Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 29/7
Nuus 29/7 [boodskap #65117] Ma, 29 Julie 2002 05:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die CNA ( die plek wat koerante, tydskrifte, boeke en ander goed verkoop) is
onder voorlopige likwidasie.
3600 mense kan hul werk verloor.
Van vandag af sal hulle nie meer koerante en tydskrifte verkoop nie.

Ek wag nou vir die sluitingsuitverkopings, sodat ek van daardie duur
legkaarte goedkoper in die hande kan kry.

Annette
Re: Nuus 29/7 [boodskap #65156 is 'n antwoord op boodskap #65117] Di, 30 Julie 2002 07:41 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
| Die CNA ( die plek wat koerante, tydskrifte, boeke en ander goed verkoop) is
| onder voorlopige likwidasie.
~~~~~~~~
hier in my dorp het cna ook so paar maande gelede toegemaak, hulle het
hulle marknavorsing maar swak gedoen want daar was reeds 3 tydskrif en
koerant winkels hier. nodeloos om te sê, hulle het toegemaak. As jy
ook kyk hoe die winkel bestuur is, is dit geen wonder nie.
===
Vorige onderwerp: Nog nuus 29/7
Volgende onderwerp: Nuus 26/8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:26:33 MGT 2024