Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp Asb
Hulp Asb [boodskap #64872] Di, 16 Julie 2002 19:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
vrou
Annette
Re: Hulp Asb [boodskap #64873 is 'n antwoord op boodskap #64872] Di, 16 Julie 2002 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die naam van die fliek is Nora.

Ek soek ook hulp.
Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
in die hande kry? Ek het 'n serial

Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.

TIA

"Annette" skryf in boodskap news:ah1suq$p80lg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
> gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
> Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
> vrou
> Annette
>
Re: Hulp Asb : Nora [boodskap #64874 is 'n antwoord op boodskap #64872] Di, 16 Julie 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is
wat gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer). Ewan McGregor het
die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy vrou

Wouter
Ek reken dis "Nora"
En Susan Lynch.

"Starting in 1904, this film follows the eight years that soon-to-be-famous
author James Joyce (McGregor) spent with Nora Barnacle (Lynch), an
Irish maid he met at a Dublin inn that became his lover and the
inspiration for Molly Bloom and other characters."
Re: Hulp Asb [boodskap #64875 is 'n antwoord op boodskap #64873] Di, 16 Julie 2002 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.

Rhenier,

Ek het een maar ek sit met my agterstewe in die VK. Hoe dringend is dit?
Hoe kry ek dit by jou?

Vic
Re: Hulp Asb [boodskap #64879 is 'n antwoord op boodskap #64873] Wo, 17 Julie 2002 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Rhenier en Wouter.
Net toe ek send & receive druk, toe onthou ek sy is Susan Lynch

Annette

"Rhenier Labuschagne" skryf in boodskap news:3d34834c.0@news1.mweb.co.za...
> Die naam van die fliek is Nora.
>
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
>
> TIA
>
> "Annette" wrote in message
> news:ah1suq$p80lg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
>> gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
>> Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
>> vrou
>> Annette
>>
>
Re: Hulp Asb [boodskap #64881 is 'n antwoord op boodskap #64873] Wo, 17 Julie 2002 06:43 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Jul 2002 22:34:14 +0200, "Rhenier Labuschagne"
served the following to the group:

> Die naam van die fliek is Nora.
>
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
>
> TIA
>

hang af waar jy bly. jy kan dit ook van warez download as jy die guts,
tyd en bandwydte het daarvoor.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Avo's en kiwi's
Volgende onderwerp: SAL bal vuiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 15:11:08 MGT 2024