Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Namibië se grense
Re: Namibië se grense [boodskap #65791] Vr, 30 Augustus 2002 11:22 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, maar jy praat net soveel strooi soos ou Gloudina. Kan ek aanneem daar
is 'n verbintenis? Miskien moet jy leer meet. Die verskil tussen die
twee grense is 'n verhouding van 3,5:1...........3,5x langer grens sou SWA
oop wees. Kom by! Wat jy dalk nie verstaan nie, is dat Botswana
geïsoleer was met SWA wat onder SA beheer is......wys jou net, as paloekas
hulle in gebiede plaas waar hulle niks van weet nie. Ploeter in Kanada
voort!

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d6f3f20.0@news1.mweb.co.za...
> Suidwester
> Vat tog net vir jou 'n landkaart en kyk die grense mooi.....uh,
> die Egiptekant is die bokant daarvan, hoor! Dan meet jy met
> 'n liniaaltjie sommer so op gewone 1:100....uh, dis nou in mm,
> en dan kyk jy die verskil in grenslengte.
>
> Wouter
> Ek maak dit vir jou makliker. Ek heg 'n kaart aan, as jy dit nie
> kan oopmaak nie, sal ek dit vir jou direk stuur. Ook vir enige
> iemand anders wat belangstel, dis ongeveer 90K groot.
>
> Die noordelike grens, van die see tot anderkant Katima Mulilo,
> is ongeveer 900 myl lank, die suidelike en oostelike grens met
> SA saam ongeveer 550 myl.
>
> En as 'n mens in ag neem dat dit nodig kon word om die
> oostelike grens met Botswana ook te verdedig, dan kom daar
> nog ongeveer 750 myl by. Die grens met Angola en Botswana
> was is dus net mooi drie maal so lank as die grens met SA.
>
> Druk gerus die kaart uit en meet hom. En dit was nooit eers deel
> van my argument nie, ek verstaan nie hoekom jy elke slag leuens
> ingooi om jou vorige leuens mee te probeer verdoesel nie, is jou
> kop en verstand so dun dat jy dink dis nie kontroleerbaar nie?
>
> En dink jy regtig iemand sal jou glo bo wat die generaals se
> navorsing en intelligensie gewys het? En hulle was ook nie
> al wat dié insig gehad het nie, dit was n baie eksterne
> analiste se publikasies gewees.
>
> En besef jy steeds nie dat jy met elke argument wat jy uit jou
> verbeelding gaan haal jy jou naam verder gat maak nie?
>
> Ek hoop ons het nou klaar oor die onderwerop gesels,
> ek het nie lus om nog nuwe leuens te weerlê nie.
>
> Immer vriendelik
>
> Wouter
>
Re: Namibië se grense [boodskap #65798 is 'n antwoord op boodskap #65791] Vr, 30 Augustus 2002 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy is selfs 'n groter imbesiel as wat ek gedink het moontlik is.
(Daar raak ek nou ook persoonlik, maar ek het darem baie
goeie rede en aanleiding)

Jy het te kenne probeer gee die noordelike grens is korter
as die suidelike een. Nou hy is nie, hy is langer hoor.
900 is meer as 550. Dus langer, hoor. Langer

Jy het dus gelieg. 'n Direkte infame leuen. 'n Straight lieg.

Geen mal verhoudings verander dit nie, dit bly 'n leuen, hoor.
Net soos dit nie gewerk het om Mosambiek in te sleep nie.
Of Botswana uit te haal nie. Of enige ander verwarring wat
jy probeer skep nie. Dit bly een groot liegstorie waarmee jy
jou naam al hoe meer gat maak.

Maar jy leer duidelik nie, gaan gerus voort en dan maak
ons daardie gat nog 'n bietjie dieper en groter.

Wouter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d6f5657.0@news1.mweb.co.za...
Ai, maar jy praat net soveel strooi soos ou Gloudina. Kan ek aanneem daar
is 'n verbintenis? Miskien moet jy leer meet. Die verskil tussen die
twee grense is 'n verhouding van 3,5:1...........3,5x langer grens sou SWA
oop wees. Kom by! Wat jy dalk nie verstaan nie, is dat Botswana
geïsoleer was met SWA wat onder SA beheer is......wys jou net, as paloekas
hulle in gebiede plaas waar hulle niks van weet nie. Ploeter in Kanada
voort!

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d6f3f20.0@news1.mweb.co.za...
> Suidwester
> Vat tog net vir jou 'n landkaart en kyk die grense mooi.....uh,
> die Egiptekant is die bokant daarvan, hoor! Dan meet jy met
> 'n liniaaltjie sommer so op gewone 1:100....uh, dis nou in mm,
> en dan kyk jy die verskil in grenslengte.
>
> Wouter
> Ek maak dit vir jou makliker. Ek heg 'n kaart aan, as jy dit nie
> kan oopmaak nie, sal ek dit vir jou direk stuur. Ook vir enige
> iemand anders wat belangstel, dis ongeveer 90K groot.
>
> Die noordelike grens, van die see tot anderkant Katima Mulilo,
> is ongeveer 900 myl lank, die suidelike en oostelike grens met
> SA saam ongeveer 550 myl.
>
> En as 'n mens in ag neem dat dit nodig kon word om die
> oostelike grens met Botswana ook te verdedig, dan kom daar
> nog ongeveer 750 myl by. Die grens met Angola en Botswana
> was is dus net mooi drie maal so lank as die grens met SA.
>
> Druk gerus die kaart uit en meet hom. En dit was nooit eers deel
> van my argument nie, ek verstaan nie hoekom jy elke slag leuens
> ingooi om jou vorige leuens mee te probeer verdoesel nie, is jou
> kop en verstand so dun dat jy dink dis nie kontroleerbaar nie?
>
> En dink jy regtig iemand sal jou glo bo wat die generaals se
> navorsing en intelligensie gewys het? En hulle was ook nie
> al wat dié insig gehad het nie, dit was n baie eksterne
> analiste se publikasies gewees.
>
> En besef jy steeds nie dat jy met elke argument wat jy uit jou
> verbeelding gaan haal jy jou naam verder gat maak nie?
>
> Ek hoop ons het nou klaar oor die onderwerop gesels,
> ek het nie lus om nog nuwe leuens te weerlê nie.
>
> Immer vriendelik
>
> Wouter
Re: Namibië se grense [boodskap #65823 is 'n antwoord op boodskap #65798] Sa, 31 Augustus 2002 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag vriend, van landskaarte en wat bo op ons grense gebeur het, weet jy
duidelik f.kol, so hou nou maar verby? Net soos 'n dumkopf soos jy nie kan
begryp wat op landsgrense aangaan nie, so wat help dit? Speel jy en
Gloudina met mekaar....julle is een en dieselfde tipe lambrein. Jis, jy is
SO sl�m! Het met 'n generaal gepraat en nou weet jy alles van A-Z van die
oorlog......raai die ou antie gaan skool op Kakamas en as die
Suidwes-kinders wat daar skoolgaan almal ryk is, gaan dit nie vir 'n oomblik
deur haar vlak IK dat dit mos net logies is dat al die ouers wat kan
bekostig om hulle kinders RSA toe aanry, sal welaf wees? Wat van die
duisende andere wat dit nie kan bekostig nie......of dink julle tweetjies
dat Kakamas se skooltjie kan ALLE Suidweskinders akkommodeer? Speel julle
tweetjies verder. Ek's gatvol vir julle stront......

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d6f95fb.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is selfs 'n groter imbesiel as wat ek gedink het moontlik is.
> (Daar raak ek nou ook persoonlik, maar ek het darem baie
> goeie rede en aanleiding)
>
> Jy het te kenne probeer gee die noordelike grens is korter
> as die suidelike een. Nou hy is nie, hy is langer hoor.
> 900 is meer as 550. Dus langer, hoor. Langer
>
> Jy het dus gelieg. 'n Direkte infame leuen. 'n Straight lieg.
>
> Geen mal verhoudings verander dit nie, dit bly 'n leuen, hoor.
> Net soos dit nie gewerk het om Mosambiek in te sleep nie.
> Of Botswana uit te haal nie. Of enige ander verwarring wat
> jy probeer skep nie. Dit bly een groot liegstorie waarmee jy
> jou naam al hoe meer gat maak.
>
> Maar jy leer duidelik nie, gaan gerus voort en dan maak
> ons daardie gat nog 'n bietjie dieper en groter.
>
> Wouter
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d6f5657.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, maar jy praat net soveel strooi soos ou Gloudina. Kan ek aanneem daar
> is 'n verbintenis? Miskien moet jy leer meet. Die verskil tussen die
> twee grense is 'n verhouding van 3,5:1...........3,5x langer grens sou SWA
> oop wees. Kom by! Wat jy dalk nie verstaan nie, is dat Botswana
> geïsoleer was met SWA wat onder SA beheer is......wys jou net, as paloekas
> hulle in gebiede plaas waar hulle niks van weet nie. Ploeter in Kanada
> voort!
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3d6f3f20.0@news1.mweb.co.za...
>> Suidwester
>> Vat tog net vir jou 'n landkaart en kyk die grense mooi.....uh,
>> die Egiptekant is die bokant daarvan, hoor! Dan meet jy met
>> 'n liniaaltjie sommer so op gewone 1:100....uh, dis nou in mm,
>> en dan kyk jy die verskil in grenslengte.
>>
>> Wouter
>> Ek maak dit vir jou makliker. Ek heg 'n kaart aan, as jy dit nie
>> kan oopmaak nie, sal ek dit vir jou direk stuur. Ook vir enige
>> iemand anders wat belangstel, dis ongeveer 90K groot.
>>
>> Die noordelike grens, van die see tot anderkant Katima Mulilo,
>> is ongeveer 900 myl lank, die suidelike en oostelike grens met
>> SA saam ongeveer 550 myl.
>>
>> En as 'n mens in ag neem dat dit nodig kon word om die
>> oostelike grens met Botswana ook te verdedig, dan kom daar
>> nog ongeveer 750 myl by. Die grens met Angola en Botswana
>> was is dus net mooi drie maal so lank as die grens met SA.
>>
>> Druk gerus die kaart uit en meet hom. En dit was nooit eers deel
>> van my argument nie, ek verstaan nie hoekom jy elke slag leuens
>> ingooi om jou vorige leuens mee te probeer verdoesel nie, is jou
>> kop en verstand so dun dat jy dink dis nie kontroleerbaar nie?
>>
>> En dink jy regtig iemand sal jou glo bo wat die generaals se
>> navorsing en intelligensie gewys het? En hulle was ook nie
>> al wat dié insig gehad het nie, dit was n baie eksterne
>> analiste se publikasies gewees.
>>
>> En besef jy steeds nie dat jy met elke argument wat jy uit jou
>> verbeelding gaan haal jy jou naam verder gat maak nie?
>>
>> Ek hoop ons het nou klaar oor die onderwerop gesels,
>> ek het nie lus om nog nuwe leuens te weerlê nie.
>>
>> Immer vriendelik
>>
>> Wouter
>
Re: Namibië se grense [boodskap #65853 is 'n antwoord op boodskap #65798] So, 01 September 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So as 'n ghoebaai, ek verstaan van verskeie mense op hierdie ng dat hierdie
modus operandi van jou en Gloudina 'n ou ding is en die beste wat mens
daarmee kan doen, is om jou en haar asblik toe te stuur. Be gone!!

Re: Namibië se grense [boodskap #65855 is 'n antwoord op boodskap #65853] So, 01 September 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> So as 'n ghoebaai, ek verstaan van verskeie mense op hierdie ng dat hierdie
> modus operandi van jou en Gloudina 'n ou ding is en die beste wat mens
> daarmee kan doen, is om jou en haar asblik toe te stuur. Be gone!!

As Gloudina en Wouter Plaasvark enige modus
operandi in gemeen het, is dat ons albei die
waarheid ontbloot en nie bang is om vir iemand
te vertel waar Dawid die wortels gegrawe het
nie. En noudat genoeg mense jou bluff gecall
het, nou wil jy totsiens sê. Toon alle tekens
van 'n blou lewer lafaard wat hardloop as die
beledigings wat hy oral oor slinger nie meer
help nie.

Tant Hessie van die Spergebied.
Sê wie? [boodskap #65866 is 'n antwoord op boodskap #65853] So, 01 September 2002 18:51 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidgrenster
So as 'n ghoebaai, ek verstaan van verskeie mense op hierdie ng dat hierdie
modus operandi van jou en Gloudina 'n ou ding is en die beste wat mens
daarmee kan doen, is om jou en haar asblik toe te stuur. Be gone!!

Wouter
Interessant. Jou argumente is lank terug al op en jy het agtergekom
kontroleerbare leuens werk nie, dit word almal ontbloot.

Nou skuil jy agter óf 'n onkontroleerbare leuen óf anonieme informante.

Help ons so 'n bietjie om dit op te klaar.
Hoeveel is die verskeie mense? Is dit 0, 1 of dalk 2?
Wie is hulle en wat het hulle presies gesê? Ek nooi hulle ook uit
om dit hier op die ng te herhaal, 'n plaasvark het 'n lekker dik vel
en hou daarvan om te hoor hoe mense hom ervaar, al is dit negatief.

Ek sal dit vir jou makliker maak. Ek het hier al robuuste verskille
met drie mense in die afgelope paar jaar gehad. Hulle is Ferdi,
Gloudina (verskeie kere) en Johan Bornman. As daar dalk nog is
wat ek vergeet het of waar die betrokkene dit anders as ek ervaar
het, kan hulle my gerus reghelp. Ek sal dit regtig graag wil weet.

Was van hulle dalk die "verskeie mense" wat jou ingelig het?
Of wie dan? Vertel ons gerus, of verkies jy om soos 'n papbroek
agter nog 'n leuen weg te kruip?

Terloops, ek skrik nie en ek gee nie pad nie. En ek is nooit bang
om snert uit te wys nie. As jy nie wil lees wat ek skryf nie, deliet
dit of gebruik die tegnologie. Maar hou op om te bly grens soos
'n Suidgrenster wat nie weet hoe sy landsgrense lyk nie

En skryf gerus oor bokke en damme. Jy hoef nie pad te gee nie,
dis selfs jou reg om weer jou naam gat te maak as jy oor ander
dinge wil skryf wat jy nie ken en verstaan nie.

Wouter

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d6f95fb.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is selfs 'n groter imbesiel as wat ek gedink het moontlik is.
> (Daar raak ek nou ook persoonlik, maar ek het darem baie
> goeie rede en aanleiding)
>
> Jy het te kenne probeer gee die noordelike grens is korter
> as die suidelike een. Nou hy is nie, hy is langer hoor.
> 900 is meer as 550. Dus langer, hoor. Langer
>
> Jy het dus gelieg. 'n Direkte infame leuen. 'n Straight lieg.
>
> Geen mal verhoudings verander dit nie, dit bly 'n leuen, hoor.
> Net soos dit nie gewerk het om Mosambiek in te sleep nie.
> Of Botswana uit te haal nie. Of enige ander verwarring wat
> jy probeer skep nie. Dit bly een groot liegstorie waarmee jy
> jou naam al hoe meer gat maak.
>
> Maar jy leer duidelik nie, gaan gerus voort en dan maak
> ons daardie gat nog 'n bietjie dieper en groter.
>
> Wouter
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d6f5657.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, maar jy praat net soveel strooi soos ou Gloudina. Kan ek aanneem daar
> is 'n verbintenis? Miskien moet jy leer meet. Die verskil tussen die
> twee grense is 'n verhouding van 3,5:1...........3,5x langer grens sou SWA
> oop wees. Kom by! Wat jy dalk nie verstaan nie, is dat Botswana
> geïsoleer was met SWA wat onder SA beheer is......wys jou net, as paloekas
> hulle in gebiede plaas waar hulle niks van weet nie. Ploeter in Kanada
> voort!
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3d6f3f20.0@news1.mweb.co.za...
>> Suidwester
>> Vat tog net vir jou 'n landkaart en kyk die grense mooi.....uh,
>> die Egiptekant is die bokant daarvan, hoor! Dan meet jy met
>> 'n liniaaltjie sommer so op gewone 1:100....uh, dis nou in mm,
>> en dan kyk jy die verskil in grenslengte.
>>
>> Wouter
>> Ek maak dit vir jou makliker. Ek heg 'n kaart aan, as jy dit nie
>> kan oopmaak nie, sal ek dit vir jou direk stuur. Ook vir enige
>> iemand anders wat belangstel, dis ongeveer 90K groot.
>>
>> Die noordelike grens, van die see tot anderkant Katima Mulilo,
>> is ongeveer 900 myl lank, die suidelike en oostelike grens met
>> SA saam ongeveer 550 myl.
>>
>> En as 'n mens in ag neem dat dit nodig kon word om die
>> oostelike grens met Botswana ook te verdedig, dan kom daar
>> nog ongeveer 750 myl by. Die grens met Angola en Botswana
>> was is dus net mooi drie maal so lank as die grens met SA.
>>
>> Druk gerus die kaart uit en meet hom. En dit was nooit eers deel
>> van my argument nie, ek verstaan nie hoekom jy elke slag leuens
>> ingooi om jou vorige leuens mee te probeer verdoesel nie, is jou
>> kop en verstand so dun dat jy dink dis nie kontroleerbaar nie?
>>
>> En dink jy regtig iemand sal jou glo bo wat die generaals se
>> navorsing en intelligensie gewys het? En hulle was ook nie
>> al wat dié insig gehad het nie, dit was n baie eksterne
>> analiste se publikasies gewees.
>>
>> En besef jy steeds nie dat jy met elke argument wat jy uit jou
>> verbeelding gaan haal jy jou naam verder gat maak nie?
>>
>> Ek hoop ons het nou klaar oor die onderwerop gesels,
>> ek het nie lus om nog nuwe leuens te weerlê nie.
>>
>> Immer vriendelik
>>
>> Wouter
Vorige onderwerp: Korrupsie
Volgende onderwerp: Etmaal
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:24:11 MGT 2024