Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 29/7
Nog nuus 29/7 [boodskap #65118] Ma, 29 Julie 2002 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Statebondspele in Manchester.
Frantz Kruger wen in die diskus
Veronica Abrahamse derde in die gewigstoot ( shot put)
Ons het ook darem brons en silwer medaljes gekry met die skyfskiet.

10 Atlete het van die spele onttrek weens siekte en beserings.
Ons hokkiespanne wen nie eintlik nie.
Die netbalspan ook nie.
Die boksers doen goed in die begin gevegte

Wat vir my soort van ontstellend is, is dat ons geen jong atlete, behalwe
vir die 800m atleet, het wat deelneem of presteer nie.
Dis nie net ons nie - Engeland sukkel ook met jong talent - hulle het mense
in hul laat 30ger en vroeë 40's wat aan die veldnommers deelneem

Annette
Re: Nog nuus 29/7 [boodskap #65122 is 'n antwoord op boodskap #65118] Ma, 29 Julie 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet is Franz Kruger nog 'n mediese student.....hy is nog nie oud
nie!

"Annette" skryf in boodskap news:ai2kkr$1103lg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Statebondspele in Manchester.
> Frantz Kruger wen in die diskus
> Veronica Abrahamse derde in die gewigstoot ( shot put)
> Ons het ook darem brons en silwer medaljes gekry met die skyfskiet.
>
> 10 Atlete het van die spele onttrek weens siekte en beserings.
> Ons hokkiespanne wen nie eintlik nie.
> Die netbalspan ook nie.
> Die boksers doen goed in die begin gevegte
>
> Wat vir my soort van ontstellend is, is dat ons geen jong atlete, behalwe
> vir die 800m atleet, het wat deelneem of presteer nie.
> Dis nie net ons nie - Engeland sukkel ook met jong talent - hulle het mense
> in hul laat 30ger en vroeë 40's wat aan die veldnommers deelneem
>
> Annette
>
Re: Nog nuus 29/7 [boodskap #65125 is 'n antwoord op boodskap #65122] Ma, 29 Julie 2002 07:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is 'n ou student;)))
Ek praat van jongetjies - onder 23 - Evette de Klerk, Claudie van Straaten,
Myrtle Bothma en al daardie mense het al by daardie ouderdom baie goeie tye
opgestel.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d44e52e.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek weet is Franz Kruger nog 'n mediese student.....hy is nog nie oud
> nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ai2kkr$1103lg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Statebondspele in Manchester.
>> Frantz Kruger wen in die diskus
>> Veronica Abrahamse derde in die gewigstoot ( shot put)
>> Ons het ook darem brons en silwer medaljes gekry met die skyfskiet.
>>
>> 10 Atlete het van die spele onttrek weens siekte en beserings.
>> Ons hokkiespanne wen nie eintlik nie.
>> Die netbalspan ook nie.
>> Die boksers doen goed in die begin gevegte
>>
>> Wat vir my soort van ontstellend is, is dat ons geen jong atlete, behalwe
>> vir die 800m atleet, het wat deelneem of presteer nie.
>> Dis nie net ons nie - Engeland sukkel ook met jong talent - hulle het mense
>> in hul laat 30ger en vroeë 40's wat aan die veldnommers deelneem
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 27/7
Volgende onderwerp: Nuus 29/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:19:02 MGT 2024