Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Feminisme -- wat is dit?
Feminisme -- wat is dit? [boodskap #6560] Sa, 08 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nog my hele lewe lank is ek deurmekaar oor die
kwessie van Feminisme. Vir my staan enige vrou wat
haar 'n feminis noem, 'n soort apartheid van die
geslagte voor, wat vir my dan minder as 'n man laat
voel, en nie sy gelyke nie. Enige gedagtes oor hierdie
saak? Wat gebeur in Suid-Afrika deesdae op hierdie
front?

Gloudina Bouwer
Re: Feminisme -- wat is dit? [boodskap #6571 is 'n antwoord op boodskap #6560] Ma, 10 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Aliki van Heek[2]  is tans af-lyn  Aliki van Heek[2]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer skryf:
>
> Nog my hele lewe lank is ek deurmekaar oor die
> kwessie van Feminisme. Vir my staan enige vrou wat
> haar 'n feminis noem, 'n soort apartheid van die
> geslagte voor, wat vir my dan minder as 'n man laat
> voel, en nie sy gelyke nie. Enige gedagtes oor hierdie
> saak?
>

Feminisme is niks anders dan apartheid van die geslagte, dat het jy goed
gesê.
Al lank vra ek my: waarom word "slegs vir blankes" in die wereld gesien
als baie slegt, en vin iedereen teselfdertyd "slegs vir manne" normaal?
Apartheid van rasse het politieke boykots als gevolg, maar apartheid van
geslagte word "kultuur" genoem (nou bedoel ek nie feminisme nie, maar
die idee dat manne meer regte het als vroue). Daarom word Iran nie
geboykot nie.

Aliki

(ekskuus vir my slegte Afrikaans, dis "bewerkt" Nederlands)

************************************************************ ********************
  • E-mail: van...@ecn.nl Phone: +31(0)2246 4507 *
  • Netherlands Energy Research Foundation ECN Fax : +31(0)2246 3490 *
  • Department: NUC P.O. Box 1 NL-1755 ZG Petten The Netherlands *
************************************************************ ********************
Re: Feminisme -- wat is dit? [boodskap #6588 is 'n antwoord op boodskap #6560] Do, 13 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
your-em...@ecn.nl (Aliki van Heek) wrote:
<<. Daarom word Iran nie
> geboykot nie. >>>

Miskien te doen met waar mag setel?
Laat die vroue Iran oorvat en die mans begin behandel soos tweede
klas-mense en kyk wat gebeur!

(Wat gaan gebeur? Ek vermoed Europa gaan meer afsydig raak. Amerika
gaan dadelik 'n vroue ambassadeur aanstel om seker te maak die
olie-voorraad word nie onderbreek nie. Irak (saam met Sirie" die keer)
gaan weer aanval en die res van die Midde-Ooste gaan godsdienstige
boikotte instel. Dan sal 'n groep feministe uit die VSA waarskynlik
ook begin onderhandel om 'n eie vroue-staat in Iran op te rig.)
Vorige onderwerp: gee my redes hoekom ek nog hier moet bly.
Volgende onderwerp: Re: Query: Adam Small's "Orange Earth"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:29:08 MGT 2024