Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tweegesigte?
Tweegesigte? [boodskap #65340] Ma, 05 Augustus 2002 18:49 na volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die nuwe Magnum roomys advertensie-veldtog wek opspraak omdat die geure na
die 7 verskillende aard-sondes (of wat ookal) vernoem gaan word. Die
boodskap daaragter is dat Magnum net so lekker soos daardie sondes is.
Petisielyste floreer.

Nou vra ek myself af: Wat gaan hier aan? Want sien, daar word groot gewag
gemaak van Loer Broer 2, kondome en geheime kamers word oral versteek.
Verder het een van die maatjies, Ilse-Mari, in die nuutste Huisgenoot
verklaar dat sy "warm en gewillig" is. Ook verklaar sy dat sy 'n
Christin-Arikaner is en ernstig oor haar geloofsoortuiging voel. Die volk
sit en wag vir die eerste "live sex show" op LoerBroer 2. Geen petisielyste
waarvan ek weet word opgetrek teen hierdie ding nie.

Dankie dat Ilse-Mari nie familie van my is nie (of waarvan ek weet nie) EN
DANKIE DAT EK NIE M-NET/ DSTV HET NIE.
Re: Tweegesigte? [boodskap #65342 is 'n antwoord op boodskap #65340] Ma, 05 Augustus 2002 19:45 Na vorige boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
"pete" schrieb im Newsbeitrag
news:aimh47$nmm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe Magnum roomys advertensie-veldtog wek opspraak omdat die geure na
> die 7 verskillende aard-sondes (of wat ookal) vernoem gaan word. Die
> boodskap daaragter is dat Magnum net so lekker soos daardie sondes is.
> Petisielyste floreer.
>
> Nou vra ek myself af: Wat gaan hier aan? Want sien, daar word groot gewag
> gemaak van Loer Broer 2, kondome en geheime kamers word oral versteek.
> Verder het een van die maatjies, Ilse-Mari, in die nuutste Huisgenoot
> verklaar dat sy "warm en gewillig" is. Ook verklaar sy dat sy 'n
> Christin-Arikaner is en ernstig oor haar geloofsoortuiging voel. Die volk
> sit en wag vir die eerste "live sex show" op LoerBroer 2. Geen petisielyste
> waarvan ek weet word opgetrek teen hierdie ding nie.
>
> Dankie dat Ilse-Mari nie familie van my is nie (of waarvan ek weet nie) EN
> DANKIE DAT EK NIE M-NET/ DSTV HET NIE.

DANKIE VIR WAT...???

jy kon mos self kies om vit M-Net te betaal of nie!!!

ook maar goed dat jy nie die idioot belasting (M-Net) betaal nie ne'
>
Vorige onderwerp: Hankey - SA se nuwe Toerisme Vertoonvenster
Volgende onderwerp: Pollux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:18:17 MGT 2024