Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Roep Perth ouens...
Roep Perth ouens... [boodskap #65689] Wo, 28 Augustus 2002 07:05
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hallo mense

Ek's maar 'n bietjie stil hier.

Ek sal graag van ounes in Perth, Wes Australiƫ wil hoor.

Kontak my asseblief by my huis adres: dewets by iafrica dot com
Daar's geen sinistere motiewe verskuil nie, maar ek sal graag met julle van
die lys af wil kontak maak.
Dit gaan oor ander Suid Arikaners wat daarheen verhuis het.

Thys oppie Bos
Vorige onderwerp: Kilimandjaro
Volgende onderwerp: Laurika Rauch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 13:13:54 MGT 2024