Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Volkstaat
Volkstaat [boodskap #6459] Di, 14 Mei 1996 00:00 na volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Wat ek wil weet, ten opsigte van die gebeurtenisse van hierdie week, is
nou dat daar so'n veltog teen die Afrikaanse taal, volk en kultuur (bijv.
de verengelsing van de Universiteit van Stellenbosch,is, is daar
alweer en meer spraak van 'n Volkstaat waarin die Afrikaans(talig)e
kultuur gehou en beskerm word?

Hoe staan Viljoen in verband met hierdie saak?

Volgens my, as die ,,powers that be" voortdurend die taal onder drukte
maak is daar g'n andere keuse vir die volk nie.
Re: Volkstaat [boodskap #6462 is 'n antwoord op boodskap #6459] Wo, 15 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , davie...@jet.let.vu.nl says...
>
>
Kyk, dinge word nou interessant op hierdie "thread."
(Wat is tog die Afrikaans vir "thread"?) Voordat die
ding nou in die kuberruimte verdwyn, kan M. Davies
vir ons vertel of hy/sy nou 'n Engelsman of 'n Neder-
lander is? Ek het eers gedink hy/sy is 'n Engelsman.
Toe begin ek wonder of hy/sy nie dalk 'n Nederlander
is, wat probeer Afrikaans praat nie. En dan is daar
natuurlik nog die derde moontlikheid, dat dit 'n Afri-
kaans-sprekende mens is wat ons almal se bene trek.
Ek kan werklik nie verstaan hoe 'n mens wat nie goeie
Afrikaans praat, skielik die subtiele verskil tussen "op
jou gat in Nederland sit" en "met jou gat in Nederland
sit" kan ken nie. Wat wel die geval is, is dat M. Davies
se denke uit die mode is. As jy 'n Engelse Suid-Afrikaner
is, "get with it." As jy 'n Nederlander is, bepaal jou by
jou eie lees. As jy 'n Afrikaner is, skote pertoors!

Dit amuseer my ook dat die hele kommosie op die nuus-
groep veroorsaak is deur 'n weldenkende, welmenende
Amerikaner wie se skool besluit het dat hulle kosbare tyd
goed bestee kan word deur 'n hele kwartaal aan Suid-
Afrika se geskiedenis en teenwoordige werklikhede bestee
kan word.

Gloudina Bouwer (nog 'n Noord-Amerikaner wie se
gedagtes en belangstellings dikwels
en intens ver suid van die ewenaar
neig na 'n moedige en mooi land.)
Re: Volkstaat [boodskap #6463 is 'n antwoord op boodskap #6459] Wo, 15 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Burke  is tans af-lyn  Jim Burke
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , "M.Davies"
wrote:

> Wat ek wil weet, ten opsigte van die gebeurtenisse van hierdie week, is
> nou dat daar so'n veltog teen die Afrikaanse taal, volk en kultuur (bijv.
> de verengelsing van de Universiteit van Stellenbosch,is, is daar
> alweer en meer spraak van 'n Volkstaat waarin die Afrikaans(talig)e
> kultuur gehou en beskerm word?
>
> Hoe staan Viljoen in verband met hierdie saak?
>
> Volgens my, as die ,,powers that be" voortdurend die taal onder drukte
> maak is daar g'n andere keuse vir die volk nie.

Several people have responded to my request to translate your previous
response to my posting. They do not compliment you on your Afrikaans nor
your character. If you do, as they seem to imply, speak English, what
point do your flames that I cannot read serve? I read your letter to my
class today and they found it interesting and wrote at some length in
response to your argument that we should study South America. I invite you
to elaborate and join our classroom discussion via your letters.

Thanks for your flames,

Jim Burke
Re: Volkstaat [boodskap #6490 is 'n antwoord op boodskap #6459] Do, 23 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskap
rad...@its.uct.ac.za  is tans af-lyn  rad...@its.uct.ac.za
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer wrote:
>
> In article , davie...@jet.let.vu.nl says...
>>
>>
> Kyk, dinge word nou interessant op hierdie “thread.”
> (Wat is tog die Afrikaans vir “thread”?) Voordat die
> ding nou in die kuberruimte verdwyn, kan M. Davies
> vir ons vertel of hy/sy nou 'n Engelsman of 'n Neder-
> lander is? Ek het eers gedink hy/sy is 'n Engelsman.
> Toe begin ek wonder of hy/sy nie dalk 'n Nederlander
> is, wat probeer Afrikaans praat nie. En dan is daar
> natuurlik nog die derde moontlikheid, dat dit 'n Afri-
> kaans-sprekende mens is wat ons almal se bene trek.
> Ek kan werklik nie verstaan hoe 'n mens wat nie goeie
> Afrikaans praat, skielik die subtiele verskil tussen “op
> jou gat in Nederland sit” en “met jou gat in Nederland
> sit” kan ken nie. Wat wel die geval is, is dat M. Davies
> se denke uit die mode is. As jy 'n Engelse Suid-Afrikaner
> is, “get with it.” As jy 'n Nederlander is, bepaal jou by
> jou eie lees. As jy 'n Afrikaner is, skote pertoors!
>
> Dit amuseer my ook dat die hele kommosie op die nuus-
> groep veroorsaak is deur 'n weldenkende, welmenende
> Amerikaner wie se skool besluit het dat hulle kosbare tyd
> goed bestee kan word deur 'n hele kwartaal aan Suid-
> Afrika se geskiedenis en teenwoordige werklikhede bestee
> kan word.
>
> Gloudina Bouwer (nog 'n Noord-Amerikaner wie se
> gedagtes en belangstellings dikwels
> en intens ver suid van die ewenaar
> neig na 'n moedige en mooi land.)
Wag so `n bietjie.... wat is die skielike ding van om nou met Amerkaners
te staan en sukkel? Of lees ek verkeerd? As hulle dink dis goeie
opvoeding (sies tog!) om Suid Afrika se kontemporere geskiedinis (soort
van *history-in-the-making*) te studeer dan los hulle vir die wolve, of
iets. Ek bedoel, die leerlinge/studente het dit seker gekies - dis mos
nie op hulle forseer nie. En `n ander ding... hoekom `flame' die mense op
die nuusgroep sommer Nederlanders summier, netso en sonder om volledige
dialoog op te stel? Dis mos bra lelik, vir `n Nuwe Suid Afrika, of hoe?
Of glo ons nie meer in dit nie? (G`n meer geHOPpery vir Jay Naidoo nie?)

`n Vertaling van die vorige volg, vir diegene wat net te lief is vir
Engels -....


Hang on... what`s up with this sudden messing around with Americans? Or
am I reading this wrong? If they think its educational to study
contemporary South African history-in-the-making, then leave them to it.
I mean, its not like they were forced to do this, they actually choose
their projects over there. Another thing, howcum everybody`s flaming
Nederlanders without hardly bothering to establish meaningful dialogue? A
bit ugly, for riders of the New South Africa-wave, wouldn`t you say? Or
don`t we do that anymore?

Oblique (reply to is...@its.uct.ac.za)
  • Aanhangsel: KATEM5.JPG
    (Grootte: 22.81KB, 199 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Die groot wit voels naby Alheit.
Volgende onderwerp: Waar kom ons hulp vandaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:05:36 MGT 2024