Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is Chrisjolette Vos?
Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64971] Sa, 20 Julie 2002 17:50 na volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
dat ek iemand anders is.
Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
hier is so paar dinge oor myself.
My pa is wit en my ma was bruin totdat die vorige regime haar
geherklassifiseer het as wit en hulle kon trou. Ek het groot geword
net buite Kaapstad in `n bruingemeenskap omdat die wittes my ouers nie
wou aanvaar nie. In die tagtigerjare het ek gematrikuleer en ek is
universiteit toe met `n buitelandse studiebeurs. Ek was die eerste
(dalk nog die enigste - ek weet nie) bruinvrou wat gekwalifiseer het
as Chemiese Ingenieur. Sedert 1997 is ek `n aflos-dosent in Chemie,
Calculus en Wiskundige Statistiek. Huidiglik werk ek deeltyds as die
enigste vrou op `n paneel van 18 wetenskaplik raadgewers vir die
departement van minerale en energiesake. Ons is besig met navorsing
vir `n nuwe kernaanleg in die Weste van die land.
Nou aangesien hier so baie joernaliste skryf, sal dit vir almal van
hulle baie maklik wees om my met `n bietjie speurwerk op te spoor.
Indien een van julle my vind hou dit maar vir jouself ek wil nie soos
vorige ouens met my permanente werkgewer gedreig word nie.
Re: Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64974 is 'n antwoord op boodskap #64971] Sa, 20 Julie 2002 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Chrisjolette wrote:

> Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
> dat ek iemand anders is.

Wel, ek gee nie eintlik om wie jy is nie,
maar ek vra vir jou nou vir die tweede keer
om op te hou om familiêr oor my en my
familie te praat.

Gloudina
Re: Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64978 is 'n antwoord op boodskap #64971] So, 21 Julie 2002 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir my wonderlik dat jy so openlik kan kommunikeer oor 'n ding wat ou
Gloudina so hard probeer om weg te steek. Die spottery oor haar gediggies
gaan maar net oor die ou dier duidelik nie veel logika kan openbaar nie.
Sy't die land uitgevlug om weg te kom van die apartheid-gemors af en as mens
haar hoor, sou jy sweer sy het die vryheidstryd op haar eie gewen! Sy
verstaan duidelik nie dat om aan te hou kak en kou oor die wit
apartheidsvarke, beneuk sy presies dit wat met die vryheidstryd probeer
bereik is: Vryheid en erkenning vir almal. Sekerlik is daar verskille
tussen verskillende soorte mense, maar dit is natuurlik en elke persoon is
geregtig op sy eie keuse en voorkeure. Die feit dat die wette wat
apartheid gewettig het, tot niet is, dit is die belangrike ding. Meeste
van ons probeer die moeilike verlede vergeet en om in vrede voort te beweeg,
maar die ou tante het nog 'n issue: Sy is nie deel van die nuwe SA
nie........die les om te leer? Lafaards word nie geken in hul eie lande
nie!
.

"Chrisjolette" skryf in boodskap news:2cc19bbd.0207200950.1b28a5e9@posting.google.com...
> Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
> dat ek iemand anders is.
> Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
> hier is so paar dinge oor myself.
> My pa is wit en my ma was bruin totdat die vorige regime haar
> geherklassifiseer het as wit en hulle kon trou. Ek het groot geword
> net buite Kaapstad in `n bruingemeenskap omdat die wittes my ouers nie
> wou aanvaar nie. In die tagtigerjare het ek gematrikuleer en ek is
> universiteit toe met `n buitelandse studiebeurs. Ek was die eerste
> (dalk nog die enigste - ek weet nie) bruinvrou wat gekwalifiseer het
> as Chemiese Ingenieur. Sedert 1997 is ek `n aflos-dosent in Chemie,
> Calculus en Wiskundige Statistiek. Huidiglik werk ek deeltyds as die
> enigste vrou op `n paneel van 18 wetenskaplik raadgewers vir die
> departement van minerale en energiesake. Ons is besig met navorsing
> vir `n nuwe kernaanleg in die Weste van die land.
> Nou aangesien hier so baie joernaliste skryf, sal dit vir almal van
> hulle baie maklik wees om my met `n bietjie speurwerk op te spoor.
> Indien een van julle my vind hou dit maar vir jouself ek wil nie soos
> vorige ouens met my permanente werkgewer gedreig word nie.
Re: Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64980 is 'n antwoord op boodskap #64978] So, 21 Julie 2002 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ek kan sien jy verstaan nie lekker nie.
Die ou antie se probleem het niks met apartheid te doen nie. Dis 'n
persoonlikheidsprobleem. Al sou apartheid nooit bestaan het nie sou sy 'n
wrok jeens iets of iemand gekoester het. Soos die meeste lefties/pienkies en
libbies het "aparttheid" 'n ideale dekmantel vir hulle
persoonlikheidsafwykings en karaktergebreke gebied.
So - die feit dat "apartheid" nie meer bestaan nie is uiters ongerieflik vir
hulle. Daardie stukkie erkkening wat hulle as "sendelinge" onder die swart
bevolking geniet het is ook daarmee heen.
So gedenk aan hierdie helde en heldinne wat hulle bstaansreg aan apartheid
te danke gehad het. Dit is een van die redes waarom ek so bly is dat
"apartheid" daarmee heen is - want, so ook is al hierdie apartheidsvrate
daarmee heen.

Hoe is die weer daar by julle? Ek kom moontlik middel Augustus weer 'n draai
daar maak.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3a6b70.0@news1.mweb.co.za...
> Dis vir my wonderlik dat jy so openlik kan kommunikeer oor 'n ding wat ou
> Gloudina so hard probeer om weg te steek. Die spottery oor haar gediggies
> gaan maar net oor die ou dier duidelik nie veel logika kan openbaar nie.
> Sy't die land uitgevlug om weg te kom van die apartheid-gemors af en as mens
> haar hoor, sou jy sweer sy het die vryheidstryd op haar eie gewen! Sy
> verstaan duidelik nie dat om aan te hou kak en kou oor die wit
> apartheidsvarke, beneuk sy presies dit wat met die vryheidstryd probeer
> bereik is: Vryheid en erkenning vir almal. Sekerlik is daar verskille
> tussen verskillende soorte mense, maar dit is natuurlik en elke persoon is
> geregtig op sy eie keuse en voorkeure. Die feit dat die wette wat
> apartheid gewettig het, tot niet is, dit is die belangrike ding. Meeste
> van ons probeer die moeilike verlede vergeet en om in vrede voort te beweeg,
> maar die ou tante het nog 'n issue: Sy is nie deel van die nuwe SA
> nie........die les om te leer? Lafaards word nie geken in hul eie lande
> nie!
> .
> "Chrisjolette" wrote in message
> news:2cc19bbd.0207200950.1b28a5e9@posting.google.com...
>> Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
>> dat ek iemand anders is.
>> Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
>> hier is so paar dinge oor myself.
>> My pa is wit en my ma was bruin totdat die vorige regime haar
>> geherklassifiseer het as wit en hulle kon trou. Ek het groot geword
>> net buite Kaapstad in `n bruingemeenskap omdat die wittes my ouers nie
>> wou aanvaar nie. In die tagtigerjare het ek gematrikuleer en ek is
>> universiteit toe met `n buitelandse studiebeurs. Ek was die eerste
>> (dalk nog die enigste - ek weet nie) bruinvrou wat gekwalifiseer het
>> as Chemiese Ingenieur. Sedert 1997 is ek `n aflos-dosent in Chemie,
>> Calculus en Wiskundige Statistiek. Huidiglik werk ek deeltyds as die
>> enigste vrou op `n paneel van 18 wetenskaplik raadgewers vir die
>> departement van minerale en energiesake. Ons is besig met navorsing
>> vir `n nuwe kernaanleg in die Weste van die land.
>> Nou aangesien hier so baie joernaliste skryf, sal dit vir almal van
>> hulle baie maklik wees om my met `n bietjie speurwerk op te spoor.
>> Indien een van julle my vind hou dit maar vir jouself ek wil nie soos
>> vorige ouens met my permanente werkgewer gedreig word nie.
>
Re: Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64991 is 'n antwoord op boodskap #64971] Ma, 22 Julie 2002 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Jul 2002 10:50:10 -0700, chrisjo...@yahoo.com
(Chrisjolette) served the following to the group:

> Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
> dat ek iemand anders is.
> Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
> hier is so paar dinge oor myself.
[snip]

en..................
ek is `n helikopter met `n uitskietstoel

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Wie is Chrisjolette Vos? [boodskap #64992 is 'n antwoord op boodskap #64980] Ma, 22 Julie 2002 06:51 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het hierdie jaar nogal snaakse weer. Hier aan die kus het die ooswind
teen hierdie tyd al die k.k uit ons almal gewaai en die sand in alle soorte
van slote en gate in, maar dit het nog nie eintlik regtig gewaai nie.
Verder is die binneland maar koud. Goed vir biltong, maar sleg vir die
volgende moontlike reënseisoen......
Ou Gloudina en haar soort het 'n 'issue' gemaak van apartheid en noudat
hulle die saak gewen het, nou's hulle skoon verlore. Hulle het hulle
bestaansreg verloor en daarom maak hulle steeds 'n 'issue' van enigiets
moontlik net om ook 'n sê te hê.......maar, 'n lafaard is nog nooit geëer
tussen sy eie mense nie. Selfs die mense wat dan nou bevry is, sê dankie,
maar ons soek nie 'n lafaard nie. Doer uit die 2de Vryheidsoorlog was daar
'n Boereverraaierkaart wat met die hand in sulke sirkels geskryf staan.
Daar was glo vele families wat van hulle ouers se name daar wou afkry.
Niemand lief 'n verraaier nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:ahemau$nlj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suidwester - ek kan sien jy verstaan nie lekker nie.
> Die ou antie se probleem het niks met apartheid te doen nie. Dis 'n
> persoonlikheidsprobleem. Al sou apartheid nooit bestaan het nie sou sy 'n
> wrok jeens iets of iemand gekoester het. Soos die meeste lefties/pienkies en
> libbies het "aparttheid" 'n ideale dekmantel vir hulle
> persoonlikheidsafwykings en karaktergebreke gebied.
> So - die feit dat "apartheid" nie meer bestaan nie is uiters ongerieflik vir
> hulle. Daardie stukkie erkkening wat hulle as "sendelinge" onder die swart
> bevolking geniet het is ook daarmee heen.
> So gedenk aan hierdie helde en heldinne wat hulle bstaansreg aan apartheid
> te danke gehad het. Dit is een van die redes waarom ek so bly is dat
> "apartheid" daarmee heen is - want, so ook is al hierdie apartheidsvrate
> daarmee heen.
>
> Hoe is die weer daar by julle? Ek kom moontlik middel Augustus weer 'n draai
> daar maak.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d3a6b70.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis vir my wonderlik dat jy so openlik kan kommunikeer oor 'n ding wat ou
>> Gloudina so hard probeer om weg te steek. Die spottery oor haar gediggies
>> gaan maar net oor die ou dier duidelik nie veel logika kan openbaar nie.
>> Sy't die land uitgevlug om weg te kom van die apartheid-gemors af en as mens
>> haar hoor, sou jy sweer sy het die vryheidstryd op haar eie gewen! Sy
>> verstaan duidelik nie dat om aan te hou kak en kou oor die wit
>> apartheidsvarke, beneuk sy presies dit wat met die vryheidstryd probeer
>> bereik is: Vryheid en erkenning vir almal. Sekerlik is daar verskille
>> tussen verskillende soorte mense, maar dit is natuurlik en elke persoon is
>> geregtig op sy eie keuse en voorkeure. Die feit dat die wette wat
>> apartheid gewettig het, tot niet is, dit is die belangrike ding. Meeste
>> van ons probeer die moeilike verlede vergeet en om in vrede voort te beweeg,
>> maar die ou tante het nog 'n issue: Sy is nie deel van die nuwe SA
>> nie........die les om te leer? Lafaards word nie geken in hul eie lande
>> nie!
>> .
>> "Chrisjolette" wrote in message
>> news:2cc19bbd.0207200950.1b28a5e9@posting.google.com...
>>> Lyk my die tante tas in die duister rond en dink in die chaos steeds
>>> dat ek iemand anders is.
>>> Wel ek gaan nie so stupid wees om my hele CV hier te gee nie, maar
>>> hier is so paar dinge oor myself.
>>> My pa is wit en my ma was bruin totdat die vorige regime haar
>>> geherklassifiseer het as wit en hulle kon trou. Ek het groot geword
>>> net buite Kaapstad in `n bruingemeenskap omdat die wittes my ouers nie
>>> wou aanvaar nie. In die tagtigerjare het ek gematrikuleer en ek is
>>> universiteit toe met `n buitelandse studiebeurs. Ek was die eerste
>>> (dalk nog die enigste - ek weet nie) bruinvrou wat gekwalifiseer het
>>> as Chemiese Ingenieur. Sedert 1997 is ek `n aflos-dosent in Chemie,
>>> Calculus en Wiskundige Statistiek. Huidiglik werk ek deeltyds as die
>>> enigste vrou op `n paneel van 18 wetenskaplik raadgewers vir die
>>> departement van minerale en energiesake. Ons is besig met navorsing
>>> vir `n nuwe kernaanleg in die Weste van die land.
>>> Nou aangesien hier so baie joernaliste skryf, sal dit vir almal van
>>> hulle baie maklik wees om my met `n bietjie speurwerk op te spoor.
>>> Indien een van julle my vind hou dit maar vir jouself ek wil nie soos
>>> vorige ouens met my permanente werkgewer gedreig word nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Blaasprobleme
Volgende onderwerp: what to do
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:27:42 MGT 2024