Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is...
Wat is... [boodskap #65745] Do, 29 Augustus 2002 09:42 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... 'n wonderliKKe ding?
Re: Wat is... [boodskap #65750 is 'n antwoord op boodskap #65745] Do, 29 Augustus 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dingus wrote:

> ... 'n wonderliKKe ding?

Jou dinges.
Tant Hessie Koekemoer.
Re: Wat is... [boodskap #65756 is 'n antwoord op boodskap #65745] Do, 29 Augustus 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tingelingeling?
Anette

"Dingus" skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
Re: Wat is... [boodskap #65762 is 'n antwoord op boodskap #65750] Do, 29 Augustus 2002 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Dingus wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>
> Jou dinges.

Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)

Groete,
Arthur
Re: Wat is... [boodskap #65764 is 'n antwoord op boodskap #65762] Do, 29 Augustus 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem - maar ons wil 'n gesig ook by hê, want hoe sal ons weet dit is Dingus
se dinges?
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aklepe$2rqh$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Dingus wrote:
>>
>>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>> Jou dinges.
>
> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Wat is... [boodskap #65766 is 'n antwoord op boodskap #65762] Do, 29 Augustus 2002 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)

En watter maatstawwe gaan jy nou
gebruik, Arthur, om te besluit hoe
wonderlik 'n dinges is?

Gloudina
Re: Wat is... [boodskap #65769 is 'n antwoord op boodskap #65766] Do, 29 Augustus 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
>> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
>
> En watter maatstawwe gaan jy nou
> gebruik, Arthur, om te besluit hoe
> wonderlik 'n dinges is?

As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.

Groete,
Arthur
Re: Wat is... [boodskap #65772 is 'n antwoord op boodskap #65769] Do, 29 Augustus 2002 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
> maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.

Jy antwoord nie my vraag nie. Watter
karaktertrekke het 'n wonderlike dinges?
En watter karaktertrekke het jou dinges,
wat jy nou vir 'n vergelykende studie
wil gebruik? Is jou dinges nou een wat sal
wys hoe 'n wonderlike dinges nie moet
lyk nie, of hoe 'n wonderlike dinges wel
moet lyk?

Gloudina
Re: Wat is... [boodskap #65775 is 'n antwoord op boodskap #65772] Do, 29 Augustus 2002 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
>> maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.
>
> Jy antwoord nie my vraag nie. Watter
> karaktertrekke het 'n wonderlike dinges?
> En watter karaktertrekke het jou dinges,
> wat jy nou vir 'n vergelykende studie
> wil gebruik? Is jou dinges nou een wat sal
> wys hoe 'n wonderlike dinges nie moet
> lyk nie, of hoe 'n wonderlike dinges wel
> moet lyk?

Maar Gloudina, ek het nooit van my eie dinges gepraat nie! Ek weet mos nie
watter dinges van Dingus so wonderlikk is!

So lank ek nie weet nie van watter dinges ons praat, kan ek ook geen
verglykinge maak nie. Miskien is die dinges so wonderlikk omdat net Dingus
so'n dinges het.

Ek vrees ons kan net wag tot Dingus so vriendlik is om ons te voorsien van
'n afbeelding van sy wonderlikke dinges.

Groete,
Arthur
Re: Wat is... [boodskap #65825 is 'n antwoord op boodskap #65745] Sa, 31 Augustus 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wel nou .... 'n DINGUS is 'n .... Hmmmmm.

Hmmm?

Mmmmmm!!!

Ja nou, wie will uitvind wat 'n DINGUS is?

... maar moenie vergeet nie, asseblief mense, 'n GINGUS is 'n wonderliKKe
ding.

Lekker bly julle.

Die uwe,

Dingus.

Dingus skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
Re: Wat is... [boodskap #65842 is 'n antwoord op boodskap #65745] Sa, 31 Augustus 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:

> ... 'n wonderliKKe ding?
>
>
O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlilke ding
Hy wei in die sand
en vreet koerant
ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.

O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlike ding
hy staan en dink
waar die muishond stink
Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.

Johan Bornman
Re: Wat is... [boodskap #65843 is 'n antwoord op boodskap #65842] Sa, 31 Augustus 2002 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
Annette

wrote in message
news:3d70c398.1557389@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlilke ding
> Hy wei in die sand
> en vreet koerant
> ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlike ding
> hy staan en dink
> waar die muishond stink
> Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
>
>
>
> Johan Bornman
Re: Wat is... [boodskap #65893 is 'n antwoord op boodskap #65842] Ma, 02 September 2002 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig sê jy nie dat 'n donkie 'n wonderliKKe ding is nie, anders
was Dingus 'n donkie!

Johan Bornman (johanaticondotcodotza) skryf in boodskap news:...
> On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlilke ding
> Hy wei in die sand
> en vreet koerant
> ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlike ding
> hy staan en dink
> waar die muishond stink
> Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
>
>
>
> Johan Bornman
Re: Wat is... [boodskap #65934 is 'n antwoord op boodskap #65843] Ma, 02 September 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Sat, 31 Aug 2002 19:02:14 +0200, "Annette" wrote:

> Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
> Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
> Annette

OK, kom ons ruil uit...ek gee jou die beskaafde weergawe en jy
onsensor die ander weergawe.

JB
Re: Wat is... [boodskap #65938 is 'n antwoord op boodskap #65745] Ma, 02 September 2002 19:52 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan is amper reg - jy kan die musiek van "'n Donkie" gebruik
en the word DINGUS ruil vir Donkie.

Maar jy moet die word wonderlikke gebruik waar wonderlike staan.

OK?

Dingus

(Onthou: 'n DINGUS is 'n WonderliKKe ding!)

Dingus skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
Vorige onderwerp: Siembamba soos Gewysig
Volgende onderwerp: Kennetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 10:00:50 MGT 2024