Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Drom
Vir Drom [boodskap #65547] Di, 20 Augustus 2002 07:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
Annette
Re: Vir Drom [boodskap #65576 is 'n antwoord op boodskap #65547] Wo, 21 Augustus 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
> Annette

Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
fotos in die koerante hier rond.

Drom
Re: Vir Drom [boodskap #65584 is 'n antwoord op boodskap #65576] Wo, 21 Augustus 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
blow-dry sy eende.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>> Annette
>
> Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
> gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
> tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
> fotos in die koerante hier rond.
>
> Drom
Re: Vir Drom [boodskap #65588 is 'n antwoord op boodskap #65584] Wo, 21 Augustus 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
> blow-dry sy eende.
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>> Annette
>>
>> Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>> gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>> tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>> fotos in die koerante hier rond.
>>
>> Drom
>
Re: Vir Drom [boodskap #65590 is 'n antwoord op boodskap #65588] Wo, 21 Augustus 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Tjoep is goed genoeg.

Wat is die storie van die vis?

"Annette" skryf in boodskap news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
> Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>> blow-dry sy eende.
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>> Annette
>>>
>>> Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>> gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>> tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>> fotos in die koerante hier rond.
>>>
>>> Drom
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #65596 is 'n antwoord op boodskap #65590] Wo, 21 Augustus 2002 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
Annette

"Koot Pieterse"  skryf in boodskap news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  'n Tjoep is goed genoeg.
>
>  Wat is die storie van die vis?
>
>  "Annette"  wrote in message
>  news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>>  Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>>  Annette
>>
>>
>>  "Koot Pieterse"  wrote in message
>>  news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>>  blow-dry sy eende.
>>>
>>>  "Drom"  wrote in message
>>>  news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>>  "Annette"  wrote in message
>>>  news:...
>>>>  > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>>  > Annette
>>>>
>>>>  Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>>  gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>>  tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>>  fotos in die koerante hier rond.
>>>>
>>>>  Drom
>>>
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #65605 is 'n antwoord op boodskap #65596] Do, 22 Augustus 2002 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n vreeslike sêd storie. Dis hoekom ek my kinders nie toelaat om hier te
lees nie ; )

"Annette"  skryf in boodskap news:ak0peb$1en68m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>  Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
>  bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
>  aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
>  toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
>  Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
>  met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
>  Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
>  van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
>  Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
>  volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
>  Annette
>
>
>  "Koot Pieterse"  wrote in message
>  news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  'n Tjoep is goed genoeg.
>>
>>  Wat is die storie van die vis?
>>
>>  "Annette"  wrote in message
>>  news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>  :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>>>  Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>>>  Annette
>>>
>>>
>>>  "Koot Pieterse"  wrote in message
>>>  news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>  Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>>>  blow-dry sy eende.
>>>>
>>>>  "Drom"  wrote in message
>>>>  news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>>  > "Annette"  wrote in message
>>>>  news:...
>>>>  > > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>>  > > Annette
>>>>  >
>>>>  > Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>>  > gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>>  > tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>>  > fotos in die koerante hier rond.
>>>>  >
>>>>  > Drom
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Drom [boodskap #65607 is 'n antwoord op boodskap #65605] Do, 22 Augustus 2002 11:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Janee - hierdie ng is nie vir onskuldige siele nie;))
Annette

"Koot Pieterse"  skryf in boodskap news:ak21a0$t27$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Dis 'n vreeslike sêd storie. Dis hoekom ek my kinders nie toelaat om hier te
>  lees nie ; )
>
>  "Annette"  wrote in message
>  news:ak0peb$1en68m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
>>  bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
>>  aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
>>  toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
>>  Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
>>  met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
>>  Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
>>  van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
>>  Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
>>  volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
>>  Annette
>>
>>
>>  "Koot Pieterse"  wrote in message
>>  news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  'n Tjoep is goed genoeg.
>>>
>>>  Wat is die storie van die vis?
>>>
>>>  "Annette"  wrote in message
>>>  news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>>>>  Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>>>>  Annette
>>>>
>>>>
>>>>  "Koot Pieterse"  wrote in message
>>>>  news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>  > Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>>>  > blow-dry sy eende.
>>>>  >
>>>>  > "Drom"  wrote in message
>>>>  > news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>>  > > "Annette"  wrote in message
>>>>  > news:...
>>>>  > > > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>>  > > > Annette
>>>>  > >
>>>>  > > Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>>  > > gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>>  > > tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>>  > > fotos in die koerante hier rond.
>>>>  > >
>>>>  > > Drom
>>>>  >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wie het die "Witborskraai" geskryf?
Volgende onderwerp: het die witborskraai 'n wit eiertjie gele??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:52:09 MGT 2024