Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pietertjie van Potch
Pietertjie van Potch [boodskap #65392] Ma, 12 Augustus 2002 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die mening hier van die man se optrede?
Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot om te dink
dat SA in skande gedompel is.
Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die veld kon kom.
As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie gehad het,.
Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander kant vir die
res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam met hom
hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te lekker saam
rugby gekyk het.

Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om hier op te
tree?
Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk word om uit
te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders te
blaas?:)))
Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word om uit te
vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))

Annette
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65394 is 'n antwoord op boodskap #65392] Ma, 12 Augustus 2002 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld soos in
sokker.

"Annette" skryf in boodskap news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is die mening hier van die man se optrede?
> Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot om te dink
> dat SA in skande gedompel is.
> Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die veld kon kom.
> As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie gehad het,.
> Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander kant vir die
> res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam met hom
> hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te lekker saam
> rugby gekyk het.
>
> Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om hier op te
> tree?
> Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
> Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk word om uit
> te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders te
> blaas?:)))
> Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word om uit te
> vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>
> Annette
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65395 is 'n antwoord op boodskap #65394] Ma, 12 Augustus 2002 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - ek glo nie.
Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om seker te maak
die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang voordat
hulle op die veld kom:)

Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die dames, as
persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
> Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld soos in
> sokker.
> "Annette" wrote in message
> news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die mening hier van die man se optrede?
>> Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot om te
> dink
>> dat SA in skande gedompel is.
>> Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die veld kon
> kom.
>> As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie gehad
> het,.
>> Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander kant vir
> die
>> res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam met hom
>> hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te lekker saam
>> rugby gekyk het.
>>
>> Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om hier
op
> te
>> tree?
>> Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
>> Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk word om uit
>> te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders te
>> blaas?:)))
>> Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word om
uit
> te
>> vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65396 is 'n antwoord op boodskap #65395] Ma, 12 Augustus 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne in elk
geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!

"Annette" skryf in boodskap news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien - ek glo nie.
> Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om seker te maak
> die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang voordat
> hulle op die veld kom:)
>
> Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
> Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die dames, as
> persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>> Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld soos in
>> sokker.
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>> Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot om
te
>> dink
>>> dat SA in skande gedompel is.
>>> Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die veld
kon
>> kom.
>>> As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie gehad
>> het,.
>>> Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander kant
vir
>> die
>>> res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam met
> hom
>>> hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te lekker
> saam
>>> rugby gekyk het.
>>>
>>> Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om hier
> op
>> te
>>> tree?
>>> Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
>>> Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk word om
> uit
>>> te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders te
>>> blaas?:)))
>>> Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word om
> uit
>> te
>>> vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65397 is 'n antwoord op boodskap #65396] Ma, 12 Augustus 2002 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie vulgêr raak nie;)))
Ons weet elk geval hoekom mense met verkykers rugby toe gaan:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d578287.0@news1.mweb.co.za...
> Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne in elk
> geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!
> "Annette" wrote in message
> news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien - ek glo nie.
>> Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om seker te
> maak
>> die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang voordat
>> hulle op die veld kom:)
>>
>> Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
>> Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die dames, as
>> persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld soos in
>>> sokker.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>>> Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot om
> te
>>> dink
>>>> dat SA in skande gedompel is.
>>>> Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die veld
> kon
>>> kom.
>>>> As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie
gehad
>>> het,.
>>>> Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander kant
> vir
>>> die
>>>> res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam
met
>> hom
>>>> hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te lekker
>> saam
>>>> rugby gekyk het.
>>>>
>>>> Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om
hier
>> op
>>> te
>>>> tree?
>>>> Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
>>>> Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk word
om
>> uit
>>>> te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders te
>>>> blaas?:)))
>>>> Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word
om
>> uit
>>> te
>>>> vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65398 is 'n antwoord op boodskap #65397] Ma, 12 Augustus 2002 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
J�! Mens sien mos die TV kameras volg ook mos die mooi goedjies op die
pawiljoen.....

"Annette" skryf in boodskap news:aj81h8$195ldh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nou nie vulgêr raak nie;)))
> Ons weet elk geval hoekom mense met verkykers rugby toe gaan:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d578287.0@news1.mweb.co.za...
>> Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne in elk
>> geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien - ek glo nie.
>>> Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om seker te
>> maak
>>> die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang voordat
>>> hulle op die veld kom:)
>>>
>>> Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
>>> Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die dames, as
>>> persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld soos
> in
>>>> sokker.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>>> > Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut verspot
om
>> te
>>>> dink
>>>> > dat SA in skande gedompel is.
>>>> > Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die
veld
>> kon
>>>> kom.
>>>> > As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie
> gehad
>>>> het,.
>>>> > Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander
kant
>> vir
>>>> die
>>>> > res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats saam
> met
>>> hom
>>>> > hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te
lekker
>>> saam
>>>> > rugby gekyk het.
>>>> >
>>>> > Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees om
> hier
>>> op
>>>> te
>>>> > tree?
>>>> > Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
>>>> > Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk
word
> om
>>> uit
>>>> > te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons teenstanders
> te
>>>> > blaas?:)))
>>>> > Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp word
> om
>>> uit
>>>> te
>>>> > vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65400 is 'n antwoord op boodskap #65398] Ma, 12 Augustus 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pure diskriminasie, omdat daar nie vroulike kameramanne is nie;)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d578cd8.0@news1.mweb.co.za...
> J�! Mens sien mos die TV kameras volg ook mos die mooi goedjies op die
> pawiljoen.....
> "Annette" wrote in message
> news:aj81h8$195ldh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet nou nie vulgêr raak nie;)))
>> Ons weet elk geval hoekom mense met verkykers rugby toe gaan:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d578287.0@news1.mweb.co.za...
>>> Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne in elk
>>> geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Miskien - ek glo nie.
>>>> Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om seker
te
>>> maak
>>>> die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang
> voordat
>>>> hulle op die veld kom:)
>>>>
>>>> Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
>>>> Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die dames, as
>>>> persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld
soos
>> in
>>>> > sokker.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>>> > > Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut
verspot
> om
>>> te
>>>> > dink
>>>> > > dat SA in skande gedompel is.
>>>> > > Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die
> veld
>>> kon
>>>> > kom.
>>>> > > As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy frustrasie
>> gehad
>>>> > het,.
>>>> > > Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander
> kant
>>> vir
>>>> > die
>>>> > > res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats
saam
>> met
>>>> hom
>>>> > > hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te
> lekker
>>>> saam
>>>> > > rugby gekyk het.
>>>> > >
>>>> > > Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees
om
>> hier
>>>> op
>>>> > te
>>>> > > tree?
>>>> > > Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die spelers:))
>>>> > > Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk
> word
>> om
>>>> uit
>>>> > > te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons
teenstanders
>> te
>>>> > > blaas?:)))
>>>> > > Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp
word
>> om
>>>> uit
>>>> > te
>>>> > > vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65402 is 'n antwoord op boodskap #65400] Ma, 12 Augustus 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die veld. Jy
kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En, ongelukkig is
almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit so dat
mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.

"Annette" skryf in boodskap news:aj849e$190l03$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pure diskriminasie, omdat daar nie vroulike kameramanne is nie;)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d578cd8.0@news1.mweb.co.za...
>> J�! Mens sien mos die TV kameras volg ook mos die mooi goedjies op die
>> pawiljoen.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj81h8$195ldh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moet nou nie vulgêr raak nie;)))
>>> Ons weet elk geval hoekom mense met verkykers rugby toe gaan:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d578287.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne in
> elk
>>>> geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Miskien - ek glo nie.
>>>> > Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om
seker
> te
>>>> maak
>>>> > die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang
>> voordat
>>>> > hulle op die veld kom:)
>>>> >
>>>> > Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
>>>> > Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die
dames,
> as
>>>> > persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die veld
> soos
>>> in
>>>> > > sokker.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>>> > > > Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut
> verspot
>> om
>>>> te
>>>> > > dink
>>>> > > > dat SA in skande gedompel is.
>>>> > > > Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op die
>> veld
>>>> kon
>>>> > > kom.
>>>> > > > As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy
frustrasie
>>> gehad
>>>> > > het,.
>>>> > > > Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die ander
>> kant
>>>> vir
>>>> > > die
>>>> > > > res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats
> saam
>>> met
>>>> > hom
>>>> > > > hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense te
>> lekker
>>>> > saam
>>>> > > > rugby gekyk het.
>>>> > > >
>>>> > > > Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal wees
> om
>>> hier
>>>> > op
>>>> > > te
>>>> > > > tree?
>>>> > > > Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die
> spelers:))
>>>> > > > Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters gekyk
>> word
>>> om
>>>> > uit
>>>> > > > te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons
> teenstanders
>>> te
>>>> > > > blaas?:)))
>>>> > > > Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets onderwerp
> word
>>> om
>>>> > uit
>>>> > > te
>>>> > > > vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65410 is 'n antwoord op boodskap #65402] Di, 13 Augustus 2002 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:aj8afb$69g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette
> Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die veld. Jy
> kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En, ongelukkig is
> almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
> Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit so dat
> mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
> Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.
>

Ek was Saterdag self op AbsaPark en hoe jammer dit ook al is dat die
insident gebeur het, as daar nou een skeidsregter is wat dit terdeë verdien
het is dit hy. Een van my kliënte, 'n groot sokker ondersteuner ook, se
kommentaar was dat as die 'n sokker wedstryd was en die skeidsregter het
sulke blatante eenrigting foute gemaak sou die wedstryd nie eens halftyd
gehaal het nie. Voor almal nou opspring en te vertelle het hoe 'n groot
rassis die kliënt van my is moet ek byvoeg dat hy sy sport baie goed ken,
elke rugby en sokker wedstryd wat op die park gespeel word bywoon, en hy is
swart.
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65411 is 'n antwoord op boodskap #65410] Di, 13 Augustus 2002 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder wanneer hierdie ref weer in 'n wedstryd gaan blaas waar ons speel
? Seker met die wêreldbeker.
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3d58a366$0$18847@hades.is.co.za...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aj8afb$69g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette
>> Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die veld. Jy
>> kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En, ongelukkig
> is
>> almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
>> Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit so dat
>> mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
>> Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.
>>
>
> Ek was Saterdag self op AbsaPark en hoe jammer dit ook al is dat die
> insident gebeur het, as daar nou een skeidsregter is wat dit terdeë verdien
> het is dit hy. Een van my kliënte, 'n groot sokker ondersteuner ook, se
> kommentaar was dat as die 'n sokker wedstryd was en die skeidsregter het
> sulke blatante eenrigting foute gemaak sou die wedstryd nie eens halftyd
> gehaal het nie. Voor almal nou opspring en te vertelle het hoe 'n groot
> rassis die kliënt van my is moet ek byvoeg dat hy sy sport baie goed ken,
> elke rugby en sokker wedstryd wat op die park gespeel word bywoon, en hy is
> swart.
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65414 is 'n antwoord op boodskap #65411] Di, 13 Augustus 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien op Beeld dat die meeste ouens wat stem oor Pietertjie Ploetertjie se
storm op die veld, dit goedkeur!

"Annette" skryf in boodskap news:aja9oq$1a316f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder wanneer hierdie ref weer in 'n wedstryd gaan blaas waar ons speel
> ? Seker met die wêreldbeker.
> Annette
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3d58a366$0$18847@hades.is.co.za...
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:aj8afb$69g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette
>>> Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die veld.
> Jy
>>> kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En,
ongelukkig
>> is
>>> almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
>>> Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit so
> dat
>>> mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
>>> Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.
>>>
>>
>> Ek was Saterdag self op AbsaPark en hoe jammer dit ook al is dat die
>> insident gebeur het, as daar nou een skeidsregter is wat dit terdeë
> verdien
>> het is dit hy. Een van my kliënte, 'n groot sokker ondersteuner ook, se
>> kommentaar was dat as die 'n sokker wedstryd was en die skeidsregter het
>> sulke blatante eenrigting foute gemaak sou die wedstryd nie eens halftyd
>> gehaal het nie. Voor almal nou opspring en te vertelle het hoe 'n groot
>> rassis die kliënt van my is moet ek byvoeg dat hy sy sport baie goed ken,
>> elke rugby en sokker wedstryd wat op die park gespeel word bywoon, en hy
> is
>> swart.
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65415 is 'n antwoord op boodskap #65414] Di, 13 Augustus 2002 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wee!! Jou voorspelling van agter doringdraad sit gaan waar word !! Want
nou gaan 'n klomp ander ouens ook helde wil wees:((((
Die staat kan lekker geld maak - al wat hulle moet doen is om die
ondersteuners uit te daag om hul Nuwe Held na te doen:))

Nou is dit nog net die krieketondersteuners wat 'n skeidsregter moet
bydam....

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d58cd65.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien op Beeld dat die meeste ouens wat stem oor Pietertjie Ploetertjie se
> storm op die veld, dit goedkeur!
> "Annette" wrote in message
> news:aja9oq$1a316f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder wanneer hierdie ref weer in 'n wedstryd gaan blaas waar ons
> speel
>> ? Seker met die wêreldbeker.
>> Annette
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3d58a366$0$18847@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:aj8afb$69g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Annette
>>>> Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die
veld.
>> Jy
>>>> kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En,
> ongelukkig
>>> is
>>>> almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
>>>> Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit
so
>> dat
>>>> mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
>>>> Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.
>>>>
>>>
>>> Ek was Saterdag self op AbsaPark en hoe jammer dit ook al is dat die
>>> insident gebeur het, as daar nou een skeidsregter is wat dit terdeë
>> verdien
>>> het is dit hy. Een van my kliënte, 'n groot sokker ondersteuner ook, se
>>> kommentaar was dat as die 'n sokker wedstryd was en die skeidsregter het
>>> sulke blatante eenrigting foute gemaak sou die wedstryd nie eens halftyd
>>> gehaal het nie. Voor almal nou opspring en te vertelle het hoe 'n groot
>>> rassis die kliënt van my is moet ek byvoeg dat hy sy sport baie goed
> ken,
>>> elke rugby en sokker wedstryd wat op die park gespeel word bywoon, en
hy
>> is
>>> swart.
>>>
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65420 is 'n antwoord op boodskap #65415] Di, 13 Augustus 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer beslis nie die ou se gedrag goedpraat nie, die teenoorgestelde is
nader aan die waarheid. Die feit is dat net soos hy is ek en menige ander
sport ondersteuner ook behoorlik gatvol vir skeidsregters wat blatant
onbevoeg is, of net eenvoudig blatant eensydig is en al die kapteins,
afrigters, spanbestuurders, ens. probeer te "gentlemanly" wees om die saak
verder te neem. Wat 'n pot snot. Uiters begaafde spelers se toekoms kan
geruineer word as gevolg van swak besluite van skeidsregters. Die
skeidsregter stap daar weg en al is daar ook 'n vergadering later om te
besluit hoe hy die wedstryd hanteer het, bly die uitslag onveranderd in die
rekord boeke.

Ek het op skool my span van die veld gelei as gevolg van die skeidsregter
nadat ek hom mooi vertel het wat ek dink van sy vermoë om 'n fluitjie te
hanteer. Nodeloos om te sê Bosvark het my agterkant behoorlik warm gemaak
want: "Dit is nie sportmangees nie!" Ek het my punt gemaak en as ek weer in
so 'n situasie was, sou ek weer presies dieselfde doen.

"Annette" skryf in boodskap news:ajajfr$1a8mp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O wee!! Jou voorspelling van agter doringdraad sit gaan waar word !! Want
> nou gaan 'n klomp ander ouens ook helde wil wees:((((
> Die staat kan lekker geld maak - al wat hulle moet doen is om die
> ondersteuners uit te daag om hul Nuwe Held na te doen:))
>
> Nou is dit nog net die krieketondersteuners wat 'n skeidsregter moet
> bydam....
>
> Annette
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65435 is 'n antwoord op boodskap #65420] Wo, 14 Augustus 2002 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ek stem volmondig saam met jou.....dat die skeidsregters vasgevat moet
word en die beweging is aan die gang. Tog is dit jammer dat dit 'n
kriminele optrede vat om spoed te gee aan dié beweging en dat die res van
die toeskouers nou daaronder gaan ly. Kyk hoe lyk die sokkerstadions in
Engeland....net tralies waar jy kyk.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3d592068$0$18849@hades.is.co.za...
> Ek probeer beslis nie die ou se gedrag goedpraat nie, die teenoorgestelde is
> nader aan die waarheid. Die feit is dat net soos hy is ek en menige ander
> sport ondersteuner ook behoorlik gatvol vir skeidsregters wat blatant
> onbevoeg is, of net eenvoudig blatant eensydig is en al die kapteins,
> afrigters, spanbestuurders, ens. probeer te "gentlemanly" wees om die saak
> verder te neem. Wat 'n pot snot. Uiters begaafde spelers se toekoms kan
> geruineer word as gevolg van swak besluite van skeidsregters. Die
> skeidsregter stap daar weg en al is daar ook 'n vergadering later om te
> besluit hoe hy die wedstryd hanteer het, bly die uitslag onveranderd in die
> rekord boeke.
>
> Ek het op skool my span van die veld gelei as gevolg van die skeidsregter
> nadat ek hom mooi vertel het wat ek dink van sy vermoë om 'n fluitjie te
> hanteer. Nodeloos om te sê Bosvark het my agterkant behoorlik warm gemaak
> want: "Dit is nie sportmangees nie!" Ek het my punt gemaak en as ek weer in
> so 'n situasie was, sou ek weer presies dieselfde doen.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ajajfr$1a8mp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O wee!! Jou voorspelling van agter doringdraad sit gaan waar word !! Want
>> nou gaan 'n klomp ander ouens ook helde wil wees:((((
>> Die staat kan lekker geld maak - al wat hulle moet doen is om die
>> ondersteuners uit te daag om hul Nuwe Held na te doen:))
>>
>> Nou is dit nog net die krieketondersteuners wat 'n skeidsregter moet
>> bydam....
>>
>> Annette
>>
>
Re: Pietertjie van Potch [boodskap #65439 is 'n antwoord op boodskap #65402] Wo, 14 Augustus 2002 13:08 Na vorige boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Bog man , eks gereeld daar en jy vergroot nou erg

"Jonas" skryf in boodskap news:aj8afb$69g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette
> Saterdag se insident is die resultaat van 'n gesuipery langs die veld. Jy
> kan op TV kyk hoe beide geslagte trots hulle bier vashou. En, ongelukkig is
> almal se vermoë omk hul drank te absorbeer nie dieselfde nie.
> Op Loftus (onthou net ek is 'n Shark...) se oos-pawiljoen gaan dit so dat
> mens nie met vrouegeselskap daar wil wees nie.
> Ons pluk bloot die vrugte van iets wat gewag het om te gebeur.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aj849e$190l03$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pure diskriminasie, omdat daar nie vroulike kameramanne is nie;)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d578cd8.0@news1.mweb.co.za...
>>> J�! Mens sien mos die TV kameras volg ook mos die mooi goedjies op die
>>> pawiljoen.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aj81h8$195ldh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Moet nou nie vulgêr raak nie;)))
>>>> Ons weet elk geval hoekom mense met verkykers rugby toe gaan:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d578287.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Moerse! Solank hulle net 'top-less' daar sit, dan sal die manne
in
>> elk
>>>> > geval nie so baie op die rugby en die ref kan konsentreer nie!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aj7v41$1989nd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Miskien - ek glo nie.
>>>> > > Mense kan tog so oorhoops raak - al wat hulle moet doen is om
> seker
>> te
>>>> > maak
>>>> > > die sekuriteitsouens is vinniger en fikser om die ouens te vang
>>> voordat
>>>> > > hulle op die veld kom:)
>>>> > >
>>>> > > Ek het 'n BAIE beter, goedkoper en meer ekonomiese plan!!
>>>> > > Geen man mag sonder 'n dame by die rugby opdaag nie - en die
> dames,
>> as
>>>> > > persoonlike sekuriteits-assistente- se kaartjies is gratis.:)))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3d577b7e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Die jammerste gaan die nuwe veiligheidsrelings wees om die
veld
>> soos
>>>> in
>>>> > > > sokker.
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:aj7mp5$198gb8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Wat is die mening hier van die man se optrede?
>>>> > > > > Vir my was dit vreeslik snaaks en ek dink dit is absoluut
>> verspot
>>> om
>>>> > te
>>>> > > > dink
>>>> > > > > dat SA in skande gedompel is.
>>>> > > > > Dit was pleinweg die optrede van 'n dronk toeskouer wat op
die
>>> veld
>>>> > kon
>>>> > > > kom.
>>>> > > > > As hy nugter was, sou ek miskien meer simpatie vir sy
> frustrasie
>>>> gehad
>>>> > > > het,.
>>>> > > > > Nou word hy van een kant opgehemel as 'n held en aan die
ander
>>> kant
>>>> > vir
>>>> > > > die
>>>> > > > > res van sy lewe van rugby verbied, en dit net omdat sy maats
>> saam
>>>> met
>>>> > > hom
>>>> > > > > hom heelwaarskynlik aangehits het, en die sekuriteitsmense
te
>>> lekker
>>>> > > saam
>>>> > > > > rugby gekyk het.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gaan ons nou 'n probleem hê dat skeidsregters te bang sal
wees
>> om
>>>> hier
>>>> > > op
>>>> > > > te
>>>> > > > > tree?
>>>> > > > > Of miskien moet hulle ook maar skouerpads dra soos die
>> spelers:))
>>>> > > > > Miskien moet na die bankstate en bates van skeidsregters
gekyk
>>> word
>>>> om
>>>> > > uit
>>>> > > > > te vind of hulle omkoopgeld kry om ten gunste van ons
>> teenstanders
>>>> te
>>>> > > > > blaas?:)))
>>>> > > > > Miskien moet skeidsregters aan 'n sielkundige toets
onderwerp
>> word
>>>> om
>>>> > > uit
>>>> > > > te
>>>> > > > > vind of hulle 'n diep wrok het teen SA?:))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaans vir Hooligan?
Volgende onderwerp: Re: Koot, kan jy help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:21:45 MGT 2024