Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans Stereo Naamsverandering
Afrikaans Stereo Naamsverandering [boodskap #6575] Di, 11 Junie 1996 00:00
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die Burger (11 Junie 1996) op bladsy 3 berig dat Afrikaans Stereo sy naam moet
verander omdat die SABC nie wil hê dat taal- of etniese groepe geïdentifiseer
moet word in die naam van die tien taalgebonde radiostasies nie. Sweerlik kan
daar nie fout wees met etnisiteit of taal as sodanig nie. So wat is dan die
SABC se probleem?

Enige idees?

Die nuwe naam van Afrikaans Stereo gaan blykbaar Radio Sonder Grense wees.
Enige beter name as dit?

Chris
Vorige onderwerp: Soek Eben Venter
Volgende onderwerp: OPROEP AAN LESERS VAN HIERDIE NUUSGROEP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:47:31 MGT 2024