Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek breek alles!!
Ek breek alles!! [boodskap #64989] Ma, 22 Julie 2002 04:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
nie meer nie.
Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
vergaan.
Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie, en
nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n 65-jarige
boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een van
daardie klein amper-spookdorpies gaan word.

Annette
Re: Ek breek alles!! [boodskap #64996 is 'n antwoord op boodskap #64989] Ma, 22 Julie 2002 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarmee breek jy dit? Wat doen jy?

"Annette" skryf in boodskap news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
> nie meer nie.
> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
> vergaan.
> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
> Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
> week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
> die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie, en
> nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n 65-jarige
> boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een van
> daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
>
> Annette
>
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65000 is 'n antwoord op boodskap #64996] Ma, 22 Julie 2002 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoef net heel onskuldig daar te wees:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3bca8a.0@news1.mweb.co.za...
> Waarmee breek jy dit? Wat doen jy?
> "Annette" wrote in message
> news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
>> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
>> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
>> nie meer nie.
>> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
>> vergaan.
>> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
>> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
>> Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
>> week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
>> die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie,
> en
>> nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n
> 65-jarige
>> boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een
> van
>> daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65003 is 'n antwoord op boodskap #64989] Ma, 22 Julie 2002 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Jul 2002 06:47:34 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
> nie meer nie.
> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
> vergaan.
> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.

klink vir my of jy die golf van geluk ry al voor die disasters uit.
dit gebeur net die hele tyd agter jou. jy moet vir jou een van daai
t-shirts kry wat se 'i am a bomb techinician. if you see me running
get out'. as jy nie hardloop nie is dit veilig.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65005 is 'n antwoord op boodskap #65003] Ma, 22 Julie 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My T-shirt lees:
Volg my, ek is reg agter jou:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:grlnjuoup0s7623nlvl5cmctd4m1hn7pr3@4ax.com...
> On Mon, 22 Jul 2002 06:47:34 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
>> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
>> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
>> nie meer nie.
>> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
>> vergaan.
>> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
>> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
>
>
> klink vir my of jy die golf van geluk ry al voor die disasters uit.
> dit gebeur net die hele tyd agter jou. jy moet vir jou een van daai
> t-shirts kry wat se 'i am a bomb techinician. if you see me running
> get out'. as jy nie hardloop nie is dit veilig.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65017 is 'n antwoord op boodskap #64989] Ma, 22 Julie 2002 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ermm ... is jy nog getroud Anette? :-)
---------------------

"Annette" skryf in boodskap news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
| Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn
Laerskool in Witbank- ,
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65032 is 'n antwoord op boodskap #64989] Di, 23 Julie 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet van een ding wat jy nie op jou eie kon breek nie...............

"Annette" skryf in boodskap news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
> nie meer nie.
> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
> vergaan.
> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
> Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
> week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
> die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie, en
> nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n 65-jarige
> boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een van
> daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
>
> Annette
>
Re: Ek breek alles!! [boodskap #65036 is 'n antwoord op boodskap #65032] Wo, 24 Julie 2002 05:02 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amper!!:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3d6c4f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet van een ding wat jy nie op jou eie kon breek nie...............
> "Annette" wrote in message
> news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
>> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
>> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
>> nie meer nie.
>> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
>> vergaan.
>> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
>> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
>> Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
>> week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
>> die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie,
> en
>> nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n
> 65-jarige
>> boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een
> van
>> daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Hulp of raad
Volgende onderwerp: Waarskuwing vir Sneeubewaardes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 22:14:53 MGT 2024