Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liegstoriekompetisie.
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65305 is 'n antwoord op boodskap #65304] Ma, 05 Augustus 2002 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Punt gesteek?:)))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ail7uf$arm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> En ek neem aan
>> daar sal mense wees wat opmerk dat jy
>> kla oor die mense wat net die negatiewe
>> in die nuwe bedeling raaksien en jubel.
>
> Geldige punt.. Ek het gereken jy cover daai "base" heel bekwaam. Ek dra in
> elk geval nie graag by tot enige kant van die argument nie, want ek dink dis
> 'n futiele stryd wat elke keer net eskaleer tot 'n moddergooiery, sonder dat
> ENIGIEMAND in die proses werklik oortuig word.
>
>> Maar, Koot, as jy weer eendag vir my
>> probeer oortuig dat Vancouver sonder
>> ernstige misdaad is en net sulke klein
>> ou sosiale oortredinkies het om oor te
>> kla, .....
>
> Point taken (hoe sê 'n mens dit elegant in Afrikaans?). Vir 'n ou wat hoog
> opgee oor die Taal maak ek soms nogal droog daarmee...
>
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65314 is 'n antwoord op boodskap #65305] Ma, 05 Augustus 2002 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie veronderstel om lekker te klink nie...

"Annette" skryf in boodskap news:ail8fr$14qnfm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Punt gesteek?:)))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ail7uf$arm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> En ek neem aan
>>> daar sal mense wees wat opmerk dat jy
>>> kla oor die mense wat net die negatiewe
>>> in die nuwe bedeling raaksien en jubel.
>>
>> Geldige punt.. Ek het gereken jy cover daai "base" heel bekwaam. Ek dra in
>> elk geval nie graag by tot enige kant van die argument nie, want ek dink dis
>> 'n futiele stryd wat elke keer net eskaleer tot 'n moddergooiery, sonder dat
>> ENIGIEMAND in die proses werklik oortuig word.
>>
>>> Maar, Koot, as jy weer eendag vir my
>>> probeer oortuig dat Vancouver sonder
>>> ernstige misdaad is en net sulke klein
>>> ou sosiale oortredinkies het om oor te
>>> kla, .....
>>
>> Point taken (hoe sê 'n mens dit elegant in Afrikaans?). Vir 'n ou wat hoog
>> opgee oor die Taal maak ek soms nogal droog daarmee...
>>
>
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65323 is 'n antwoord op boodskap #65304] Ma, 05 Augustus 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> Geldige punt.. Ek het gereken jy cover daai "base" heel bekwaam. Ek dra in
> elk geval nie graag by tot enige kant van die argument nie, want ek dink dis
> 'n futiele stryd wat elke keer net eskaleer tot 'n moddergooiery, sonder dat
> ENIGIEMAND in die proses werklik oortuig word.

Maar ek dink tog dat as daar mense is
wat in SA bly en wat hierdie soort
moddergooiery effens bekamp, dit van
nut sou wees. Eens op 'n tyd het ons
op hierdie nuusgroep 'n aantal mense
gehad wat in die buiteland gesit het
en gedurig vertel het "hoe sleg dit
nou in SA gaan." Hulle was so dominant
dat mense in SA begin objeksie maak het
oor die verwronge indruk wat hulle van
SA skep op die nuusgroep. Daardie mense
is nou of van die nuusgroep af of is
doodstil.
En wat op die nuusgroep aangaan, is
'n mikrokosmos van die grotere prent.
'n Paar jaar gelede nog was mense hier in
Kanada bang om in SA te gaan toer, meestal
as gevolg van al die stories. Nou lyk dit
vir my gaan baie mense daar toer, heelwaar-
skynlik omdat die geldwisseling in hulle
guns is.

Gloudina
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65325 is 'n antwoord op boodskap #65323] Ma, 05 Augustus 2002 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Maar ek dink tog dat as daar mense is
> wat in SA bly en wat hierdie soort
> moddergooiery effens bekamp, dit van
> nut sou wees.

Dis 'n aparte ding, om die moddergooiery te bekamp. Ek dink nie dis moontlik
nie. Om perspektief te bring - wel, dit kan mens probeer. Ek glo net steeds
nie dat dit verskil gaan maak nie - my ervaring is dat 'n ou glo wat hy glo.
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65326 is 'n antwoord op boodskap #65325] Ma, 05 Augustus 2002 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> Dis 'n aparte ding, om die moddergooiery te bekamp. Ek dink nie dis moontlik
> nie. Om perspektief te bring - wel, dit kan mens probeer. Ek glo net steeds
> nie dat dit verskil gaan maak nie - my ervaring is dat 'n ou glo wat hy glo.

Ek neem dus aan dat jy nog glo dat
daar "geen misdaad" is in Vancouver
nie, ten spyte van die feit dat
Professor Hooper, tevore van Stellen-
bosch, se dogter op Vancouver Island
vermoor is nie?

Gloudina
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65330 is 'n antwoord op boodskap #65326] Ma, 05 Augustus 2002 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iesh, jy gaan nie dié been laat los nie. Oukei, daar is misdaad in
Vancouver. Ek glo en erken hiermee dat Professor Hooper, voorheen van
Stellenbosch, se dogter op Vancouver Island vermoor is.

Koot die Oortuigde

skryf in boodskap news:3D4E9C18.9080703@rogers.com...
>
> Koot Pieterse wrote:
>
>
>> Dis 'n aparte ding, om die moddergooiery te bekamp. Ek dink nie dis moontlik
>> nie. Om perspektief te bring - wel, dit kan mens probeer. Ek glo net steeds
>> nie dat dit verskil gaan maak nie - my ervaring is dat 'n ou glo wat hy glo.
>
> Ek neem dus aan dat jy nog glo dat
> daar "geen misdaad" is in Vancouver
> nie, ten spyte van die feit dat
> Professor Hooper, tevore van Stellen-
> bosch, se dogter op Vancouver Island
> vermoor is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Misdaadliegstorie [boodskap #65334 is 'n antwoord op boodskap #65330] Ma, 05 Augustus 2002 17:58 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> Iesh, jy gaan nie dié been laat los nie. Oukei, daar is misdaad in
> Vancouver.

Aai rest maai keis.
Ek hoop jy het vir jou korrespondent
in Vancouver gesê jy glo haar nie
heeltemal meer so volledig nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Kultuurfees by Velddrif
Volgende onderwerp: Hankey - SA se nuwe Toerisme Vertoonvenster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:42:03 MGT 2024