Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodstraf of nie?
Doodstraf of nie? [boodskap #65880] Ma, 02 September 2002 07:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is glad nie ten gunste van doodstraf nie - selfs in lande waar openbare
teregstellings nog gedoen word, kry jy nog steeds oortreders.
Dus kan die doodstraf in 'n mate 'n afskrikmiddel wees, maar as mens nou 'n
ongelukkige is soos Skippie, dan is dit nog steeds potlak.
Daar is selfs nou 'n beweging glo in die VSA wat die doodstraf dmv
inspuiting wil laat verander na die hangmetode, omdat die moordenaar glo te
maklik tereggestel word - daar is geen lyding wat hy deurmaak wat hy aan
ander aangedoen het nie.
Terug na barbarisme.

Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf aan
die oortreders uit te deel.
Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.
Laat hulle soos die melaatses van ouds uitgewerp word, en vir hulself
probeer sorg. Laai die skuldiges op 'n trok en gaan laai hulle in die
dorsland of Namib af, sonder hoede,kos en water - as dit nie 'n
afskrikmiddel is nie, wil ek dit nog hoor.

Annette
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65883 is 'n antwoord op boodskap #65880] Ma, 02 September 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n vragie, as daar nie doodstraf is nie, watter afskrikmiddel is daar
vir enige ernstige misdadiger? Wat kos 'n enkele prisonier die staat per
dag....per jaar? Ten doele van wat? Dat die moordenaar gereabiliteer
gaan word, of dat hy vir die res van sy lewe in finansiële las gaan wees op
die gemeenskap? As jy dit egter aan die gemeenskappe oorlaat om oortreders
te straf, sal jy vind dat hulle sommer gestenig sal word soos in die ou dae!
Ek sê gee net die takie vir 'n vrou. Hulle is baie wreder as mans. G'n
man in sy normale verstand sal droogmaak as hy weet die vroumense gaan hom
'regsien' nie!!!

"Annette" skryf in boodskap news:akv3lh$1lu23b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is glad nie ten gunste van doodstraf nie - selfs in lande waar openbare
> teregstellings nog gedoen word, kry jy nog steeds oortreders.
> Dus kan die doodstraf in 'n mate 'n afskrikmiddel wees, maar as mens nou 'n
> ongelukkige is soos Skippie, dan is dit nog steeds potlak.
> Daar is selfs nou 'n beweging glo in die VSA wat die doodstraf dmv
> inspuiting wil laat verander na die hangmetode, omdat die moordenaar glo te
> maklik tereggestel word - daar is geen lyding wat hy deurmaak wat hy aan
> ander aangedoen het nie.
> Terug na barbarisme.
>
> Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf aan
> die oortreders uit te deel.
> Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.
> Laat hulle soos die melaatses van ouds uitgewerp word, en vir hulself
> probeer sorg. Laai die skuldiges op 'n trok en gaan laai hulle in die
> dorsland of Namib af, sonder hoede,kos en water - as dit nie 'n
> afskrikmiddel is nie, wil ek dit nog hoor.
>
> Annette
>
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65884 is 'n antwoord op boodskap #65883] Ma, 02 September 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het 'n punt daar beet - dis waar, 'n vrou aan die hoof van die
gevangenisowerheid sal die ou lotjie regsien - doodstraf of te not;))
As iemand swaarkry, en hy weet hy is in vir 'n lekker tydjie in die tronk
voordat die doodstraf toegepas word, dan sal hy dit nog steeds doen - iets
soos 'n naais last flieng:))
Maar laat dit vir hul swaarder wees as hul huidige omstandighede en dit sal
hulle afskrik.
Ek staan nog steeds nie doodstraf voor nie - want sommiges sal moor om
doodstraf te kry om van die aarde te ontvlug.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d7316cd.0@news1.mweb.co.za...
> Net 'n vragie, as daar nie doodstraf is nie, watter afskrikmiddel is daar
> vir enige ernstige misdadiger? Wat kos 'n enkele prisonier die staat per
> dag....per jaar? Ten doele van wat? Dat die moordenaar gereabiliteer
> gaan word, of dat hy vir die res van sy lewe in finansiële las gaan wees op
> die gemeenskap? As jy dit egter aan die gemeenskappe oorlaat om oortreders
> te straf, sal jy vind dat hulle sommer gestenig sal word soos in die ou dae!
> Ek sê gee net die takie vir 'n vrou. Hulle is baie wreder as mans. G'n
> man in sy normale verstand sal droogmaak as hy weet die vroumense gaan hom
> 'regsien' nie!!!
> "Annette" wrote in message
> news:akv3lh$1lu23b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is glad nie ten gunste van doodstraf nie - selfs in lande waar openbare
>> teregstellings nog gedoen word, kry jy nog steeds oortreders.
>> Dus kan die doodstraf in 'n mate 'n afskrikmiddel wees, maar as mens nou
> 'n
>> ongelukkige is soos Skippie, dan is dit nog steeds potlak.
>> Daar is selfs nou 'n beweging glo in die VSA wat die doodstraf dmv
>> inspuiting wil laat verander na die hangmetode, omdat die moordenaar glo
> te
>> maklik tereggestel word - daar is geen lyding wat hy deurmaak wat hy aan
>> ander aangedoen het nie.
>> Terug na barbarisme.
>>
>> Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf aan
>> die oortreders uit te deel.
>> Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.
>> Laat hulle soos die melaatses van ouds uitgewerp word, en vir hulself
>> probeer sorg. Laai die skuldiges op 'n trok en gaan laai hulle in die
>> dorsland of Namib af, sonder hoede,kos en water - as dit nie 'n
>> afskrikmiddel is nie, wil ek dit nog hoor.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65896 is 'n antwoord op boodskap #65884] Ma, 02 September 2002 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is bepaald gevalle waar die doodstraf geregverdig is - waar die moord
gruwelik en van meetaf beplan is, en, waar daar onomstootlike
getuienis/bewyse is.
Daar is bepaald ook sekere mense wie se waardestelsel van so 'n aard is dat
tronkstraf nie as afskrikmiddel sal dien nie. En, dit help nie ons sêir
mekaar dat die strawwe in die tronk erger moet wees nie - dit sal nie gebeur
nie. Verlos die gemeenskap van hierdie gevalle.
En, o ja, laat die slagoffer(s) se naasbestaandes (vrou en kinders) besluit
wat met die moordenaar gemaak moet word - hulle is tog eintlik die
slagoffers.
(Ek het 'n persoonlike belewenis gehad in so 'n situasie - wanneer jy so 'n
persoonlike verlies lei, is vergelkding die laaste ding waaraan jy dink -
jou eie verlies laat vergelding irrelevant voorkom.)

"Annette" skryf in boodskap news:akv6a8$1kua9i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy het 'n punt daar beet - dis waar, 'n vrou aan die hoof van die
> gevangenisowerheid sal die ou lotjie regsien - doodstraf of te not;))
> As iemand swaarkry, en hy weet hy is in vir 'n lekker tydjie in die tronk
> voordat die doodstraf toegepas word, dan sal hy dit nog steeds doen - iets
> soos 'n naais last flieng:))
> Maar laat dit vir hul swaarder wees as hul huidige omstandighede en dit sal
> hulle afskrik.
> Ek staan nog steeds nie doodstraf voor nie - want sommiges sal moor om
> doodstraf te kry om van die aarde te ontvlug.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d7316cd.0@news1.mweb.co.za...
>> Net 'n vragie, as daar nie doodstraf is nie, watter afskrikmiddel is daar
>> vir enige ernstige misdadiger? Wat kos 'n enkele prisonier die staat per
>> dag....per jaar? Ten doele van wat? Dat die moordenaar gereabiliteer
>> gaan word, of dat hy vir die res van sy lewe in finansiële las gaan wees
> op
>> die gemeenskap? As jy dit egter aan die gemeenskappe oorlaat om
> oortreders
>> te straf, sal jy vind dat hulle sommer gestenig sal word soos in die ou
> dae!
>> Ek sê gee net die takie vir 'n vrou. Hulle is baie wreder as mans. G'n
>> man in sy normale verstand sal droogmaak as hy weet die vroumense gaan hom
>> 'regsien' nie!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:akv3lh$1lu23b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is glad nie ten gunste van doodstraf nie - selfs in lande waar
> openbare
>>> teregstellings nog gedoen word, kry jy nog steeds oortreders.
>>> Dus kan die doodstraf in 'n mate 'n afskrikmiddel wees, maar as mens
nou
>> 'n
>>> ongelukkige is soos Skippie, dan is dit nog steeds potlak.
>>> Daar is selfs nou 'n beweging glo in die VSA wat die doodstraf dmv
>>> inspuiting wil laat verander na die hangmetode, omdat die moordenaar
glo
>> te
>>> maklik tereggestel word - daar is geen lyding wat hy deurmaak wat hy aan
>>> ander aangedoen het nie.
>>> Terug na barbarisme.
>>>
>>> Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf
> aan
>>> die oortreders uit te deel.
>>> Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.
>>> Laat hulle soos die melaatses van ouds uitgewerp word, en vir hulself
>>> probeer sorg. Laai die skuldiges op 'n trok en gaan laai hulle in die
>>> dorsland of Namib af, sonder hoede,kos en water - as dit nie 'n
>>> afskrikmiddel is nie, wil ek dit nog hoor.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65909 is 'n antwoord op boodskap #65880] Ma, 02 September 2002 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf aan
> die oortreders uit te deel.
> Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.

Hier in Kanada het die Eerste Nasies die reg
verkry om in sekere gevalle hulle eie reg toe
te pas op sekere tipe oortreders. Een van hulle
metodes: hulle laat die oortredene in 'n alleen
plek soos 'n eiland agter, waarvandaan hy nie kan
ontsnap nie, sonder kos. Die idee is dat as die
ou lank genoeg daar bly, hy uiteindelik dinge sal
begin sien, gewoonlik die dier van sy totem, en dat
die ondervinding 'n drastiese psigiese verandering
in hom sal meebring. Ek hou nog altyd vol dat
die Eerste Nasies van Kanada op 'n sekere vlak baie
meer beskaafd en intellektueel with it is as die
nageslagte van die setlaars uit Europa.

Gloudina
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65911 is 'n antwoord op boodskap #65880] Ma, 02 September 2002 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Sep 2002 09:23:51 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek is glad nie ten gunste van doodstraf nie - selfs in lande waar openbare
> teregstellings nog gedoen word, kry jy nog steeds oortreders.
> Dus kan die doodstraf in 'n mate 'n afskrikmiddel wees, maar as mens nou 'n
> ongelukkige is soos Skippie, dan is dit nog steeds potlak.
> Daar is selfs nou 'n beweging glo in die VSA wat die doodstraf dmv
> inspuiting wil laat verander na die hangmetode, omdat die moordenaar glo te
> maklik tereggestel word - daar is geen lyding wat hy deurmaak wat hy aan
> ander aangedoen het nie.
> Terug na barbarisme.

ek gee nie regtig hoe dit gedeur nie, hulle moet net heen gaan. of dit
nou met `n inspuiting of met `n valbyl is vir my is dit om te ewe.

>
> Nee - nie doodstraf nie - maar laat die gemeenskappe toe om die straf aan
> die oortreders uit te deel.
> Verban die skuldiges uit hulle gemeenskappe.
> Laat hulle soos die melaatses van ouds uitgewerp word, en vir hulself
> probeer sorg. Laai die skuldiges op 'n trok en gaan laai hulle in die
> dorsland of Namib af, sonder hoede,kos en water - as dit nie 'n
> afskrikmiddel is nie, wil ek dit nog hoor.
>
> Annette
>

ek stem saam met jou idee dat die gemeenskap moet besluit oor die
straf maar ongelukkig is dit te kompleks om ooit te maak werk. Hang
hulle maar, dit redelik vinnig en goedkoop.

om hulle te verban sal net beteken hulle sal kolonies begin vorm en
nog grotet moeilikheid maak. forced labour camps is ook natuurlik `n
opsie. laat hulle iets terug ploeg in die gemeenskap sonder
vergoeding. nie hierdie sussie gemeenskapsdiens goeters nie, laat
hulle in die myne werk en klippe kap en paaie in stand hou. dan kan ek
minder tol geld betaal.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Doodstraf of nie? [boodskap #65968 is 'n antwoord op boodskap #65909] Di, 03 September 2002 19:56 Na vorige boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 02 Sep 2002 11:43:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> .............. Een van hulle
> metodes: hulle laat die oortredene in 'n alleen
> plek soos 'n eiland agter, waarvandaan hy nie kan
> ontsnap nie, ..........
>
> Gloudina

en nog 'n Australië skep?

Kawa
Vorige onderwerp: nie meer op sanien nie, antie!
Volgende onderwerp: Definisie van Rassisme.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 17:03:15 MGT 2024