Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65072] Vr, 26 Julie 2002 07:28 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> WHITE PEOPLE ARE LIKELY COMMIT CRIME AGANST BLACK PEOPLE, WHITE ARE ALL RACIST
> . THE TRUTH ABOUT SALVERY WHITE STOLE BLACK FROM BLACK , WHITE PEOPLE ARE THE
> MOST RACIST PEOPLE ON THE EARTH .AS LONG BLACK PEOPLE KEEP HELPING WHITE
> PEOPLE BLACK WILL BECOME THE VICTIM OF HATE CRIME.

First of all, stop shouting... We can hear you. Secondly, who the f**k do
you think you are to come into an Afrikaans newsgroup, spouting racist sh*t
from your anus? Now f**k off and go play with your own mates. We dont want
you here.

Vic

NS.

Mense, skuus, maar mense soos die pis my af.
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65073 is 'n antwoord op boodskap #65072] Vr, 26 Julie 2002 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vir hom 'n privaat email gestuur en versoek om liewer sy tyd te
gebuik en wyer te lees om sy Engels, spelfoute, net-etiket en beperkte denke
op te knap:)))

Mens wonder soms wat in sulke mense se koppe aangaan - eintlik moet daar 'n
sielkindige by elke ISP aan diens wees sodat sulke mense so gou as moontlik
gehelp kan word.
Annette

"Vic" skryf in boodskap news:ahqtf1$vgsli$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>> WHITE PEOPLE ARE LIKELY COMMIT CRIME AGANST BLACK PEOPLE, WHITE ARE ALL
> RACIST
>> . THE TRUTH ABOUT SALVERY WHITE STOLE BLACK FROM BLACK , WHITE PEOPLE
ARE
> THE
>> MOST RACIST PEOPLE ON THE EARTH .AS LONG BLACK PEOPLE KEEP HELPING WHITE
>> PEOPLE BLACK WILL BECOME THE VICTIM OF HATE CRIME.
>
> First of all, stop shouting... We can hear you. Secondly, who the f**k do
> you think you are to come into an Afrikaans newsgroup, spouting racist sh*t
> from your anus? Now f**k off and go play with your own mates. We dont want
> you here.
>
> Vic
>
> NS.
>
> Mense, skuus, maar mense soos die pis my af.
>
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65076 is 'n antwoord op boodskap #65072] Vr, 26 Julie 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Snaakse naam wat die ou het. Is hy familie van Vader Krismis?

"OLOSUNTA" skryf in boodskap news:20020725210836.27520.00000945@mb-df.aol.com...
> WHITE PEOPLE ARE LIKELY COMMIT CRIME AGANST BLACK PEOPLE, WHITE ARE ALL RACIST
> . THE TRUTH ABOUT SALVERY WHITE STOLE BLACK FROM BLACK , WHITE PEOPLE ARE THE
> MOST RACIST PEOPLE ON THE EARTH .AS LONG BLACK PEOPLE KEEP HELPING WHITE
> PEOPLE BLACK WILL BECOME THE VICTIM OF HATE CRIME.
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65078 is 'n antwoord op boodskap #65073] Vr, 26 Julie 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Mens wonder soms wat in sulke mense se koppe aangaan - eintlik moet daar 'n
> sielkindige by elke ISP aan diens wees sodat sulke mense so gou as moontlik
> gehelp kan word.
> Annette

Ek stem saam. Maar partymaal wonder mens ook oor die mense wat by die ISP
werk.

Vic
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65088 is 'n antwoord op boodskap #65078] Vr, 26 Julie 2002 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raai wat!! Ek het toe 'n antwoord van ouvaderkrismis gekry - begin nogal met
'n vloekwoord ook - nietemin - moenie aan die ou snaar skryf nie want hy wil
by my weet hoe ek aan sy adres gekom het om aan hom privaat te skryf ( ek
kan dit nie oor my hart kry om vir hom te antwoord dat ek net 'n antwoord
knoppie daarbo gedruk het ni - netnou dink hy ek trek sy been:)
. en dreig my om dit nie weer te doen nie - asof ek sou wou - sjeim:))
Dus behalwe dat die klong koekoes is, gaan daar ook nie veel aan bo die
neus nie:)
Miskien moet ek hom vra vir sy posadres en aan hom How to Make Friends and
Influence People stuur;))

Annette

"Vic" skryf in boodskap news:ahrd63$vb7qd$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>> Mens wonder soms wat in sulke mense se koppe aangaan - eintlik moet daar
> 'n
>> sielkindige by elke ISP aan diens wees sodat sulke mense so gou as
> moontlik
>> gehelp kan word.
>> Annette
>
> Ek stem saam. Maar partymaal wonder mens ook oor die mense wat by die ISP
> werk.
>
> Vic
>
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65091 is 'n antwoord op boodskap #65088] Vr, 26 Julie 2002 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Miskien moet ek hom vra vir sy posadres en aan hom How to Make Friends and
> Influence People stuur;))
>
> Annette

Dit sal skreeusnaaks wees!! Miskien moet ons 'n electroniese weergawe
daarvan soek en dit aan hom stuur :)

Vic
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65100 is 'n antwoord op boodskap #65072] Sa, 27 Julie 2002 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Tante kan maar onder tante se eie naam pos ons ken al tante se ou
argumente. En as tante nou vir ons gaan sê dat dit nie tante is nie,
dan is ons bly vir tante se part dat tante nou `n soulmate gekry het
in ou krismisvader.

olos...@aol.com (OLOSUNTA) skryf in boodskap news:...
> WHITE PEOPLE ARE LIKELY COMMIT CRIME AGANST BLACK PEOPLE, WHITE ARE ALL RACIST
> . THE TRUTH ABOUT SALVERY WHITE STOLE BLACK FROM BLACK , WHITE PEOPLE ARE THE
> MOST RACIST PEOPLE ON THE EARTH .AS LONG BLACK PEOPLE KEEP HELPING WHITE
> PEOPLE BLACK WILL BECOME THE VICTIM OF HATE CRIME.
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65102 is 'n antwoord op boodskap #65072] Sa, 27 Julie 2002 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Fri, 26 Jul 2002 08:28:00 +0100, "Vic" wrote:

> First of all, stop shouting... We can hear you. Secondly, who the f**k do
> you think you are to come into an Afrikaans newsgroup, spouting racist sh*t
> from your anus? Now f**k off and go play with your own mates. We dont want
> you here.

Vic, sonder om jou op jou battery te piepie......wat is die verskil
tussen f**k en fuck? Tog sekerlik weet almal wat jy wil se en dus doen
jy die daad van vloek.

Voel jy dat jy minder sonde pleeg deur nie die woord uit te spreek nie
maar wel jou bedoelinge oor te bring?
Voel jy dat ander mense sal dink jy is meer beleefd deur nie voluit te
vloek nie?
Voel jy wie ookal in die hemel sit en sondes aftiek dit nie sal sien
as verkeerd nie?
Voel jy dat die persoon aan wie jy die gekodeerde belediging rig die
enigste een is wat die betekenis van jou kode sal erken en ter harte
neem?

Dis vir my baie soos flieks wat gesensor word. Elke keer as die
Amerikaanse aktriese se: "Oh my Beeep" dan weet on smos sy sê Oh my
god!" Wat is die verskil?

Johan Bornman
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65103 is 'n antwoord op boodskap #65102] Sa, 27 Julie 2002 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> wat is die verskil tussen f**k en fuck?

Johan,

Baie waar. Ek was redelik onstig, en emosioneel, en doen dit nie gereeld
nie. Ek vra dus omverskoning as enigiemand wat my pos gelees het onsteld
daaroor was.

Vic
Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK [boodskap #65137 is 'n antwoord op boodskap #65103] Ma, 29 Julie 2002 17:18 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Sat, 27 Jul 2002 23:12:39 +0100, "Vic" wrote:

>> wat is die verskil tussen f**k en fuck?
>
> Johan,
>
> Baie waar. Ek was redelik onstig, en emosioneel, en doen dit nie gereeld
> nie. Ek vra dus omverskoning as enigiemand wat my pos gelees het onsteld
> daaroor was.
>
Vic, onstel was ek nie. Ek probeer werklik agter die ding inkom. Ek
self vloek soms soos 'n matroos, maar ek vloek dan vloek ek.
Afhangende van hoe ek oor my eie swakhede die dag voel, beskou ek
vloek goed en sleg.

Johan Bornman
Vorige onderwerp: Afrikaans Kan Dans, 9-11 Augustus, Revel In Gettaway Lodge
Volgende onderwerp: Geheime van Swapo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:52:45 MGT 2024