Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moet nir vergeet nie
Moet nir vergeet nie [boodskap #65549] Di, 20 Augustus 2002 09:41 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65557 is 'n antwoord op boodskap #65549] Di, 20 Augustus 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dingus wrote:

> ... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!

Nee, ons sal nie vergeet nie, maar
as jy nie "wonderlike" met een -k-
begin spel nie, dan sit en 'n wolskaap
agter jou daar in die land van die
gedurige reën.

Tant Hessie van Soekmekaar.
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65558 is 'n antwoord op boodskap #65557] Di, 20 Augustus 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Twee dinge - as jy van gedurige reën wil praat, moet jy die Baai nou sien.

En - behoort jy daardie soort praktyke aan te moedig?

> begin spel nie, dan sit en 'n wolskaap
> agter jou daar in die land van die
> gedurige reën.
>
> Tant Hessie van Soekmekaar.
>
Re: Moet nir vergeet nie [boodskap #65568 is 'n antwoord op boodskap #65549] Di, 20 Augustus 2002 20:21 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... nee, jammer - 'n DINGUS is nie 'n wonderlike ding nie,
maar 'n DINGUS is 'n WONDERLIKKE ding!!

(En 'n DINGUS is ook nie 'n groot dingertjie nie - verstaan?)

Dingus skryf in boodskap news:_ho89.419$Fc4.30695@news.xtra.co.nz...
> ... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>
Vorige onderwerp: Baie
Volgende onderwerp: Mal Mugabe se Grace is 'n disgrace
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:00:07 MGT 2024