Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SAL bal vuiste
SAL bal vuiste [boodskap #64826] Ma, 15 Julie 2002 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen persoon sal op enige vlug toegelaat word sonder die toon van hul ID
dokumente nie.
Mense wat op buitelandse vlugte vertrek moet nou 3 ure voor die tyd aanmeld,
en die op binnelandse vlugte 1 uur.
Dit het glo iets te doen met die wêreldberaad in Sandton volgende maand.

Annette
Re: SAL bal vuiste [boodskap #64883 is 'n antwoord op boodskap #64826] Wo, 17 Julie 2002 07:19 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee hel man Annette,
Oor daai tydperk kry jy my op geen vlugte nie.
Ek meen, 'ben lategan" reel sommer ons vliegtuie met sy vlieëniers, so ek
bly maar op die grond en hoe nader aan die strand hoe beter.
Hel: Ek swem sommer tot by die naaste eiland.

Groete
Frikkie

"Annette" skryf in boodskap news:agtsl6$o6fkt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Geen persoon sal op enige vlug toegelaat word sonder die toon van hul ID
> dokumente nie.
> Mense wat op buitelandse vlugte vertrek moet nou 3 ure voor die tyd aanmeld,
> en die op binnelandse vlugte 1 uur.
> Dit het glo iets te doen met die wêreldberaad in Sandton volgende maand.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Hulp Asb
Volgende onderwerp: Bietjie Koelerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 04:55:14 MGT 2024