hulle praat nie.
>>
>> Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66184 is 'n antwoord op boodskap #66153] Wo, 11 September 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Ek dink dit is okei - want dan sou my een oom nie ses maal probeer het om 'n
> seun te kry nie:))
> Maar hoekom word die goed VSA toe gestuur? Beteken dit dan dat al daardie
> kinders VSA burgers is?
> Annette

Nou kan ek nie eers sê dis omdat die Belge te dom is om hulle te skei
nie, want ek weet self nie hoe mens hulle skei nie! :-)

Miskien is die divorce lawyers beter in die VSA!

Nee, dommie, dis waar jy jou eerste whê sê waar jou burgerskap sit.
Behalwe natuurlik as jy 'n SA burger is. Dan's jou kind ook SA burger,
maak nie saak waar hy gebore word nie. Nou praat ek twak, ek weet net
dat dit in NL so is. Hy't wel geboortevoordeel as hy op sy 18de
besluit om NL burger te word.

Max____________________________________________---
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66185 is 'n antwoord op boodskap #66166] Wo, 11 September 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"
> "Max" schreef...
>> Daar's nou 'n Dokter in België in die nuus omdat hy vir Euro 350 die
>> mense help om óf seuntjies óf dogtertjies te kry. Die sperms word
>> Amerika toe gestuur en dan geskei, sodat net XX of net XY spermpies by
>> die eiersel beland.
>>
>> Slaagsyfer: 75% vir seuns en 85% vir dogtertjies.
>>
>> Dink julle dis goed om so met moeder natuur te lol?
>
> Ek sien dit as 'n positiewe ontwikkeling, maar dit moet goed gereguleer
> word. Dit kan die einde beteken van sommige erflike siektes.

Goeie punt Arthur, maar dit het vir my op die nuus geklink of die
Nederlanders daarteen is...?

Max__________________________________________
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66187 is 'n antwoord op boodskap #66184] Wo, 11 September 2002 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En as daai whê uitkom met 'n Amerikaanse aksent?:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209110258.61f6966f@posting.google.com...
> "Annette"
>> Ek dink dit is okei - want dan sou my een oom nie ses maal probeer het om 'n
>> seun te kry nie:))
>> Maar hoekom word die goed VSA toe gestuur? Beteken dit dan dat al daardie
>> kinders VSA burgers is?
>> Annette
>
> Nou kan ek nie eers sê dis omdat die Belge te dom is om hulle te skei
> nie, want ek weet self nie hoe mens hulle skei nie! :-)
>
> Miskien is die divorce lawyers beter in die VSA!
>
> Nee, dommie, dis waar jy jou eerste whê sê waar jou burgerskap sit.
> Behalwe natuurlik as jy 'n SA burger is. Dan's jou kind ook SA burger,
> maak nie saak waar hy gebore word nie. Nou praat ek twak, ek weet net
> dat dit in NL so is. Hy't wel geboortevoordeel as hy op sy 18de
> besluit om NL burger te word.
>
> Max____________________________________________---
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66199 is 'n antwoord op boodskap #66185] Wo, 11 September 2002 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Goeie punt Arthur, maar dit het vir my op die nuus geklink of die
> Nederlanders daarteen is...?

Ek het die nuus nie gesien nie, dus sal jy moet verduidlik watter
Nederlanders jy bedoel. Was dit miskien 'n verteenwoordiger van die CDA?

Arthur
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66201 is 'n antwoord op boodskap #66145] Wo, 11 September 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:3D7D5079.3040707@rogers.com...

> Mens kry egter net soveel vroue wat teen
> aborsie is as dié wat dit wil oorlaat aan
> die vrou se besluit. Wat vertel jy vir
hulle?

Wat is hulle argumente? Is hulle werklik in die
meerderheid? As hulle argument is dat een of ander
opperwese so sê en dat hulle hul siening op grond
hiervan wil afdwing op andere, dan weet ek nie wat kan
jy vir hulle vertel nie. 'n Mens kan nie met sulke
mense argumenteer nie.

Let wel, ek het nie gesê dat aborsie sonder meer aan
die vrou se besluit oorgelaat moet word nie. As 'n
aborsie neerkom op die doodmaak van 'n _mens_ dan kan
dit inderdaad moord wees.

Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66202 is 'n antwoord op boodskap #66145] Wo, 11 September 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:3D7D5079.3040707@rogers.com...

> Dit slaan mens egter dronk hoe militant
> hierdie "pro-life" mense is in die VSA, waar
> hulle sommer maklik dokters wat aborsies
> uitvoer, doodskiet. Die moorde word gewoonlik
> uitgevoer deur mans.

"Pro-life" mense wat ander doodskiet omdat hulle nie
met hulle saamstem nie? I rest my case.

Swart Simon
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf [boodskap #66231 is 'n antwoord op boodskap #66201] Vr, 13 September 2002 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> Wat is hulle argumente? Is hulle werklik in die
> meerderheid?

Hulle mag, in die VSA, onder Protestante
nie in die meerderheid wees nie, maar hul
het ook die hele Katolieke hiërargie aan
hulle kant. En ek moet sê, alhoewel ek
offisieel "pro choice" is, ek die Katolieke
Kerk eer vir hulle "pro-life" beginsels.
In die finale analise kan die Katolieke
Kerk geen ander beginsel voorstaan nie.

Gloudina
Re: ja, ja, ja vir die doodstraf van embrio's [boodskap #66252 is 'n antwoord op boodskap #66187] Vr, 13 September 2002 12:33 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> En as daai whê uitkom met 'n Amerikaanse aksent?:))
> Annette
>

Ha ha ha, dan kan ons hom vra om vir ons "cork" te sê...
Vorige onderwerp: Vraag: Dwelms
Volgende onderwerp: A question to you all
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:51:17 MGT 2024